Film
Everything about the latest films
Regisseur gesels oor Toorbos by Toyota US Woordfees 2020
2020-03-05"Wat my eerste opgeval het van die boek, was Dalene se sensitiewe en diep-ondersoekte verkenning van die vroulike protagonis se psige. Jy bewonder haar vir haar vasberadenheid in haar soeke na persoonlike vryheid soos dit afspeel teenoor die konflik tussen haar aardse boswêreld en die mens se behoefte vir vooruitgang."
The intruder: geweldallegaartjies verloor sy byt
2020-03-04"Hierdie soort onverantwoordelike opeenstapeling van geweld maak ons so geweldvoos dat dit die sensitiwiteit uitkanselleer en jou visuele pyngrens oorskry."
Toyota US Woordfees 2020: Liza Joubert oor stilfilms en musiek
2020-03-04"Die navorsing vir hierdie filmprojek is ’n nimmereindigende en fassinerende doolhof waaruit ’n mens net nooit wil ontsnap nie!"
Dark waters – a bit too mechanical
2020-02-18"It is a fascinating story of corporate greed and environmental disaster. I did not feel the outrage."
Filmresensie: Vergeet my nie
2020-02-14"Die flou kamerawerk, die eentonige klankbaan, die stomp dialoog, die narratief is als, wel, vervelig."
Internationally acclaimed Moffie is a film about "hurt and shame"
2020-02-12"The film is also an exploration of the SADF and its effect on a generation of white men who were fed an ideology of hate and fear."
Filmresensie: Poppie Nongena
2020-02-07"Dis in alle opsigte ’n grootse film, gevul met opruiende aksie, indrukwekkende stelle en ’n outentieke inkleding, onder meer deurdat die karakters vrylik Xhosa praat."
Bombshell – solid entertainment
2020-02-07"It’s a bit shallow, it glosses over Megan and Gretchen’s bigoted views and is sappy at times. But who cares? It’s hugely entertaining."
Filmresensie: Marriage story
2020-02-04"Hierdie pynlik eerlike film is tegelyk ’n liefdesverklaring en die bestekopname van ’n huwelik en ouerskap."
Filmresensie: Bombshell
2020-02-04"Bombshell word aanbeveel vir álle fliekkykers, vroue sowel as mans."
Resensie: Bombshell
2020-01-29"Die fliek het my verbaas omdat dit soms lig en komies was, ten spyte van die moeilike tema. ’n Besonder treffende aspek van Bombshell was die insig wat die kyker in die vroue se denke tydens so ’n situasie kry."
Top 10-flieks van 2019: Floris Groenewald se keuse
2019-12-19"2019 het weer ’n hele spul briljante flieks verskaf, en hier is my tien gunstelinge ..."
2019: Réney Warrington’s movie highlights
2019-12-18"The mere existence of a film such as Parasite gives me hope for the movie industry. The fact that it raked in $106,7 million at the box office makes me a little delirious. A film as brilliant, excruciating and funny as Parasite does not make that kind of money. And it’s not the only highlight of 2019."
Top 10-films 2019: Suzette Kotzé-Myburgh se keuses
2019-12-18Hier is Suzette Kotzé-Myburgh se gunstelingfilms van 2019.
Filmresensie: Pain and glory
2019-12-04"Banderas groei en krimp saam met die storielyn en vang sodoende die karakter se sterk- en swakpunte perfek vas."
Filmresensie: Cut-out Girls
2019-12-02"Wat uitstaan van hierdie film, is die weldeurdagte draaiboek en subtiele manier waarop die storie ontvou, gruwelike inhoud en al."
Filmresensie: Parasite
2019-11-22"Parasite word beskryf as ’n komedie, ’n riller, selfs ’n klasse-oorlog, maar uiteindelik is “tragikomedie”, uit die mond van die skepper van die film, die beste beskrywing."
Joburg Film Festival film review: 8 – unconvincing
2019-11-19"You must commend the South African film industry, where budgets are small, for attempting genres other than slapstick or drama, slightly more commercially viable options."
Joburg Film Festival film review: Hero – it should’ve been more
2019-11-19"The extraordinary story is there – war hero, law expert, survivor, charmer – but the movie fails its subject dismally."
Joburg Film Festival film review: Luce – the sustained menace will haunt you
2019-11-19"It could set in motion such thought-provoking and justifiable, yet completely conflicting, interpretations, that one could argue for weeks on end. It is marvellous."
