Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Filmresensie: Goldblatt

Suzette Myburgh Film 2019-08-27

Ná Goldblatt se dood in Junie verlede jaar is dit as gepaste huldeblyk by die afgelope Silwerskermfees in Kaapstad vertoon. "Net so uitsonderlik as wat Goldblatt se werk is, is hierdie dokumentêr waaraan die filmmakers ses jaar lank gewerk het."

kykNET Silwerskermfees 2019: Wat’s in die spieël? Dagboek van ’n filmfees

Jaco Barnard-Naudé Film 2019-08-26

"Wat is in die spieël? Dink ons krities genoeg oor die keuses wat óns maak in die lig van Bass se keuse en protes? Kan ons in solidariteit met Bass staan oor die objektivering van die vroulike liggaam, terwyl ons die omstredenheid terselfdertyd sien as ’n geleentheid om ’n gesprek oop te maak en krities te dink oor die objektiverings waaraan ons self daagliks skuldig is?"

kykNET Silwerskermfees 2019: Leon van Nierop se indrukke

Leon van Nierop Film 2019-08-26

"Die fees is verby. Tone is nie net in koue water gedruk nie, maar karakters en filmmakers het sommer kaalbas aan die diep kant ingespring."

Die 9de kykNET Silwerskermfees – hier’s die wenners

LitNet Film 2019-08-26

“kykNET het uit die staanspoor ’n langtermynvisie met hierdie spesiale projek gehad. Die Silwerskermfees se fokus is en bly die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse filmbedryf,” meen Karen Meiring, hoof van Afrikaanse Kanale by M-Net.

kykNET Silwerskermfees 2019: Ikoniese verhaal van Racheltjie de Beer tot rolprent verwerk

Marli van Eeden, Matthys Boshoff Onderhoude 2019-08-23

“Die film bring gestalte, klank, beeld en ’n vars blik op ’n storie wat vir dekades lank in die gehoor se verbeelding geleef het.” Dít is wat die rolprent Die Verhaal van Racheltjie de Beer uniek maak, meen regisseur Matthys Boshoff. Hy vertel vir Marli van Eeden meer oor die rolprent.

Blinded by the light captures the power of music, but not the power of film

Réney Warrington Film 2019-08-13

"It is a dazzling concept, using Bruce Springsteen’s working-class Americana lyrics and music as a backdrop to life in Britain in 1987 for a working-class Pakistani family."

Filmresensie: Richard says goodbye (The Professor)

Suzette Myburgh Film 2019-08-07

"Anders as wat ’n mens sou dink, is hierdie fliek oor die dood nie ’n hartverskeurende tranetrekker nie. Die eintlike plesier lê in die skerp – en dikwels polities-inkorrekte – dialoog."

Fotogalery: kykNET Silwerskermfees-programbekendstelling

Remona Voges kykNET Portaal 2019-08-02

Silwerskermfees 2019 se program is op 1 Augustus by die deftige Big Bay Hotel in Kampsbaai bekend gestel. Remona Voges het gaan foto's neem van dié lekker geleentheid.

The best of enemies: black and white race relations portrayed in shades of grey

Réney Warrington Film 2019-08-02

"The best of enemies is not a brilliant film, it is not a ground-breaking film, but it does not deserve to be tanked, either."

Film-oorvertellings en -reboots: flops of fabulous?

Floris Groenewald Film 2019-07-31

"Dis skrikwekkend om te dink hoeveel tyd, geld, moeite en kreatiwiteit beter aangewend kon wees as Hollywood se skrywers en kunstenaars op oorspronklike projekte gekonsentreer het."

Stroop: Journey into the Rhino Horn War: ’n filmresensie

Marli van Eeden Film 2019-07-23

"’n Kragtige, op die man af dokumentêr, wat die uiters komplekse aard van die renosterstropery-krisis beklemtoon en poog om die geheime van die donker wêreld van renosterstropery bloot te lê. Dit is duidelik waarom dié film al 10 internasionle toekennings ingepalm het."

 

Dying for Gold: ’n filmresensie

Marli van Eeden Film 2019-07-23

"Dying for Gold is ’n interessante blik op die mynbedryf van Suid-Afrika, die geskiedenis daarvan, die destydse uitbuitende werwingspogings in Suider-Afrika, en die impak daarvan op talle mynwerkers. ’n Geskiedenis van uitbuiting, kolonialisme en rassisme."

The Lion King – louwarm

Réney Warrington Film 2019-07-22

"Die 2019-weergawe het nie die passie van die 1994-weergawe nie. Ek het heeltyd gewag vir die energie om toe te neem, vir die weerbarstigheid van byvoorbeeld die aasvoëls of die hiënas om deur die skerm te breek. Die oomblik het nie aangebreek nie."

Yesterday: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2019-07-18

"Die Britte het van die beste musiek van die twintigste eeu opgelewer, daarvan getuig die films Bohemian Rhapsody (Queen) en Rocketman (Elton John). En dan was daar natuurlik die Beatles – in hierdie era van musiekfilms sou dit ondenkbaar wees om hulle uit te laat. Yesterday sorg vir ’n besonder oorspronklike huldeblyk aan dié supergroep."  

Filmresensie: Kings of Mulberry Street

Suzette Myburgh Film 2019-07-09

"Kings of Mulberry Street is kleurryk en oordadig soos net ’n film kan wees wat sy inspirasie uit Bollywood neem."

Booksmart: a film review

Réney Warrington Film 2019-07-02

"Booksmart, a film about high school – the current colosseum where the innocent and not so innocent are fed to lions – is simply not cruel enough to feel authentic, not funny enough to make you cringe at what you are laughing at, and not insane enough to elevate it to mockumentary/spoof status."

Rocketman: ’n resensie

Suzette Myburgh Film 2019-06-11

"Die interessanter aspek van Rocketman is egter die draaiboek, waarvolgens verskillende gebeure in John se lewe telkens musikaal uitgebeeld word."

Long shot: ’n resensie

Suzette Myburgh Film 2019-06-05

"Hierdie fliek is so woke as kan kom. Dit tiek elke blokkie van wat nóú belangrik is: die omgewingskrisis, vroue in magsposisies, die korrupsie van geldmagnate, rassisme en selfs ’n bietjie godsdiensvooroordeel."

Encounters documentary film festival celebrates 21 years

Marli van Eeden, Mandisa Ralane Lifestyle and entertainment 2019-06-04

"Recently, Encounters has expanded the scope of its programming to encompass new media (virtual reality and interactive documentaries) and other forms of nonfiction storytelling, placing an emphasis on a contemporary, cross-disciplinary approach to both documentary reception and documentary production."

Press release: shnit Worldwide Shortfilmfestival is calling for final submissions by 1 June 2019

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-05-30

shnit Worldwide Shortfilmfestival is calling for final submissions by 1 June 2019.

Top