Die Lasarus-effek: Solomon Tshekisho (Sol) Plaatje (1876–1932)

“Ek wil fokus op die dagboek wat Sol Plaatje, ’n intellektueel, joernalis, taalkundige, politikus en skrywer, tydens die beleg van Mafeking in die Anglo-Boereoorlog bygehou het.”