Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – filmprys

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-19

"In ’n era van die 'quick fix' en Twitter-nuus, Insta-influencers en groot gebare staan ’n onpretensieuse storie uit in al sy gewoonheid."

Press release: Adapt or fly! on Heritage Day

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-09-17

In a time of depression, recession, fear and social distancing, what is better and more healing than a good laugh at the expense of those who depress, recess, frighten and annoy us? Book your tickets at Quicket.

Persverklaring: Kompleks – twee heelalle, vier harte, een siel

LitNet kykNET Portaal 2020-09-17

Kompleks, die nuwe dramareeks wat op 22 September begin, is eiesoortig. ’n Reeks op vele vlakke met ’n sterk rolverdeling en ’n ewe sterk span agter die skerms.

Kaapse langarmmusiek

Handré Brand Musiek 2020-09-16

"Hierdie artikel handel hoofsaaklik oor die skrywer se siening en belewenis van en waardering vir die Kaapse langarmmusiekstyl."

Meisies wat fluit: ’n onderhoud met die regisseur van die film

Remona Voges, Johan Cronjé kykNET Portaal 2020-09-16

"Dit was een van daardie skielike laatnagvrae gewees – wat sou gebeur as ’n paartjie mekaar skielik herontdek wanneer die titel (en druk) van 'huwelik' nie meer ter sprake is nie, en hoe daardie herontdekking beide goed en sleg kan uitwerk."

ekstasis-kortfilm vertel queerliefdesverhaal van vroue

Marli van Eeden, Kanya Viljoen, Emilie Badenhorst Onderhoude 2020-09-16

"Ons dink dit is wonderlik dat queerverteenwoordiging daagliks al hoe meer te sien is en dat dit al hoe minder van ’n taboe onderwerp in die samelewing word. Dit gesê, voel dit asof daar nog baie werk rondom queerverteenwoordiging gedoen moet word, veral as dit by vrouens en non-binary liggame kom."

kykNET Silwerskermfees 2020: Van Parow tot Parowfest, ’n onderhoud

Maryke Roberts, Jack Parow kykNET Portaal 2020-09-15

"Nee, ek dink nie ek is cooler as ander mense nie. Ek is wel anders as ander mense. En maybe bietjie rowwer."

Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Hein Willemse

Willie Burger, Hein Willemse LitNetKanaal op YouTube 2020-09-14

In hierdie gesprek praat Willie Burger met Hein Willemse  oor die afsterwe van Achmat Dangor, oor die land se geskiedenis en oor swart Afrikaanse skrywers.

Persvrystelling: Ekstra medium – welkom by Bertie se plek!

LitNet kykNET Portaal 2020-09-09

"Ekstra medium is ’n ligte drama, ’n redelik nuwe genre waar die lig en donker van die lewe mekaar deeglik omarm en dieper temas deur humor sowel as drama ontgin word."

kykNET Silwerskermfees 2020: Leon van Nierop se oorsig

Leon van Nierop Film 2020-09-04

"Hierdie weergawe van die Silwerskermfees bewys: So baie kan met so min gedoen word."

Die broer toer – kom saam op ’n avontuur

LitNet kykNET Portaal 2020-09-02

Op Donderdag 10 September om 21:00 kan kykers inskakel vir die loodsepisode van Die broer toer op kykNET (DStv-kanaal 144), met Bennie Fourie en sy twee broers.

#WysJouWoord-kompetisie: Kies jou wenner

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2020-09-02

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se kompetisie vir leerders om hul gunstelingwoord visueel uit te beeld, was ’n groot sukses. Die kompetisie is aangebied in aansluiting by die viering van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus 2020. Leerders van 18 jaar en jonger het woorde deur foto’s, sketse, skilderye en tekeninge uitgebeeld.

Persverklaring: Suidoosterfees-kunstenaars in spesiale musiekvideo vir inspirerende vroue

LitNet Suidoosterfees 2020-09-02

In die video word Lucas Maree se lied “Die weduwee se kruik” gekombineer met ’n ode wat Diana Ferrus aan essensiële werkers wat tydens die pandemie hoop en genesing in gemeenskappe bring, geskryf het.

Persvrystelling: KKNK skep vernuwend in 2020

LitNet KKNK 2020-09-01

Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK, sê met die huidige beperkings was dit nodig om kreatief te wees in hulle aanslag, om aan nuwe maniere te dink om gehaltekuns met ’n tikkie andersheid te bied.

Persvrystelling: VrySpraak-digitaal, die Vrystaat Kunstefees se Literatuurfees skop vandag af!

LitNet Feeste 2020-09-01

Boekbekendstellings en -besprekings, en digkunsvoorlesings en -optredes sal deur middel van verskillende formate aangebied word, waaronder potgooi, vooraf opgeneemde videogesprekke, radioprogramme en regstreekse, livestream sessies met Suid-Afrikaanse en internasionale skrywers en digters.

Press release: The Baxter renews its call to contribute just R30 per month to ensure its sustainability

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-08-31

While South Africa may be at level 2 in lockdown, it continues to be restrictive to operate optimally at the moment. Therefore, The Baxter strengthens its call to the public to become Baxter Coffee Angels.

Press release: CPO Wind Quintet with pianist Pieter Grobler

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-08-26

Concerts Connect is proud to present the CPO Wind Quintet with pianist Pieter Grobler on 30 August 2020 from the spectacular Moondance Villa in Cape Town. The stream will start at 15:30 with an introduction to the venue, the artists and partner organisations. The concert will start at 16:00.

Blertsie se geel

Karen Hart Kos en wyn 2020-08-26

"Blertsie, met sy borriegeel borsie en sy trawante se vrolike voëlgesang, kleur my hart en my kombuis ’n sonskyngeel, nog lank voor die donkerte gewyk het. Dan toor ek met kruie en speserye en kook lekker kerriefrikkadelle op ’n goudgeel borrierys, flertse sonskyn vir die donker wolke en reëndag daar buite."

Christopher Torr en Laurika Rauch se “Hot gates” in Engels en Afrikaans: ’n vergelykende studie

Bertie Neethling Seminare en essays 2020-08-25

"Vertel die plekname ’n storie? Indien 'Hot gates' as ’n musikale kunswerk beskou word, wat word deur die lirieke uitgebeeld? Dit gaan dus uiteindelik oor die betekenis van eiename, in hierdie geval plekname."

Nasionale Eisteddfod van Suid-Afrika: Sluitingsdatum vir inskrywings verleng

LitNet Leefstyl 2020-08-24

Terwyl verskeie kunswedstryde en ander feeste vir 2020 reeds met die instelling van die inperking teen die einde van Maart gekanselleer is, het die Nasionale Eisteddfod Akademie reeds van die begin af besluit om voort te gaan met aktiwiteite vir 2020.

Top