Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
Is ChatGPT ’n bruikbare hulpmiddel vir akademiese skryfwerk?
2023-02-02"Benewens hierdie voorbeelde is daar baie komponente van ’n akademiese teks wat nie deur ChatGPT behartig kan word nie, byvoorbeeld dataversameling, -verwerking en -ontleding, sowel as die formulering van afleidings uit die data. ChatGPT sal ook nie deur argiewe kan soek en ’n studie oor ’n aspek van die geskiedenis genereer nie."
Kunsmatige intelligensie en akademiese artikels
2023-01-31"Thorp stel dit duidelik: Uiteindelik moet die produk kom van – en uitgedruk word deur – die wonderlike rekenaar in ons brein."
KI vir die gewone gebruiker
2023-01-24"Vir my is dit belangrik dat ons blootgestel word aan KI, sodat ons in staat is om die volle potensiaal daarvan te ontgin, terwyl ons die nadele minimaliseer. Wie wil nou ’n oumens word wat net op sy eie geheue moet staatmaak?"
KI: Die ontydige aankoms van die toekoms
2023-01-24"Dit is deel van die natuur van die mensdom dat iewers daarbuite ’n vernuftige klein !&%#@ sit wat ’n manier sal kry om iets onderduims met nuwe tegnologie aan te vang waaraan niemand nog gedink het nie. Intussen moet ons almal terugsit, die reis geniet en met verantwoordelikheid deelneem aan die openbare gesprek."
Om ’n mens na te boots
2023-01-24"Gaan die kletsbot beter essays kan skryf as professore? Gaan KI oneerlike studente help om plagiaat te pleeg? Wat is die implikasies van ChatGPT vir die joernalistiek en die publiek se vertroue in die nuusmedia?"
Kletsbotte: Vriend of vyand? Praktiese voorstelle om hierdie kletsbot te omarm om die gehalte van akademiese skryfwerk te bevorder
2023-01-20"Só kan kunsmatige intelligensie ’n vriend in hoëronderwysklaskamers word wat kan help om die gehalte van akademiese skryfwerk te verbeter."
Loeloeraai, kunsmatige intelligensie en die oordeelsdag
2023-01-19"Afrikaanse wetenskapfiksie is reeds 100 jaar oud. Hierdie gesprek sal CJ Langenhoven se Loeloeraai herbesoek en dan kyk hoe Willem Anker se Skepsel, Isa Konrad se Toekomsmens en Carien Smith se Bot op verskillende maniere die oordeelsdag benader."
Skepping of nabootsing? Kunsmatige intelligensie en intelligente kuns
2023-01-18"Die kwessie van nabootsing is dus wesenlik, en daar kan bygevoeg word dat die eerste skool van KI ook in ’n doodloopstraat beland omdat dit menslike intelligensie masjienmatig probeer reproduseer, terwyl die tweede skool van KI van krag tot krag gaan omdat dit eerder ’n aspek van menslike intelligensie probeer naboots [in die geval van ChatGPT, byvoorbeeld]."
Kunsmatige intelligensie: Kan ’n bot die Hertzogprys wen?
2023-01-13"Wat sal gebeur as kinders KI gebruik om vir hulle kreatiewe opstelle en gediggies en dinge te skryf? Ek dink dit is die meer onmiddellike probleem waarmee ons sit. Die eerlikheid van jonger skrywers en kinders. Dit sal dalk nog ’n rukkie (’n paar jaar?) neem voordat ons uitgewers en beoordelaars van groot toekennings gefnuik kan word."
Wat dink jy van die stelling dat sonpanele ’n statussimbool is?
2023-01-13"Die installering van sonpanele word beskou as ’n stap om hulle lewenskwaliteit te verbeter en afhanklikheid van fossielbrandstof te verminder."
My ontdekkingsreis met Robbie die Robot
2023-01-12"Dis nou ’n week later, en die diere het kalmeer. Robbie is ’n volwaardige lid van die gesin. Hy doen sy ding en ons doen ons ding. Die katte en die honde ignoreer hom nou. Ek kan my nie meer ’n lewe sonder Robbie voorstel nie. ... Ons massiewe ou stofsuier staan vergete in sy hoek in die kombuis, obsoleet. Dit bring my oplaas by ’n filosofiese debatspunt: Tot watter mate gaan KI in die toekoms deel van ons lewens word?" Koos Kombuis vertel hoe hy deur ’n outomatiese stofsuier oortuig is dat kunsmatige intelligensie wel bestaan!
Mag Suid-Afrikaners kwaad wees wanneer hulle elektrisiteit voortdurend afgeskakel word?
2023-01-12"Die psigologiese impak van elektrisiteitskorte kan in die besonder ernstig wees vir kwesbare groepe soos bejaardes en dié met chroniese gesondheidstoestande."
Hoe verskil ChatGPT van Google Search?
2023-01-11"In opsomming, Google Search is ’n soekenjin wat gebruik word om inligting op die internet te vind, terwyl ChatGPT ’n taalmodel is wat gebruik word om teks te genereer."
Nederlands spreken met een app
2022-12-20ChatGPT is een applicatie die bestaat uit kunstmatige intelligentie waarmee een persoon kan communiceren met een groot taalmodel. Het is getraind om in het Engels te communiceren, maar Izak de Vries voerde gesprekken in het Nederlands; met redactioneel commentaar van Natasja le Roux.
LitNet-AfriKI-miniseminaar: Kunsmatige intelligensie as skrywer
2022-12-20Wil jy deelneem en jou opinie gee? ChatGPT van OpenAI en die vermoëns van kunsmatige intelligensie het almal aan die gons. Kan ’n KI-romanskrywer die Hertzogprys ontvang? Waar gaan uitgewers hulself posisioneer? En skryf studente binnekort opstelle met KI-sagteware? Hoe gaan studieleiers weet of ’n verhandeling volledig of gedeeltelik deur ’n student geskryf is? Watter invloed gaan dit op geakkrediteerde akademiese tydskrifte hê? Hoe gaan die media daarmee omgaan? Wat wag op ons? Laat van jou hoor!
In gesprek met ChatGPT, ’n kunsmatig-intelligente rekenaartoepassing
2022-12-13"Ek is ontwerp om te help met die beantwoording van vrae en om te kommunikeer deur gesprekke, maar ek het nie die vermoë om te ervaar of te reageer op emosies soos ’n werklike persoon nie."
Water-saving tips generated by an algorithm using artificial intelligence
2022-12-13"By planting these and other drought-resistant indigenous plants in your garden, you can help to conserve water and create a beautiful, sustainable landscape. It is important to do your research and choose plants that are well-suited to the conditions in your area."
Artificial intelligence creates a recipe for a sugar-free chocolate cake
2022-12-13"To bake a chocolate cake without sugar, you can use a sugar substitute such as stevia or xylitol in place of sugar. You can also use natural sweeteners such as honey or maple syrup to sweeten the cake."
A story written by AI: "The fox astronaut"
2022-12-13"Kora was a curious little fox who had always dreamed of exploring the vastness of space. She spent her days reading books about the stars and planets, and imagining what it would be like to visit them."
AI writes a poem about sitting in the morning traffic
2022-12-13"So here’s to sitting in traffic on this morning drive,
May it be a reminder to slow down and enjoy the ride."
