Film
Everything about the latest films
Filmresensie: Extremely Wicked, Shockingly Evil and Vile
2019-05-06"Hierdie is nié ’n riller met afskuwelike tonele van seksuele aanranding, verkragting en moord nie. Dis eerder ’n hofdrama en ’n ondersoek na Kendall se skuldgevoelens oor haar verbintenis met (Ted) Bundy."
Skemerson-rolprent in rolprentteaters te sien
2019-05-03"’n Afrikaanse rolprent wat geestesgesondheid aanspreek, met akteurs soos Pietie Beyers, Anneke Weidemann en Elize Cawood in die rolverdeling, begin 3 Mei landwyd in rolprentteaters draai."
Filmresensie: The bookshop
2019-04-25"Die sterk punte van die film is die besonderse landskappe en die goeie toneelspel van veral Mortimer, Nighy en Clarkson."
Revisiting the end of the world: an interview on language identity and displacement
2019-04-17"Humans have participated in mass migrations since the earliest dawn of human society. ... Understanding how the Patagonian Afrikaans community has negotiated their identity and their relation to place is, therefore, a very current topic, and can be of value to the understanding of current migrant communities."
Capernaum – a tale of darkness and of light
2019-04-16"Capernaum is a stirring take on poverty, child abuse and overpopulation. It won’t traumatise you or leave you despondent, though."
Platoon (1986): ’n filmverslag
2019-04-08"Moet jy die fliek kyk? Ja. Gaan jy dit geniet? Waarskynlik nie. Die tema is oorlog en als wat daarmee gepaard gaan. Dink vlamme, chaos, verkragting en vernietigende aksies sonder motief, gedryf deur trauma."
Filmresensie: Hotel Mumbai
2019-04-02"Hotel Mumbai is ’n uiters relevante film, aangesien ekstremistiese terreur vandag omtrent enigeen op enige tyd kan tref en dit die kyker insig in dié verskynsel gee."
Dumbo: good enough
2019-03-29"Dumbo, along with Mary Poppins Returns, might not have been cinematic milestones in the careers of the cast and crew, but it is the kind of movie that is sorely needed: films that enhance childlike wonder in children ..."
Filmresensie: Vice
2019-03-25"Daar is egter een baie goeie rede om hierdie film te gaan kyk: Christian Bale. Ek misgun Rami Malek nie sy Oscar vir beste akteur nie, maar as dit my keuse was, sou die goue beeldjie aan Bale gaan vir sy werklik uitstaande vertolking."
Destroyer – a hard “no”
2019-03-15"Nicole Kidman goes full tilt into the character of Erin Bell, and this performance, which is supposed to carry the film, ends up ruining it. On top of that, the film suffers from some rather serious plot holes, dubious styling and one-dimensional characters."
Die stropers – onder draai die duiwel rond
2019-03-14"Die stropers is ’n totale aanslag op dogma, indoktrinasie, patriargie, isolering teen die buitewêreld, fundamentele religie en ’n rigiede stelsel wat van almal slagoffers maak, ’n stelsel wat in stand gehou word deur niemand anders as ons self nie."
Rocky Balboa: ’n filmverslag
2019-03-11"Rocky VI is nie ’n fliek oor boks nie, maar oor ’n bokser. Nie oor wen nie, maar oor oorlewing. Die legende is dalk nie wat jy bereik nie, maar waarvoor jy bereid is om op te staan."
Filmresensie: The favourite
2019-02-14"Hierdie fliek is satire en dis brutaal. Dis ook absoluut oorspronklik en eenvoudig briljant."
Filmresensie: On the basis of sex
2019-02-11"’n Sterk punt van hierdie fliek is dat vroue nie eenvoudig téén mans opgestel word, met die een party wat voorgestel word as reg en die ander as verkeerd nie."
Green book – unsettling, yet heart-warming
2019-02-04"The controversy surrounding this film should not dissuade people from watching it. (Google if you must.) It is a nuanced, tender tale about an unlikely friendship that overcame loneliness, bigotry and class differences. Viggo Mortensen and Mahershala Ali’s performances appear effortless."
The favourite – a reward for the committed cinephile
2019-01-31"The film is visually sumptuous, thanks to incredibly detailed costumes, lavish locations, great camerawork, dimly lit scenes and perfectly precise editing."
Wildlife, ’n filmresensie
2019-01-21"Op die oog af is Jerry, Jeanette en Joe die perfekte gesinnetjie, maar reeds vanaf die openingstoneel broei spanning onder die oppervlak."
Roma, ’n filmresensie
2019-01-15"Hierdie film kry volpunte vir atmosfeer en heelwat minder vir dramatiese impak – dis betekenisvol dat Cuarón net twee van sy drie benoemings vir die Golden Globes kon realiseer: dié vir beste regisseur en beste buitelandse film, maar nie vir beste draaiboek nie."
A wrinkle in time
2019-01-11"Ons het almal nou en dan nodig om te hoor dat daar ’n ontelbare aantal dinge sedert die ontstaan van die heelal op spesifieke maniere bymekaar moes gekom het vir ons elkeen om op hierdie tyd en plek te wees wie ons is en dat ons, ten spyte van ons tekortkominge, goed genoeg is."
