Film
Everything about the latest films
Filmresensie: Late night
2019-10-09"Late night doen soveel dinge net reg: van uitstaande toneelspel deur Thompson (Kaling het die rol spesiaal vir haar geskryf) tot die raak uitbeelding van vroue wat moet veg vir gelyke staanplek in ’n manswêreld en die bedrieglikheid van die sosiale landskap wat in die laaste dekade onherroeplik verander het."
Joker – darker than Gotham
2019-10-04"Joker is an expansive film, a cinematic marvel with plenty of jaw-dropping scenes. The unrelentingly dark nature of this instalment will, however, frighten many cinemagoers. Be warned. Or heartened."
Filmresensie: Downtown Abbey
2019-10-03"Alles tesaam vorm dit ’n netwerk van hoof- en subintriges wat die aandag boei én sorg vir ’n goeie skeut humor wanneer die Downton Abbey-personeel saamstaan teen die koninklike 'indringers'. Die laaste gesprek tussen Violet en Mary (Michelle Dockery) weerklink ook treffend tot in vandag se onsekere (Brexit-)tyd."
Poppie Nongena-rolprent skenk gedeelte van wins aan veldtog teen geslagsgeweld
2019-09-26Die lokprent vir die langverwagte rolprent Poppie Nongena is dié week uitgereik. Die rolprent het skoonskip gemaak by die onlangse kykNET Silwerskermrolprentfees, waar dit met 12 toekennings bekroon is. Marli van Eeden gesels met Christiaan Olwagen en Helena Spring.
"Ek het my voorouers se stories part van my lewe gemaak" – ’n onderhoud met Deidre Jantjies
2019-09-23Deidre Jantjies het ’n lang geskiedenis van toneelspel; sy het hierdie vaardighede gebruik om haar eie verhale te skryf wat sy in kortfilms omskep het. Met haar vervaardigingsmaatskappy, Na Aap Productions, wil sy die onbekende geskiedkundige verhale van Suider-Afrika vertel. Ter viering van Erfenisdag (24 September) het Cliffordene Norton met haar gesels.
Film review: Hustlers, or rather, The godmother
2019-09-19"It’s a gritty drama, an all-out condemnation of the greed of men, with rather great comedy thrown in – and yes, with some strippers. Oh, and believe you me, JLo is a revelation as Ramona Vega."
KykNET Silwerskermfees 2019: Gehoorgunsteling Fiela se kind binnekort in rolprentteaters te sien
2019-09-11"This adaptation is different both narratively and stylistically, with a greater focus on the Komoetie family and their experience of loss when Fiela begins her journey to get Benjamin back. The film also takes advantage of present-day cinematic tools and language to create film that, while respectful of the previous film, offers a different emotional and visual journey."
'n Onderhoud oor Oedipus by die kykNET Silwerskermfees 2019
2019-08-29Oedipus: Die musical – ’n dokumentêr is by hierdie jaar se kykNET-Silwerskermfees met sewe toekenninngs bekroon. Remona Voges het met Stefan Benade (skrywer en regiseur) en Canya Cruywagen (redigeerder) gesels om meer oor dié indrukwekkende kortfilm uit te vind.
Die Viëtnam-oorlog op film: Veertig jaar van Francis Ford Coppola se Apocalypse now (1979)
2019-08-28"Die oorspronklike film is in 2001 opgevolg deur Apocalypse now: Redux, wat 49 minute langer duur. Vanjaar word egter 'n nuwe weergawe, Apocalypse now: The final cut (2019), in Suid-Afrikaanse teaters vrygestel om die film se 40ste bestaansjaar te vier. Hierdie weergawe, wat 20 minute korter as Redux is, is volgens Coppola sy gunsteling- en finale weergawe van dié meesterstuk."
kykNET Silwerskermfees 2019: 14 kortfilms in kompetisie
2019-08-27"Die kortfilms is ’n belangrike ontwikkelingsprojek van die jaarlikse Silwerskermfees, en kykNET verdien werklik lof vir die manier waarop hulle bereid is om voortdurend te belê in Afrikaanse films én die groter Suid-Afrikaanse mediabedryf."
Filmresensie: Goldblatt
2019-08-27Ná Goldblatt se dood in Junie verlede jaar is dit as gepaste huldeblyk by die afgelope Silwerskermfees in Kaapstad vertoon. "Net so uitsonderlik as wat Goldblatt se werk is, is hierdie dokumentêr waaraan die filmmakers ses jaar lank gewerk het."
kykNET Silwerskermfees 2019: Wat’s in die spieël? Dagboek van ’n filmfees
2019-08-26"Wat is in die spieël? Dink ons krities genoeg oor die keuses wat óns maak in die lig van Bass se keuse en protes? Kan ons in solidariteit met Bass staan oor die objektivering van die vroulike liggaam, terwyl ons die omstredenheid terselfdertyd sien as ’n geleentheid om ’n gesprek oop te maak en krities te dink oor die objektiverings waaraan ons self daagliks skuldig is?"
kykNET Silwerskermfees 2019: Leon van Nierop se indrukke
2019-08-26"Die fees is verby. Tone is nie net in koue water gedruk nie, maar karakters en filmmakers het sommer kaalbas aan die diep kant ingespring."
Die 9de kykNET Silwerskermfees – hier’s die wenners
2019-08-26“kykNET het uit die staanspoor ’n langtermynvisie met hierdie spesiale projek gehad. Die Silwerskermfees se fokus is en bly die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse filmbedryf,” meen Karen Meiring, hoof van Afrikaanse Kanale by M-Net.
kykNET Silwerskermfees 2019: Ikoniese verhaal van Racheltjie de Beer tot rolprent verwerk
2019-08-23“Die film bring gestalte, klank, beeld en ’n vars blik op ’n storie wat vir dekades lank in die gehoor se verbeelding geleef het.” Dít is wat die rolprent Die Verhaal van Racheltjie de Beer uniek maak, meen regisseur Matthys Boshoff. Hy vertel vir Marli van Eeden meer oor die rolprent.
Blinded by the light captures the power of music, but not the power of film
2019-08-13"It is a dazzling concept, using Bruce Springsteen’s working-class Americana lyrics and music as a backdrop to life in Britain in 1987 for a working-class Pakistani family."
Filmresensie: Richard says goodbye (The Professor)
2019-08-07"Anders as wat ’n mens sou dink, is hierdie fliek oor die dood nie ’n hartverskeurende tranetrekker nie. Die eintlike plesier lê in die skerp – en dikwels polities-inkorrekte – dialoog."
Fotogalery: kykNET Silwerskermfees-programbekendstelling
2019-08-02Silwerskermfees 2019 se program is op 1 Augustus by die deftige Big Bay Hotel in Kampsbaai bekend gestel. Remona Voges het gaan foto's neem van dié lekker geleentheid.
The best of enemies: black and white race relations portrayed in shades of grey
2019-08-02"The best of enemies is not a brilliant film, it is not a ground-breaking film, but it does not deserve to be tanked, either."
Film-oorvertellings en -reboots: flops of fabulous?
2019-07-31"Dis skrikwekkend om te dink hoeveel tyd, geld, moeite en kreatiwiteit beter aangewend kon wees as Hollywood se skrywers en kunstenaars op oorspronklike projekte gekonsentreer het."