Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Die mediosfeer
2025-11-13Hierdie lesing is op Saterdag 26 Julie 2025 te Cradock/Nxuba gelewer tydens die jaarlikse Etienne van Heerden Veldsoirée as deel van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad. In sy bydrae som Bernard Odendaal ’n veel langer LitNet Akademies-artikel op wat in 2024 gepubliseer is.
Die Lasarus-effek: Tant Miem Rothmann (MER): (1875–1975)
2025-11-12"Omdat MER se bemoeienis met die Afrikaanse saak dekades voor my politieke en literêre bewuswording gebeur het, het ek haar meesal deur Hennie Aucamp leer ken. Sy was vir Hennie ’n belangrike rigtinggewer."
SteedsDink met LitNet Akademies: Inge Engelbrecht oor haar akademiese navorsing
2025-11-12In hierdie video gesels Inge Engelbrecht oor onder meer die koortjie, musiek-erfenis op Genadendal, haar PhD wat deels in Kaaps geskryf is, en Suid-Afrika se diverse stemme en klanke. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Kollig op akademikus Inge Engelbrecht: die koortjie
2025-11-12In hierdie video gesels Inge Engelbrecht oor haar navorsing oor die koortjie, KI en musiek, en haar werksaamhede by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
’n Skielike wind op ons troudag
2025-11-12"Toe die kapeldeure oopgaan, is daar ’n skielike wind wat my sluier afgepluk het. Ek gee een groot gil van skrik en bars toe uit van die lag. My ma hol agterna om dit te vang."
Die Lasarus-effek: Solomon Tshekisho (Sol) Plaatje (1876–1932)
2025-11-12"Ek wil fokus op die dagboek wat Sol Plaatje, ’n intellektueel, joernalis, taalkundige, politikus en skrywer, tydens die beleg van Mafeking in die Anglo-Boereoorlog bygehou het."
Liefde by die Dam, Huisgenoot se verhoog en Skouspel: Wat alles in 25 jaar kan gebeur
2025-11-12"Terug na Liefde by die Dam. Pierre Greeff, Jana de Beer en die res van die span van 200, baie dankie vir ’n heuglike dag van musiek en plesier. Julle mag maar."
Skermgreep: Frankenstein – ’n resensie
2025-11-12"Frankenstein in Guillermo del Toro se veilige hande is ongetwyfeld die mees sorgsame en briljante weergawe van Mary Shelley se onsterflike roman van meer as 200 jaar gelede."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Lynette du Plessis oor Kinderlê, die drama
2025-11-11"Die Woordfees-week het so vinnig viby my oë gegaan dat alles maar nou ees inskop en dat ek voel ek’t iets geaccomplish wat ek nooit gedink het ek sou doen nie – om te act."
Ons troue was ’n plaastroue
2025-11-10"My familie kuier, natuurlik met voggies in die hand, altyd ’n hond uit ’n bos met enige samekoms."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: ’n oorsig
2025-11-06"Die toekoms is in jong, kreatiewe hande en ons gaan oukei wees."
Die Lasarus-effek: Jan FE Celliers (1865–1940)
2025-11-06"Daar is weldeeglik oor Jan FE Celliers geskryf. Ek wil daarom kortliks op sy omvangryke oorlogsdagboek fokus. Hierdie dagboek, in Nederlands geskryf, het my oor die jare groot plesier verskaf."
Pareltjes uit Amsterdam: Jannie du Toit in Amsterdam
2025-11-06Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video spring hy saam met Jannie du Toit in ’n motor. Hulle soek na parkeerplek terwyl hulle gesels oor musiek, taal, fietse, kitare en linkerstuurmotors.
Persverklaring en uitnodiging: Voorleggings ingewag vir Jan Rabie-Rapportprys 2026
2025-11-06Uitgewers word uitgenooi om boeke in te skryf vir die Jan Rabie-Rapportprys 2026 vir debuut- of tweede prosawerke in Afrikaans. Die prys maak deel uit van die Netwerk24 kykNET Rapport-boekpryse en word jaarliks toegeken.
Seen elsewhere: I spent three days in Salzburg
2025-11-05"What an interesting and peaceful place. There is a strange quiet about this city that caught me off guard. It almost feels as if one is walking in an old movie set in a studio mimicking a city."
Die Lasarus-effek: ID du Plessis (1900–1981)
2025-11-05"'Rietfontein' van ID du Plessis was die eerste gedig wat jare gelede aan my begin kleef het. Dit is volledig opgeneem in ons Afrikaanse handboek in matriek – in 1981. Daar was vir my iets magies, dramaties en boeiend aan dié ballade."
’n Bloem-boekklub raak BookBedonnerd: ’n besoekersindruk deur die Bloem Boek Kartel
2025-11-05"Die punt is: Daar is mense soos Darryl David. En Harrie en Abrie van Mapsa. Wat na ’n plek soos Richmond kyk en ’n ding daar raaksien. En wat werk om daai ding te laat gebeur. Oor jare. Met moeite. Met passie, en deursettingsvermoë. Met soms meer en soms minder geld. Wat aanhou glo die mense sal kom. En die mense kom. En die mense vier."
Persverklaring: RSG Radioteater se Daar leef mense daar, ’n huldeblyk aan Athol Fugard
2025-11-04Daar leef mense daar deur Athol Fugard word op 6 November om 20:00 op RSG en op rsg.co.za uitgesaai. Dit is ook beskikbaar op rsg.co.za as potgooi en op Spotify na afloop van die uitsending.
Persverklaring: Joalette vat weer die pad met haar potjie deur Namibië
2025-10-31Ná ’n geurige eerste seisoen is Op pad met my potjie terug vir nog heerlike avonture vanaf Vrydag 28 November 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) – en dié keer verken Joalette de Villiers ander dele van Namibië. Sy reis verder en dieper die land in om nog meer unieke gemeenskappe, plekke en potjies te ontdek.
