Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
The Madibaland World Literary Festival: an interview with Darryl David
2020-11-19"We may be divided by oceans. We may be divided by time zones, and circumstances, and more. But we are linked by stories, by our desire to dialogue – and I think this festival will be the perfect chance to celebrate that."
Programme: Madibaland World Literary Festival 2020
2020-11-19"There has never been a festival quite like the Madibaland World Literary Festival – and you’re invited," says Darryl David, Director of the Madibaland World Literary Festival. Here is the full programme, as provided by Darryl David.
Persverklaring: Lize Beekman se nege jaar van stilte eindig hier en nou!
2020-11-18Aanhangers van gehalte- Afrikaanse musiek en liriek kan uiteindelik regstaan vir die sanger-liedjieskrywer Lize Beekman se nuutste album getiteld Hier en nou, wat in November 2020 uitgereik word.
Toorbos: ’n onderhoud oor die film
2020-11-17Rene van Rooyen, wat nie net die draaiboek geskryf het nie, maar ook die regisseur is, het ook ander blye nuus: Die film is Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die gesogte Beste Internasionale Vollengte-film-toekenning by die 2021 Academy Awards. Maryke Roberts het met haar ’n onderhoud gevoer.
I am Greta, 'n resensie
2020-11-17"Hierdie film doen meer as net goeie werk vir die klimaat, dit breek ook lansies vir mense wat op die outismespektrum is."
Anton Goosen – Liedjieboer deur Hanlie Retief: ’n resensie
2020-11-17"Ek het Liedjieboer in twee sessies klaar gelees. As dit nie was vir ’n optrede wat ek tussendeur moes gaan doen nie, het ek dit in een sessie verslind."
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020
2020-11-16Wat is 2020 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat? Stuur jou voorstel teen 4 Desember per e-pos om in aanmerking te kom vir ’n R1 000-kontantprys.
Persvrystelling: Tuin van Digters | 27‒29 November 2020
2020-11-13Kom sluit oop die grendels en slotte by die Tuin van Digters in Wellington op 27, 28 en 29 November 2020.
Suidoosterfees 2020 by die kykNET Atlantic-inryteater bied aan Klopse Jol!
2020-11-10"Wat baie opwindend is, is dat die musiek wat mense gaan hoor in Klopse Jol! uniek is tot die Kaap, en shows soos hierdie is belangrik om die ryk musiektradisies van ons gemeenskappe te laat voortleef en ook aan wyer, jonger gehore bekend te stel." Hierdie geleentheid vind Donderdag 12 November om 20:00 plaas.
Die 2021 Toyota US Woordfees skuif na September | Toyota SU Woordfees 2021 moves to spring
2020-11-10Die 2021 Toyota US Woordfees word aanstaande jaar vir die eerste keer ’n Stellenbosse lentefees.
Persvrystelling: Suidoosterfees se inryteater begin op hoë noot
2020-11-06Die Suidoosterfees by kykNET Atlantic Inryteater het Woensdagaand op ’n hoë noot in sy splinternuwe gedaante afgeskop. Francois van Coke en Early B het die inrygehoor behoorlik laat ruk en rol. Die parkeerarea was volgepak met feesgangers in hulle motors, veilig ingevolge die nasionale Covid-19-regulasies.
Lag my kla’-komediante gesels oor Suidoosterfees-inryteater-vertoning
2020-11-05Luister wat sommige van die komediante te sê het oor die Lag my kla’-vertoning (Donderdag 5 November | 20:00 | @kykNET Atlantic-inryreater).
Sean Connery, veelsydige superster
2020-11-04"Toe Sean Connery in die vroeë sestigs op die toneel kom, het hy ’n nuwe kleur, gemaklikheid, charisma en ’n sensuele kwaliteit aan volbloed manlikheid gegee wat destyds gekort het en waarvoor akteurs versigtig was."
Ons moet álmal veilig voel – en dit geld vir gender ook
2020-11-03"Nee. Jy kan nie iemand wat transgender is met 'terapie' en/of gebed 'genees' nie. Ook nie mense wat gay is nie, want indien jy dit voorstel, is jy bloot onsensitief en onkundig."
Lag my kla’-vertoning bied unieke inryteater-ervaring by Suidoosterfees 2020
2020-11-02"Sover ek weet, is hierdie vertoning op Donderdag 5 November om 20h00 die eerste keer dat ’n Suid-Afrikaanse gehoor na stand-up-komedie kan kyk as inryteater. Dit vind eksklusief en regstreeks plaas by die kykNET Atlantic-inryteater by Atlantic Studios in Montague Gardens."
Terugkeer op VIA: ’n Onderhoud met Hevette Ates en Mustafa Ates
2020-10-30"Die Netflix-reeks Chef's table was die inspirasie vir ’n program oor sjefs in klein dorpies en die pilot het ons by Simply Saffron, in my tuisdorp, Prins Albert, verfilm."
Persvrystelling: NATi Jong Sterre (Suidoosterfees-inryteater 2020)
2020-10-30Opkomende kunstenaars word deur dié uitnemende ontwikkelingsprojek bygestaan om hul voete in die teaterbedryf te vind. Die bekwame mentors, Amy Jeptha en Rafiek Mammon, het die talentvolle jongelinge gehelp om hul tekste af te rond en vir die verhoog te verwerk.
Persvrystelling: Spesiale bederf vir boekwurms by Suidoosterfees | Press release: Special treat for booklovers at Suidoosterfees
2020-10-30Die Suidoosterfees, die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers bederf boekwurms op 13 en 14 November met ’n uitstekende skrywersprogram. Die jaarlikse Jakes Gerwel-gesprekke word gratis by kykNET Atlantic Studios aangebied, en spog met gunstelinge soos Deon Meyer, Antjie Krog, Diana Ferrus, Dana Snyman en Ryan Pedro.
Persvrystelling: Suidoosterfees-inryteater
2020-10-30Die Suidoosterfees en Atlantic Studio’s laat die klassieke inryteater herleef. Van 4 tot 15 November 2020 word feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.
Filmresensie: Wesens
2020-10-29"Ontsnap die grendelgreep van hoe Amerika jou geleer het films behoort te lyk, en gee jou oor aan een van die mees unieke en onverwagse, erbarmlike ervarings van die jaar."
