Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
Kunsmatige intelligensie
2020-04-15"Masjienleer en robotika kan tradisionele oorlogvoering soos ons dit tans verstaan, sowel as alle ander fasette van die lewe en die mensdom totaal in ’n ander dimensie plaas. Tot waar strek KI-beheer en -perke?"
Wat sou die impak van die Vierde Nywerheidsrewolusie op vertaling en tolking kon wees?
2020-03-16"Professionele vertalers sal dit moeilik aanvaar as hulle gereduseer word tot postredigeerders van masjienvertaalde uitsette. Menslike vertalers werk die afgradering van menslike taal teë om hoë gehalte taal te verseker."
Spraak-na-spraak-slimfoonvertaling vir verloskunde
2020-03-10"Die verwagting dat rekenaars soos mense moet kan kommunikeer, of selfs beter as mense, dui miskien in die eerste plek op die mate waartoe taal as een van die vernaamste voorbeelde van intelligensie – en dus kunsmatige intelligensie – geag word ..."
MuST: ’n gevallestudie oor die ontwikkeling van kunsmatige-intelligensiestelsels teen die Suid-Afrikaanse agtergrond
2020-03-10"Neurale netwerke het ... in die laaste paar jaar wêreldwyd ’n herlewing in navorsing en ontwikkeling op die gebied van kunsmatige intelligensie veroorsaak – van rekenaars wat mense in bordspeletjies wen en motors wat self bestuur, tot spraak- en taaltegnologie."
Miniseminaar: Die Vierde Nywerheidsrevolusie
2020-03-03In Januarie 2020 het die Suid-Afrikaanse Akademie van Wetenskap en Kuns, in samewerking met die ATKV en Solidariteit Navorsingsinstituut, ’n simposium oor die Vierde Nywerheidsrevolusie aangebied. Deelnemers het besin oor die impak daarvan op ’n verskeidenheid terreine.
Die Vierde Nywerheidsrevolusie verander die wêreld waarin ons werk
2020-03-03"Die werksmag in die volgende nywerheidsrevolusie sal hulleself relevant in die werkplek moet hou deur hulle besig te hou met voortgesette leer en lewenslange leer."
