LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes

LitNet Akademies se eerste uitgawe van 2026 is nou as PDF beskikbaar. LitNet Akademies publiseer geakkrediteerde navorsing in Afrikaans, en kan gratis gelees word.