Film
Everything about the latest films
Landmyn: ’n filmresensie
2026-09-11"Die tempo is begryplik stadig en deeglik, en Scheepers se liefde vir die teater skemer deur in sy regie, amper asof hy vir die verhoog regisseer."
Tiago Guedes’s Aquí is a masterclass in changing one art form into another
2026-09-09"Guedes, like Coetzee, encourages our intertextual references, but at the same time he has managed to create an epic that can hold its own."
As ek kon kies: ’n Kortprent oor die kruispad van keuses, ’n onderhoud met Beáta Bena Green
2026-09-09"Ek hou daarvan dat film en televisie jou baie naby aan ’n mens se innerlike wêreld kan bring. ’n Klein kyk, ’n stilte of ’n verandering in iemand se asemhaling kan soms net soveel vertel soos ’n hele gesprek."
Al wat ek weet, Marita van der Vyver se jeugroman kry tweede lewe in vollengte film
2026-09-08"Marita van der Vyver het uit Frankryk by die fees kom kuier en saam die première geniet en op die bloutapyt verskyn."
’n Droomrit vol deernis en verbeelding
2026-09-08"Hy besluit om aan die nasionale digkunskompetisie deel te neem, maar die skrywery bly ’n gesukkel. Die eksentrieke Helen is egter vasbeslote om hom te help. Sy neem hom op verskeie uitstappies om inspirasie te vind. Van treinritte, taxi ranks tot performance poetry-geleenthede."
Landmyn: Ongemaklike waarhede ontbloot met skitterende spel in hierdie film
2026-09-08"Die film is tegnies uitstekend, met kamerawerk wat duidelik fyn beplan is – die swart hond wat amper ongemerk in een van die vroeë tonele oor die skerm loop terwyl Colette gaan swem, herinner die kyker aan die onderliggende temas van depressie en die toksiese familie."
kykNET Silwerskermfees 2026: Silwerskermfees verweef eerlike, raakpraterrealisme met verhale van hoop
2026-09-02"Die 14de kykNET Silwerskermfees is pas aangebied en bied jaarliks ’n ryk en uiteenlopende keuse van films wat die diepte van plaaslike storievertelling weerspieël."
Silas en die ysbeer op Tafelberg: ’n onderhoud met Annie Klopper en Zandré Coetzer
2026-08-28"Silas woon saam met sy ma en sy ouma aan die voet van Tafelberg. Elke dag stuur sy ouma hom Droomland toe met wonderlike verhale. Eendag, is Ouma skielik weg. Silas droom dat Toemaar die donker man Ouma diep in Droomland in gevat het, en besluit om haar daar te gaan soek. Dis waar die avontuur begin, maar definitief nie waar dit eindig nie."
Why I did not like Nolan’s version of The Odyssey
2026-08-27"I am keen to explain where Nolan’s reading of the story went wrong, for hopefully his movie will lead to a renewed reading of the Greek myths."
Landmyn by Silwerskermfees 2026: ’n onderhoud met Nico Scheepers
2026-08-19"Landmyn gaan nie oor hoe ons wil wees nie, maar hoe ons is. Mense is komplekse, deurmekaar gedaantes wat net soveel seermaak as wat ons genees. Veral met onsself en met dié wat naaste aan ons moet wees: ons familie."
kykNET Silwerskermfees 2026: ’n onderhoud oor Verwerking deur Peter-John Titus
2026-08-17"Ek dink om stories soos hierdie een te maak skyn ’n lig op die dinge wat ons as mense van nature in die donker hou. Die skeppingsproses bring dit in die lig in, waar dit hoort."
The trek (Die trek): ’n filmresensie
2026-08-12"Dié merkwaardige Afrikaanse rolprent, wat sy debuut in Suid-Afrika by die Johannesburgse Filmfees gemaak het, word beskryf as ’n Western-riller. Maar dit delf veel dieper as daardie maklike boksie waarin dit gedruk word."
David O Russell se Amsterdam is ’n metafoor vir wat hier in Suid-Afrika aan die gang is
2026-08-10"Netflix gaan David O Russell se Amsterdam aan die einde van Augustus verwyder, so dis die moeite én die sit werd om hierdie baie vreemde, maar interessante film te sien voor dit verdwyn."
PenAfrican: Nolan’s Odyssey and the Xhosa tradition
2026-08-10"Perhaps that is why reading Homer after university felt less like discovering a foreign classic than recognising a distant relative for me. I was not entering an unfamiliar world. I was returning to one I had known all along."
Hen deur Nico Scheepers: ’n filmresensie
2026-08-05"Op die ou einde is ek bly ek het Hen gekyk. Dit is soveel meer as ’n gruwelfilm. ’n Donker kunsfilm? Sosiale kommentaar? All of the above? Eintlik moet mens dit ’n tweede slag kyk om al die details raak te sien. Maar so braaf is ek nie."
Persverklaring: Diek Grobler se unieke speldeskermkuns te sien by die SA Akademie in Pretoria
2026-08-05Die bekroonde kunstenaar en animeerder Diek Grobler se uitstalling Agter die Spykergordyn open op Saterdag 22 Augustus 2026 om 11:00 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria.
Persverklaring: Benoemings vir vanjaar se Silwerskermtoekennings vir film en TV bekend
2026-07-20Die aap is nou uit die mou met die bekendmaking van die televisiebenoemings in 16 kategorieë vir die Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie, wat vanjaar ’n nuwe kategorie vir beste aanbieder in ’n dokumentêre program insluit.
Nuremberg: Justice, memory and the selective morality of history
2026-07-15"Nuremberg succeeds as a courtroom drama and as an exploration of the psychology of evil. It is less successful as an examination of the broader political and nationalist currents that produced Nazi Germany."
Persverklaring: Program van die kykNET Silwerskermfees 2026 bekend
2026-06-19Die 14de kykNET Silwerskermfees, wat van 19 tot 22 Augustus in Kampsbaai, Kaapstad, plaasvind, spog met 'n uiteenlopende aanbod wat die diepte en diversiteit van Afrikaanse rolprentkuns weerspieël.
Backrooms en Obsession: raad vir Afrikaanse filmmakers
2026-06-11"Die storievoos Hollywood het ’n waterskeidingsoomblik bereik toe twee oorspronklike bobaas rolprente, wat op skoenveterbegrotings gemaak is, Obsession en Backrooms, nie alleen die suf gewoontefliekmaker-geldwolwe waardevolle lesse geleer het nie, maar ook vir Afrikaanse filmmakers, wat moet raap en skraap om genoeg geld vir ’n rolprent te kry, weer moed gee met die cliché: 'Minder kan meer wees.'"
