Ja vir KI in die skeppende bedryf!

  • 0

Hy gebruik KI, en ons moet ons kinders nou al leer hoe om KI korrek te gebruik.

Só sê Deon Opperman aan Freek Robinson. Om KI te ignoreer is soos om perd te ry as jy ’n motor kan besit.

Robinson vra: Wat van werksverliese? Kopiereg? Regeringsinmenging?

Lees en kyk ook:

Digters, denkers en datamasjiene: Wie se werk is dit?

Agterstories – Welkom in die era van die digters

Mens versus masjien: ’n nuwe opstand teen die Berg Olimpus?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top