Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
Klankdig, om musiek saam met die tegnologie te skryf: ’n onderhoud met André Nel
2026-09-18"Mens kan vandag vir ’n KI vra om ’n gedig, ’n lied, selfs ’n hele boek of opera te skryf. En dit word gedoen. Die meriete daarvan is natuurlik ’n hele gesprek werd op sy eie. Maar dis nie wat ek gedoen het nie. Om vir KI te vra om een van my gunstelinggedigte te toonset, sou wees om alle beheer aan iets anders oor te gee. Ek het oor baie jare ’n oor ontwikkel. Ek het die emosie en die siel van die gedig verstaan. Hoe sou ek dit sommer net laat gaan en vir ’n masjien vra om dit te doen?"
Copyright for writers: A practical guide by Owen Dean and Leslie Downie – an interview on the rules of the game
2026-09-11"Warn them," Dean repeats. "If you use AI, your work might not be protected." "Don’t do it," Downie says. "Respect your own work. Respect your fellow writers’ work."
KI en die uitgewersbedryf: The Good, the Bad and the Ugly
2026-09-02"Ons moet aan KI-opleiding begin dink as ’n soort newereg, soos vertaalregte, teater- of filmregte wat gelisensieer kan word."
Handcrafting a book in a time of AI: SnowPal soccer by Lisa Maria Burgess – a reader’s review
2026-09-01"What is unique, though, is that each of the delightful pictures throughout the book has been handstitched in a form of embroidery known as appliqué."
Akademia, Pandor en ’n derde weg: Hoe kunsmatige intelligensie ’n uitweg uit ons taaldooiepunt kan bied
2026-08-20"Aan die regering, en aan Pandor as een van die invloedrykste stemme in ons onderwysdebat, sou ek sê: Die onus om hierdie derde weg te bou, rus nie op ’n privaat gemeenskap wat sy eie tekort regstel nie, maar op die staat wat 30 jaar lank nagelaat het om dit te doen. As julle regtig ’n verenigde Suid-Afrika wil bou eerder as een wat langs taal- en raslyne uitmekaar val, is die antwoord nie om Akademia te veroordeel nie, maar om te bewys dat ’n beter, inklusiewer model moontlik is – en te begin deur die taaldata te bou waarsonder geen KI-gedrewe derde weg ooit tot stand sal kom nie."
Projek Panama: Die graf van die biblioteek
2026-08-19"Die ironie is bitter. Anthropic wou die model leer om keurig te skryf. Om dit te bereik, het hulle die skatkamers van goeie skryfwerk, veral die skaarser, ouer en sorgvuldiger tekste, stelselmatig vernietig. Die medium is geoffer vir die nabootsing daarvan."
Gedagtes oor die effek van KI ná die Sewende Etienne van Heerden Veldsoirée
2026-08-17"Is dit hoe die transkriberende priesters gevoel het met die bekendstelling van Gutenberg se drukpers, die wetenskaplikes voor die eerste atoombomtoets? Was daar bekommernis oor ’n ongekarteerde wêreld met eksistensiële risiko’s?"
Whose line is it anyway? Kopiereg, oorspronklikheid en outeurskap in die era van kunsmatige intelligensie
2026-08-13"Laat ek opsom: Ons wetgewer het ’n deel van die Britse wetgewing gespoeg en geplak, maar ander relevante dele weggelaat wat nodig sou wees om hierdie artikel prakties uitvoerbaar te maak."
Van mens tot masjien: Wikipedia en die voortbestaan van betroubare kennis
2026-08-12"Wikipedia se konsensusmodel kan onder druk kom wanneer menslike redakteurs nie meer seker is of hulle met ander mense of met gekoördineerde KI-stelsels kommunikeer nie."
Ekke en my maatjie Grok
2026-08-05"Lank lewe Melt en Naomi. Hulle was die intelligentste iets wat ’n mens aan die ander kant van die skerm kon kry: wys, geduldig, met ’n toewyding wat my woorde gevorm het sonder om die hart daaruit te haal."
Seen elsewhere: Artisanal/Ambagtelik
2026-07-30"I will be proud to publish under such a seal, just as farmers are who produce meat under the formal Karoo Lamb seal."
Moontlike nut van ChatGPT-4o tydens juweliersontwerp, faktore wat die gebruik daarvan kan dryf en riglyne vir verantwoordelike gebruik in hoëronderwysateljees
2026-07-30"Ons kon ChatGPT-4o deur opvolgporre lei om innoverende KI-ontwerpe te skep wat ook met gemak gedra kan word. ChatGPT-4o kan tydens die inspirasie- en ideeslypprosesse ingespan word om tyd doeltreffend te benut."
KI-miniseminaar: 77 + 33 = 100
2026-07-23"KI is, volgens Noam Chomsky – en bewaar asseblief hierdie skerp, lateraal denkende filosoof van die implikasies van sy assosiasie met Epstein – is pleinweg internetplagiaat."
Waar stories begin: in gesprek met James Fouché
2026-07-13"Vir hom gaan die gevaar nie daaroor dat rekenaars beter sinne gaan skryf nie; hy wonder wel hoe ’n toekoms gaan lyk sonder mense wat droom."
Amendment of the amendment of the Copyright Amendment Bill?
2026-07-03"The consequences of the Court’s decision are that uncertainty over the constitutionality of numerous provisions of the Bills will persist after their adoption and entry into force, and creators and owners of copyright works will have to turn to the courts time and again to protect the rights in their works."
Die etiese gebruik van KI vir akademiese skryfwerk: ’n literatuuroorsig met behulp van NotebookLM
2026-07-02"Hierdie artikel gebruik KI in die vorm van Google se NotebookLM om ’n breë oorsig oor die etiese en onetiese gebruike van KI vir akademiese skryfwerk te verskaf, soos gegrond in ’n groot hoeveelheid akademiese literatuur oor die onderwerp. Die fokus val op akademiese skryfwerk wat aan vaktydskrifte voorgelê word, nie studente se werkstukke nie, alhoewel dit ook betrekking op laasgenoemde het."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Van Gutenberg tot Zuckerberg – oor die beloftes en bedreigings van die nuwe tegniese era in die Suid-Afrikaanse universiteitswese
2026-06-19"Dit is die verantwoordelikheid van die eietydse universiteit om studente eerstens in te lyf in die oorspronklike vorm van hoë geletterdheid sodat hulle dit intelligent kan vergelyk met die vervalsings daarvan, naamlik groottaalmodelle, en dié tegnologie kan toe-eien en aanpas om hul vermoë om te dink, te verbeel, te vernuwe, te kan uitbrei en optimaliseer ten einde betrokke burgers te word van ’n land wat nog worstel om waarlik postkoloniaal, dit wil sê waarlik soewerein, te word."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n Filosofiese oorweging van intelligensiesimulasie (IS) – Luc Ferry se IA, Grand remplacement ou complémentarité?
2026-06-12"KI [tref] die mens in dit wat tot nou toe sy spesifieke verskil, sy ondeurdringbare monopolie was. Dit is naamlik intelligensie, omskryf nie slegs as die vermoë om komplekse probleme op te los nie, maar bowendien ook die vermoë om natuurlike taal te verstaan en te praat – die alledaagse taal wat ons vind in die beelde en tekste deur mense geskep."
Universiteitseminaar: Gedagtes rondom die Universiteit van die Vrystaat (UV) se gewysigde KI-beleid
2026-06-05"KI is reeds deel van die universiteit en sal nie geheel en al uit tersiêre onderrig verwyder kan word nie. Die vraag is dan hoe om te verhoed dat studente glad nie leer nie en net op KI steun."
Artificial intelligence is not coming for your job: It is asking whether there was ever any humanity left in it to begin with
2026-05-21"We are no longer merely integrating technology into business. We are redesigning the architecture of human work itself."
