Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

Wanneer tegnologie in jou taal begin praat: Hoe Google se nuwe veeltalige KI-woordelys ’n stem gee aan Suid-Afrika se tale in die digitale era

Jean Oosthuizen Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2025-11-06

"Vir Afrikaans, wat dikwels as ’n gevestigde maar ook gepolariseerde taal in die openbare sfeer beskou word, bied die KI-woordelys ’n unieke geleentheid om te wys dat Afrikaans nie net histories relevant is nie, maar ook toekomstig aanpasbaar. Dit bevestig dat Afrikaanssprekers nie bloot verbruikers van tegnologie is nie, maar medevormers van die digitale era."

Bye-bye and thanks to AI

Chris Marais LitNet25-skrywersberaad 2025-10-23

"The next morning, there was a little AI niggle in my brain. What if? Could it be? Was it time to pack up and go teach English to little children in South Korea?"

KI en die vryskutwoordsmid: ’n fundamentele verskuiwing in strategie en rigting

Karin Schimke LitNet25-skrywersberaad 2025-09-30

"Omdat generatiewe KI op taal gebou is, is dit nie vreemd dat skryfwerk een van die eerste beroepe is waaruit gate gehap word nie."

Cake sitting to ward off AI

Minnie Desaivre Opinion 2025-09-30

"All I saw was this one word: Rejected. My eyes blurred, and I couldn’t even read further to see why."

Goue lint my storie begint: Kunsmatige intelligensie (KI) en kinderboekillustrasies

Anke Theron, Tumi Steyn, Linki Brand Kinderboeke 2025-09-25

In hierdie aflewering bespreek Anke Theron en twee kinderboekillustreerders, Linki Brand en Tumi K Steyn, die impak van KI op kinderboekillustrasies.

Ja vir KI in die skeppende bedryf!

Freek Robinson, Deon Opperman Onderhoude 2025-09-17

Hy gebruik KI, en ons moet ons kinders nou al leer hoe om KI korrek te gebruik. Só sê Deon Opperman aan Freek Robinson. Om KI te ignoreer is soos om perd te ry as jy ’n motor kan besit.

Seen elsewhere: UCT abandons the use of AI detection software for academic assessment

Gus Silber Elders gesien 2025-07-28

"AI can echo the voices of the past, but it cannot replace the human struggle to understand, to question, to challenge, to interpret, to find meaning amidst the noise and chaos."

Artificial intelligence Jesus chatbots’ challenge for theology: an exploratory study

Anné Hendrik Verhoef Academic research 2025-07-10

"It is noteworthy that most theological discussions on AI focus heavily on its imitation of humans, often raising the question of whether advanced AI robots or machines are also considered to be created in the image of God (imago Dei). However, the question of AI imitating God has not (yet) been highlighted by theology as a challenge."

Kunsmatige-intelligensie-Jesus-kletsbotte se uitdaging vir teologie: ’n verkennende studie

Anné Hendrik Verhoef LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2025-07-10

"’n Teologiese uitdaging wat KI skep en wat nog nie aangespreek is nie, is die bekendstelling van verskeie 'Jesus-kletsbotte', soos AI Jesus en Virtual Jesus. Die teologiese uitdaging wat hierdie kletsbotte bied, is uniek en waarskynlik die belangrikste KI-verwante kwessie vir teologie: Hulle boots nie ’n mens na nie, maar vir God."

Mens versus masjien: ’n nuwe opstand teen die Berg Olimpus?

Frederik de Jager Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2025-07-10

"Kan KI enigiets anders weergee as wat dit by die kollektiewe uitset van ons mense afgekyk het?"

Man versus machine: A new revolt against Mount Olympus?

Frederik de Jager Opinion 2025-07-10

"The scale of AI-generated books is as staggering as that of music. One estimate puts the number of such titles already in the hundreds of thousands, particularly in the US, China and Japan."

Wat sê Bettina? Wanneer KI hallusineer

Bettina Wyngaard Rubrieke 2025-07-03

"As drie advokate, en ’n regsfirma wat senior genoeg is om drie advokate te kan bekostig (wat ook ’n skatryk kliënt impliseer), almal deur KI om die bos gelei kan word, aan watter gevare word ons gewone sterflinge nie blootgestel wanneer ons KI-inligting vir soetkoek opeet nie?"

Ek sing ’n ou, ou liedjie

Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2025-06-30

"KI kan die feite vind. Slegs jy kan hulle laat sing. Die beste niefiksieskrywers sal diegene wees wat met KI saamwerk, nie diegene wat dit naboots of daarvan wegvlug nie. … Die niefiksie-outeur van die KI-era moet gelyke dele geleerde, storieverteller en sintetiseerder wees."

Stefaans Coetzee in conversation with Joanne Hichens

Stefaans Coetzee, Joanne Hichens Books and writers 2025-06-10

"I would really stress to writers, especially creative writers – of fiction and also of creative nonfiction – to develop your voice, your style; don’t turn to AI to develop it for you. There’s a wooden quality to this sort of prose that’s a bore to read."

Die toekoms van die universiteit in ’n KI-wêreld: ’n onderhoud met Johan Fourie

Naomi Meyer, Johan Fourie Universiteitseminaar | University Seminar 2025-06-09

"Ek voorspel dat ons binne ’n paar maande daar sal wees waar ons gaan sukkel om te onderskei tussen ’n middelmatige proefskrif deur ’n werklike student geskryf en een wat met behulp van kunsmatige intelligensie geskryf is."

Die toekoms is nie meer dieselfde nie

Freek Robinson, Pieter Geldenhuys Onderhoude 2025-05-28

Freek Robinson gesels met die Pieter Geldenhuys, ’n elektroniese ingenieur, oor kunsmatige intelligensie. Die gesprek handel oor robotte wat die huis skoonmaak, outonome wapenstelsels wat ’n moord kan pleeg, taalmodelle wat jou sal help as jy jou eggenoot kwaad gemaak het, en ook oor verhoogde produktiwiteit.

Digters, denkers en datamasjiene: Wie se werk is dit?

Mercia Coetzee LitNet25-skrywersberaad 2025-05-15

"Weer eens het ek ChatGPT self genader vir ’n lys van dié KI-tegnologieë wat die meeste, en met die meeste sukses, vir sodanige samewerking gebruik kan word."

Heil die Leser! Sameer Rawjee: KI in perspektief

Nini Bennett-Moll Boekrubrieke 2025-05-13

"Taking the anxiety out of AI kon nie tydiger gekom het nie. Sameer Rawjee is ’n sober stem in die robuuste gesprek rondom kunsmatige intelligensie; hy is veral bekend vir sy vermoë om komplekse KI-konsepte aan ’n wyer gehoor te verduidelik."

Hoe herken jy KI-geskepte teks?

Burgert A Senekal Menings 2025-05-02

"Die vraag is: Werk hierdie middele, en wat werk beter: mens of masjien?"

Argiewe: Bêre of brand in die digitale era?

Lizabé Lambrechts LitNet25-skrywersberaad 2025-04-15

"As KI een van die primêre maniere word waarop argiewe georganiseer word, moet daar gesorg word dat alle stemme gelyk behandel word, en dat historiese materiaal nie uitgewis of vervorm word nie."

Top