Die wenners van die Wesens-kompetisie bekend

  • 0

Dit klink soms na ’n cliché, maar dit was werklik moeilik om die wenners te kies uit die uitstekende inskrywings wat ons ontvang het.

LitNet se redaksie en die skeppende agentskap The Suits is baie dankbaar vir die moeite wat met die inskrywings gedoen is.

Uiteindelik, na twee rondes van beoordeling, is die top drie bekendgemaak.

Dit is vir die redaksie ’n groot plesier om die weninskrywings aan te kondig.

In die derde plek (R2 000)

Wilken Calitz met sy inskrywing “Wesens: Discovery of ‘the other’ in the Klein Karoo”

https://www.litnet.co.za/wesens-discovery-of-the-other-in-the-klein-karoo

In die tweede plek (R3 000)

Hennie van Coller en Anthea van Jaarsveld met “Wesens: ‘Wie was eerste hier?’”

https://www.litnet.co.za/wesens-wie-was-eerste-hier

En die wenner van die eerste prys (R10 000)

Dave Rademan met sy inskrywing “A critical analysis of Wesens (2020)”

https://www.litnet.co.za/david-j-rademan-a-critical-analysis-of-wesens-2020

Baie geluk aan die wenners, en dankie aan almal wat deelgeneem het. LitNet sal met die wenners in verbinding tree om reëlings te tref vir die uitbetaling van prysgeld.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top