Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Die KKNK en URUCU bied ’n webinaarreeks aan oor kwessies uit Stam (The tree)

LitNet Film 2020-10-07

Die gesprekke wat aanlyn plaasvind, sluit temas in soos: wat ons nie van geslagsgebaseerde geweld sê nie, die trauma van die versorger; en die verhouding tussen verslawing en verbondenheid.

Resensie van Ekstra medium: Dis ekstra lekker

Réney Warrington kykNET Portaal 2020-10-06

"'n Man wat 'n wieletjietas deur 'n verlate veld in die industriële gebied sleep, is nie 'n tipiese opening vir 'n televisiereeks nie. Dat hy boonop 'n discobal onder die arm dra, is egter die eerste wenk dat jy nou in Beer Adriaanse en Retief Scholtz se wêreld is. En die klimaat daar lyk matig, of soos hulle dit noem, Ekstra medium."

Lus vir ’n aandjie uit? Bespreek nou jou Suidoosterfees-inryteaterkaartjie

LitNet kykNET Portaal 2020-10-06

Die Suidoosterfees en Atlantic Studios laat die klassieke inryteater herleef. Van 4 tot 15 November 2020 word feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.

Persverklaring: Oktober 2020 by die Bôrdienghuis

LitNet Teater 2020-10-05

Hier is Oktober 2020 se program by die Bôrdienghuis!

Teenage bounty hunters – an unexpected oddity

Réney Warrington Film 2020-10-01

"Sure, season one might not have been an integrated whole, but it serves as the perfect warm-up for something darker, edgier and more out there. Count me in."

Barakat, die film: ’n onderhoud met Amy Jephta

Maryke Roberts, Amy Jephta Film 2020-10-01

"Ek vertel eerstens menslike stories. Ek wil graag glo dat ek in my karakters se menslikheid indelf en dat ek sensitief is vir die nuanses van die regte lewe."

Uitnodiging: Luna Paige sing by sjef Marilou Marais-Ferreira se huis

LitNet Musiek 2020-09-30

Marilou in die kombuis. Luna agter die vleuelklavier. Jy, en jou spesiale mens(e) van keuse aan tafel, langs Stellenbosch se proefplaas, op die stoep, met ’n pragtige uitsig oor die berge en die veld. Hier is nog inligting om te bespreek.

Erfeniskos in Erfenismaand

Karen Hart Kos en wyn 2020-09-30

"Ek het in die Karoo grootgeword en maar eers hier in die Kaap met waterblommetjiebredie kennis gemaak. Ek het by Cass [Abrahams], uit haar boek, geleer hoe om dit te maak."

Refentse se Wandel in my woning: ’n onderhoud

Maryke Roberts, Refentse Morake Musiek 2020-09-29

"Ek glo nie aan doelwitte nie, want dit het beperkings. Ek glo dat jy in jouself moet belê en dinge sal gebeur."

 

My octopus teacher: ’n filmresensie

Leon van Nierop Film 2020-09-29

"Vergeet eentonige dokumentêre met pratende koppe oor vervelige onderwerpe. My octopus teacher op Netflix is een van daardie ervarings waaruit jy leer en wat jou verryk."

Wenners: Woorde in ’n digitale wêreld

LitNet Wen 2020-09-28

Op Wêreldgeletterdheidsdag het LitNet gevra: "Wat beteken woorde vir jou in ’n digitale wêreld?" Ons het baie inskrywings gekry, maar ná heelwat kopkrap het ons die wenners aangewys.

Erfenismaand en ’n gedenkboek aan Hoërskool Franschhoek: bydraes versoek

Elkarien Fourie Boeke en skrywers 2020-09-24

Die skrywers wil baie graag hoor van enigeen, soos oudleerlinge of -onderwysers, wat in Erfenismaand ’n bydrae wil maak tot die ideaal van ’n geskiedenisboek oor Franschhoek se skool.

Filmresensie: Mulan

Cliffordene Norton Film 2020-09-23

"Ek is effens teleurgesteld in die film, want my verwagtinge was baie hoog. Die fliek is goed, maar ek het bly hoop vir treffende tonele wat teen die mooi omgewing kon opweeg."

Kennisgewing: Die Boer-teaterrestaurant se deure is weer oop

LitNet Teater 2020-09-23

Soos Jurg Human, mede-eienaar van Die Boer, sê: "Die lewe sonder teater is nie ’n lewe nie."

"Liefde love uthando" vier Suid-Afrika se diversiteit in Erfenismaand

Marli van Eeden, Bouwer Bosch, Freddy L, Gazelle Onderhoude 2020-09-22

"Ons lewe in ’n unieke land met soveel kulture en tale. Dit sorg vir baie ryk en mooi dinge in die kunste asook net vir daaglikse interaksies met ander, maar ongelukkig is daar ook kere wat ons so geheg is aan ons eie kulture dat ons vergeet dat ons almal Suid-Afrikaners is."

kykNET-Rapport-boekpryse 2020: wenners aangekondig

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-19

Hier is vanjaar se wenners!

kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – fiksiewenner

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-19

"Zirk van den Berg se Ek wens, ek wens het die tydloosheid en betowering van ’n moderne sprokie. Enersyds is dit herkenbaar eietyds; andersyds byna argetipies in die verkenning van oervrese en -begeertes."

kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – niefiksiewenner

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-19

"Carel van der Merwe se Kansvatter: Die rustelose lewe van Ben Viljoen is ’n biografie wat geskiedskrywing benader op ’n wyse wat nie dikwels voorkom nie: Daar is die ontluistering naas die verering asook ’n deeglike besinning oor die nalatenskap van ’n generaal en algemeen aanvaarde held uit die Anglo-Boereoorlog met ’n flambojante én skunnige lewe."

kykNET-Rapport-boekpryse 2020: boekresensente van die jaar en commendatio’s

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-19

Hier is die wenners van die boekresensente vir die kategorieë fiksie, niefiksie en langer resensies. 

kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – Jan Rabie-Rapport-prys

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-19

"Met sy eerste twee romans, Skool (2010) en Strafjaart (2019), wys Theo Kemp hoe kragtig faction ingespan kan word om die ingewikkelde Suid-Afrikaanse samelewing beter te probeer verstaan."

Top