Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
AI writes a poem about sitting in the morning traffic
2022-12-13"So here’s to sitting in traffic on this morning drive,
May it be a reminder to slow down and enjoy the ride."
AI writes a haiku about broken glass
2022-12-13"Sparkling shards of broken glass
Beauty in the shards"
Die Terminator-scenario: Is dit ons toekoms? Deel 2: Skynet
2022-12-12"Is ’n selfbewuste KI-entiteit in ons toekoms?"
Die Terminator-scenario: Is dit ons toekoms? (Deel 1: Terminators)
2022-12-07"Die feit dat dodelike outonome wapenstelsels in die Russies-Oekraïense konflik beperk is tot onbemande lugvaartuie en lugafweerstelsels, wys aan die een kant dat alle vorme van dodelike outonome wapenstelsels nog nie gereed is vir operasionele ontplooiing nie, maar aan die ander kant wys veral die gebruik van onbemande lugvaartuie in hierdie konflik tot hoe ’n mate die tegnologie onmisbaar geword het."
AfriKI: Kunsmatige Intelligensie-gedigte in Afrikaans | Videolesing in Engels en Afrikaans
2022-08-10Imke van Heerden discusses her research project, AI as Author, and the first Artificial Intelligence poetry in Afrikaans. | Imke van Heerden is aan die woord oor haar navorsingsprojek, AI as Author, en die eerste Kunsmatige Intelligensie-gedigte in Afrikaans.
Die metaversum: Web 3.0 en die opkoms van digitale leefwêrelde
2022-07-19Wat behels virtuele werklikheid? Werknemers kan in ’n virtuele kantoor werk waar hulle steeds gesprekke met kollegas kan voer. Mediese studente sal virtuele operasies kan uitvoer. Virtuele werklikheid kan afstandsleer meer interaktief maak deur studente se avatars in ’n klas te plaas waar hulle vrae kan vra en met ander studente kan saamwerk. Dit is ook in beginsel moontlik om ’n student in Wene in 1683 te plaas sodat hy of sy groot geskiedkundige gebeure kan ervaar. Taalstudente sal ook met moedertaalsprekers in gesprek kan tree en daardeur hul taalvaardighede opskerp. Burgert Senekal vertel meer.
Google gee jou vlerke: Google Translate en die afbreek van taalgrense
2022-06-29Google Translate het onlangs 24 nuwe tale bygevoeg, wat (nog) Suid-Afrikaanse tale insluit. Burgert Senekal vertel meer oor hierdie masjienvertalingsdiens.
Hulpvaardige kubernetiese skilpaaie: Kunsmatige Intelligensie en robotte in en om die huis
2022-06-02"Omdat robotstofsuiers binne die huis, wat ’n intieme ruimte is, funksioneer, word hulle deel van mense se sosiale netwerke. Mense raak geheg aan hulle robotstofsuiers en gee selfs vir hulle name."
Afrikaans se eerste KI-gedigte
2022-04-28Die eerste KI-gedigte in Afrikaans is deur ’n navorsingspan in Istanboel in samewerking met die skrywer Etienne van Heerden geskep. AfriKI – Afrikaanse Kunsmatige Intelligensie – is hul taalmodel.
Die eerste KI-gedig in Afrikaans: "Silwerwit in die soontoe"
2022-04-28"Silwerwit in die soontoe,
saggies soos ’n spokerigheid."
Die konstabel se skiereiland
2022-04-28"Afrika drink
onheil in die water."
Lees die eerste KI-gedigte in Afrikaans.
Gedigte, daar by die brul van ’n brander
2022-04-28"die golwe van gister wat
getol en woes en water
saam met die son skuim in hul woorde"
Lees die eerste KI-gedigte in Afrikaans.
Kaapstad
2022-04-28"Vandag is ons nie net die stad nie
maar
die vertaler van die son"
Lees die eerste KI-gedigte in Afrikaans.
Replika: ’n Kunsmatige Intelligensie- (KI-) metgesel in ’n gebroke wêreld
2022-04-26"Op die gebied van die sielkunde bied gespreksagente wat deur middel van KI werk ’n nuwe en bruikbare hulpmiddel. KI-gespreksagente word gebruik vir selfdoodvoorkoming en kognitiewe gedragsintervensie, en hulle kan sielkundige hulp meer toeganklik maak vir mense wat huiwerig is om met ’n psigiater of sielkundige te praat of wat nie andersins toegang tot professionele hulp het nie."
"Om siele vir die Here te wen" – die pastorale rol in tye van kunsmatige intelligensie
2020-11-19"Kan ’n intelligente rekenaar ’n siel hê wat vir die Here gewerf kon word? Sou ’n mens ’n rekenaar kon doop of nagmaal aan haar/hom/dit kon bedien?"
Kunsmatige bewussyn
2020-06-02"Teoreties gesproke is dit moontlik dat die argitektuur van gevorderde of toekomstige KI wesenlik en ingrypend van die mens se natuurlike bewussynfunksies kan verskil, veral omdat superintelligente KI oor spesialiskennis op elke terrein kan beskik en dus nie bewussynsinhoude benodig soos dit tans verstaan word nie."
Kunsmatige intelligensie
2020-04-15"Masjienleer en robotika kan tradisionele oorlogvoering soos ons dit tans verstaan, sowel as alle ander fasette van die lewe en die mensdom totaal in ’n ander dimensie plaas. Tot waar strek KI-beheer en -perke?"
Wat sou die impak van die Vierde Nywerheidsrewolusie op vertaling en tolking kon wees?
2020-03-16"Professionele vertalers sal dit moeilik aanvaar as hulle gereduseer word tot postredigeerders van masjienvertaalde uitsette. Menslike vertalers werk die afgradering van menslike taal teë om hoë gehalte taal te verseker."
Spraak-na-spraak-slimfoonvertaling vir verloskunde
2020-03-10"Die verwagting dat rekenaars soos mense moet kan kommunikeer, of selfs beter as mense, dui miskien in die eerste plek op die mate waartoe taal as een van die vernaamste voorbeelde van intelligensie – en dus kunsmatige intelligensie – geag word ..."
MuST: ’n gevallestudie oor die ontwikkeling van kunsmatige-intelligensiestelsels teen die Suid-Afrikaanse agtergrond
2020-03-10"Neurale netwerke het ... in die laaste paar jaar wêreldwyd ’n herlewing in navorsing en ontwikkeling op die gebied van kunsmatige intelligensie veroorsaak – van rekenaars wat mense in bordspeletjies wen en motors wat self bestuur, tot spraak- en taaltegnologie."