Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Hoop in die donker: ’n onderhoud met André van der Merwe
2020-05-28"Ek glo aan die einde van hierdie tydperk sal koorsang (soos baie kunsvorme) selfs sterker as voorheen terugkeer."
Niks kom by tuisgemaakte malvalekkers nie
2020-05-26"Malvalekkers is vir my feetjiekos, sagte kussinkies van genot – hopeloos te veel suiker en net te lekker om nié toorkos te wees nie."
Persverklaring: PJ Powers en die Tygerberg-kinderkoor: "World in Union"
2020-05-25Die musiekvideo, geloods in samewerking met die Suidoosterfees en die Cape Town Music Academy, bring hulde aan COVID-19- essensiële werkers en die globale spanpoging om die pandemie hok te slaan. Die video huldig ook landsburgers se pogings tot selfisolasie en die gedissiplineerde wyse waarop hulle die inperkingsreëls in dié uitdagende tyd gehoorsaam.
kykNET ryg die ATKV-Mediaveertjies in
2020-05-25kykNET het vanjaar met 14 van die 15 toekennings in die KYK-kategorie van die ATKV-Mediaveertjies weggestap.
Die Heuwels Fantasties oor 2021, die virus en ou versus nuwe liedjies
2020-05-25"Ek glo nie mens kan met tegnologie die adrenalien-spike van ’n live show namaak nie. So ek glo stelselmatig sal dinge terugkeer normaal toe. Hoe lank dit gaan vat? Who knows? Soos gewoonlik sal ons aanpas."
Musiekonderhoud: Petronel Baard gesels oor haar nuwe liedjie en aanlyn konsert
2020-05-22"Aanlyn is tog ook anders. Dit is ’n bietjie meer van ’n 'lucky packet' en jy kan ander tegnieke gebruik as in die teater in jou aanbieding. Interesting times indeed!"
ATKV vereer joernalistieke uitnemendheid
2020-05-22Die ATKV-Mediaveertjies, reeds vir meer as ’n dekade die mees vooraanstaande Afrikaanse mediatoekenningsgeleentheid, het vanjaar ’n splinternuwe baadjie aangetrek met ’n nuwe beoordelingsformaat asook die aanlyn bekendmaking van die wenners.
Filmresensie: The half of it
2020-05-21"Dit plaas suikerstokkieliefde in die tuimeldroër tussen vuil onderklere en gebruikte kondome, en bewys dat ware liefde morsig, wreed, chaoties en moeilik is."
Kunste wat ’n verskil maak: ’n onderhoud met Amelda Brand
2020-05-21"Kunste het die vermoë om ruimtes te skep en te hou vir kommunikasie, waar ons kan stories uitruil, wat meer as een perspektief kan hou."
"Bewaar jou siel as jy my in ’n boks probeer sit" – ’n onderhoud met Rolanda Marais
2020-05-21"Ek is beslis nie ’n tomboy nie, en ek hou van ’n bietjie wine en dine ... So ek en Christelle verskil in daai opsig. Ek is wel, nes sy, nie ’n pushover nie, en beslis nie gemaklik met die tradisionele rolle van die man en vrou nie."
Hart-kos: Karen Hart oor kos en COVID-19
2020-05-21"Kook en bak was nog altyd vir my terapeuties, en nou nog meer as tevore. Ek het jare gelede die hartseer van my sielemaat se dood só verwerk – van vroegoggend tot laataand voor die stoof gestaan en kook."
NATi-aansoeke oop vir produksievoorleggings
2020-05-14Die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) is op soek na nuwe, innoverende idees in ’n verskeidenheid genres: musiekteater, drama, komedie, dans- of bewegingsteater en lewende kuns. Alle aansoeke moet teen 1 Junie 2020 om 17:00 ingedien word.
"Ek probeer die lewe lig hou" – ’n onderhoud met Cintaine Schutte
2020-05-13"Ek dink Louis Pretorius en Albert Snyman het ’n pragtige storie vertel met diepte, interessante storielyne, fully-fleshed karakters, belangrike kwessies wat aangespreek word, goeie tekste en ’n storie met hart."
Op die front line: ’n gesprek met Eavesdrop oor die rol van kunste
2020-05-12"Die arts is vir my die enigste ding wat sin maak deur sulke confusing tye soos dié. Die artist is soos ’n spieël, ôs reflect wat onder die surface aangaan."
In memoriam: Adam Schlesinger het ’n plek in jou hart (al besef jy dit dalk nie)
2020-05-11"Schlesinger is op 1 April aan COVID-19 dood. Hy was ’n gevoelige, produktiewe en uitstaande popmusikant wat gereeld harte ligter gemaak het – en ons het nie eens altyd geweet dit was hy nie."
Woordfees dance production brings light to the issue of pollution
2020-05-11"With the current coronavirus crisis, and people across the world having to self-isolate, for once the earth is getting a chance to breathe due to fewer people moving around and polluting the earth."
Persverklaring: Kameras begin rol op kykNET-sepiestelle
2020-05-08Die TV- en filmindustrie is stadig maar seker besig om in produksie te gaan in hierdie tyd van die wêreldwye COVID-19-pandemie.
A secret love (Netflix) – great story, but below average film
2020-05-06"It represents a certain group of people and a story worth telling, but it does so in a superficial, monotone manner that skims over possible interesting angles. It comes across as a pet project.
"Die onmiddellikheid van die verhoog is soos ’n dwelm" – ’n onderhoud met Nicole Holm
2020-05-06"Een ding lei na ’n volgende ding, so selfs al voel jy daai job betaal te min, of jy wil nie regtig stelle verf nie, dóén dit. Kom op enige manier in die kamer en dan kry jy dalk ’n sitplek by die tafel."
Toyota US Woordfees 2020-gesprek oor Maverick Africans: The Shaping of the Afrikaners
2020-05-06"Vat apartheid – apartheid sou onmoontlik gewees het onder ’n ander kiesstelsel. In die Unie van Suid-Afrika het ons tot 1994 die Britse Westminster-stelsel gehad. Daar is eintlik net een reël: 'The winner takes all.' Dit werk eenvoudig nie in samelewings waar daar diep etniese en rasseverdelings is nie."
