Film
Everything about the latest films
Erla-Mari Diedericks: “Ons is almal Kaang se wesens”
2021-05-10"Die Kind van Afrika het bly groei totdat hy, presies tien jaar later, op 16 Julie 1976 as jeugdige sy vuis tydens die Soweto-opstande teen die regering gebal het. Dit was die begin van die einde van apartheid."
Wesens: a review by Ayden Kruger
2021-05-07"The film as a whole grapples with the concept of invasion. Set against the backdrop of the Americans attempting to invade the moon and the Russians apparently attempting to invade the world with communism, the arrival of the foreign object onto the farm seems dangerously intrusive."
Wesens, an analysis by Jessica Smith
2021-05-06"Careful combinations of cinematic elements carry a weighty topic with an aesthetically pleasing backdrop – a masterfully executed film for fans of indie productions and for those who are undaunted by the truth."
An analysis of Wesens (2020) by Gareth H Green
2021-05-06"It is a surprisingly beautiful message derived from brutally honest and ever-relevant commentary on human society as a whole."
Wesens: “Wie was eerste hier?”
2021-05-04"Uiteindelik is hierdie film ’n kinematografiese narratief van grond, Suid-Afrika, die mense wat dit bewoon en die Groot Verhale (mites) waaraan elke groep glo."
Wesens, ’n kritiese ontleding deur Leoné Prinsloo
2021-05-04"Wesens is ’n dramatiese wetenskapfiksiefilm waarin verskillende sentraal-onderliggende temas en simboliek met betrekking tot aweregse vrae oor identiteit, verteenwoordiging en liggingsgeoriënteerde politiek deur middel van konseptuele metafore, sowel as toepaslike filmtegnieke, vanuit die postkoloniale teoretiese raamwerk ondersoek word."
Persverklaring: Skemerdans nou op Showmax
2021-04-28"Die pas is vinnig en die reeks verdien om met dieselfde entoesiasme as internasionale reekse gekyk te word. Ek glo dat dit die pas aangee vir die soort storie-vertelling waarna Suid-Afrikaners lankal smag."
Never rarely sometimes always: a film review
2021-04-26"The dread. Yes, the feeling of dread never leaves. You have two underage girls; one is pregnant. With little money and no support, they travel to New York. What should be a one-day excursion turns into a prolonged three-day affair. They have nowhere to stay, no money to spend."
Tussen realisme en wetenskapfiksie: die konstruering van die Ander in Wesens (2020)
2021-04-13"Want ‘omgaan met’ die onbekende beteken noodwendig ook ’n uitbeelding en dus aktiewe konstruering van die Ander, want die Ander word nie ontdek nie, maar wel gekonstrueer."
Nomadland: ’n filmresensie
2021-03-31"Hier is dus ’n film wat met jou siel kommunikeer, ’n eensaamheidsfluistering wat jy hier binne intens maar persoonlik beleef, of een lang stuk verveling vir diegene op soek na ’n 'storie'."
Wesens: R15 000 se pryse te wen
2021-03-16Filmstudente en -liefhebbers kan groot kontantpryse wen. R10 000 as eerste prys!
Suid-Afrikaanse film vir Oscar genomineer
2021-03-15Die Suid-Afrikaanse film My octopus teacher deur Pippa Ehrlich, James Reed en Craig Foster is vir ’n Academy Award in die kategorie vollengte- dokumentêre film benoem.
Athlete A, ’n resensie
2021-03-04"Kykers moet weet dat ’n hulpelose woede jou beetpak as betrokke toeskouer van die wandade en die ontboesemings. Dis nie maklik om te sien nie."
Persverklaring: Wesens eksklusief beskikbaar op Dstv BoxOffice vanaf 8 Maart
2021-03-04Hierdie raaiselagtige wetenskapfiksiefilm volg vier Suid-Afrikaanse Republikeinse Intelligensiediensagente wat ’n vreemde voorwerp ondersoek wat op 3 Desember 1967 op ’n boer se plaas in die Karoo geland het.
Oscars: En die kortlys vir beste buitelandse rolprent is ...
2021-03-01"Dit beteken dat die 9 000+ lede van die Academy hoogs moontlik ook nie van Toorbos gehoor het nie. Wat hulle betref kan dit net sowel ’n nuwe vorm van tee wees – Rooibos se boetie of sussie."
’n Behind-the-scenes dialoog met die produksiespan van Barakat – family is a mouthful
2021-02-27"Unfortunately wassie vrystelling van die film uitgestel weens die coronavirus regulations. Maa kyk uit Kaapstad, Barakat kom op 28 Mei 2021 na ôs toe, net kôt na Labarang – miskien issit ’n excuse om die familie bymekaar te bring en ’n extended Labarang te het byrie baiscope!" Tasneem Daniels gesels met die PaperJet Films-span, Amy Jephta en Ephraim Gordon.
Filmresensie: Toorbos
2021-01-06"Dis ’n film wat die moeite werd is om te sien, juis oor die harde werk en denke wat daar ingegaan het, wat duidelik blyk."
Persverklaring: Vervaardigers van Toorbos vra ondersteuning vir inskrywing by 2021 se Oscar-toekennings
2020-12-21"Die kwessie van vrouebemagtiging en -identiteit, asook ’n sentrale omgewingstema, sluit baie nou aan by vandag se tydsgees. Die film het ’n baie goeie kans om genomineer te word indien ons almal ons deel doen om dit daar te kry."
Persvrystelling: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater
2020-11-27"Deon Meyer en Coenie de Villiers beywer hulle lank reeds vir die ontwikkeling van jongmense met potensiaal. Hulle eerste produksie kon – in samewerking met die Atterbury Trust – bykans ’n miljoen rand skenk aan leerders in die Karoo. Die opbrengs van hierdie kaartjieverkope sal aangewend word om die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting se liriekskryf-mentorskapprogram uit te brei."
