Film
Everything about the latest films
All of us strangers: ’n filmresensie
2024-02-12"Die rolprent is nie onstuimig in die sin van ’n storm op die flieksee wat jou springmielies oor die rand laat stort nie. Dit krap die siel om."
Ek gee op: ’n filmresensie
2024-01-16"Die dialoog is skerp, en van die tonele, soos die een waar polisiebeamptes ondersoek instel, is surrealisties snaaks. Ek dink wel dit sou snaaksser en donkerder gewees het as Koegelenberg vrye teuels gehad het."
What Maestro by Bradley Cooper did not show
2024-01-10"Bradley Cooper has made a grand movie – such a pity it’s the wrong one."
Alice, Darling: ’n filmresensie
2023-12-19"Die film werp lig op die tipe komplekse emosionele mishandeling wat mense dikwels verskoon of ontken omdat die persoon hulle nog nooit fisiek aangerand het nie."
Inter-review with Stephen "Spling" Aspeling about his book, The essence of dreams: An anthology of film reviews
2023-12-04"[South Africa’s] biggest challenge is self-esteem for our own talents – having to be told who’s world-class by international speculators, rather than realising this through our own people and media. Then, we’re also struggling to get the funding of local films right, performing miracles on shoestring budgets and being expected simply to rinse and repeat these miracles."
Seen elsewhere: I finally watched Shaka iLembe
2023-11-27"It just wanted to cannibalise the current cultural fetish. So, I think it should be judged based only on the quality of its drama."
Killers of the flower moon: ’n filmresensie
2023-11-27"Oppenheimer en Killers of the flower moon is amper ’n soort grafskrif vir die krag van ’n rolprent op die wyedoek. Jy moet verdwerg raak deur ’n reuseskerm om werklik geraak te word deur die intieme gruwelstorie wat voor jou afspeel."
Fingernails: ’n filmresensie
2023-11-22"Die rolprent verdien aandag, nie net omdat dit ’n unieke nuwe invalshoek bied op ’n swart komedie nie, maar omdat dit liefde en die aantrekkingskrag tussen mense tegnies in ’n distopiese wêreld ontleed."
Festival voor het Afrikaans 2023 | My broer, Gertjie: ’n filmresensie
2023-11-16"My broer, Gertjie is eerder ’n portret van ’n sanger en digter, maar ook ’n enigmatiese mens, ’n skaam mens wat werklik nie roem najaag nie. Die keuse om die film in swart en wit te skiet, dra daartoe by."
Talk to me: ’n filmresensie
2023-10-16"Dit is die grieselrige reis na die eindbestemming wat Talk to me een van die suksesvolste skokfilms van die afgelope paar jaar gemaak het."
Persverklaring: Debuutvertoning van My broer, Gertjie by die Toyota US Woordfees 2023
2023-10-13Die filmmaker Niel van Deventer se dokumentêre film My broer, Gertjie is die verhaal van Gert Vlok Nel soos gesien deur die oë van sy broer en grootste ondersteuner, Elias. Die debuutvertoning vind 13 Oktober om 18:00 by die Neelsie Cinema as deel van die Toyota US Woordfees 2023 plaas.
Hans steek die Rubicon oor: ’n filmresensie
2023-10-03"Jare lange ervaring en opgeboude kennis word opsy geskuif oor ’n oom nie ’n slimfoon kan werk nie, of ’n tannie gehoorapparate nodig het. Ons ontneem hulle van hul waarde, maar beroof onsself van ’n kans om te leer. Ons het werk om te doen." Lees Réney Warrington se resensie van hierdie film wat ook by die Toyota US Woordfees 2023 vertoon word.
Compassionate donkey epic peers deep into the modern world’s soul
2023-09-19"The 84-year-old Skolimowski (himself a peer of Bresson and Godard) manages to breathe fierce and impressionistic new life into a sacred cinematic treasure by updating Bresson’s transcendental fable for our current cultural climate. He achieves this in both the form and the matching content of his masterful new film."
Sound of freedom: ’n filmresensie
2023-09-12"Is hierdie vertelling in die oortreffende trap nie dalk die beste manier om die publiek, wat dikwels slegs prentjies kyk, se aandag sodanig te kaap dat hulle gedwing word om emosioneel betrokke te raak nie?"
Filmvertonings en sterre op die bloutapyt: ’n oorsig van die Silwerskermfees
2023-09-07"Die speelfilms het vanjaar uiteenlopende temas gehad. Daar is Old Righteous Blues, wat op Robertson verfilm is en die trauma van ’n verskeurde gemeenskap oor lojaliteit en die posisie van ’n trommemajoor uitbeeld. Dan ook die riller Blindelings, waar ’n blinde pianis tydens ’n angswekkende nag om haar lewe veg. Die trane het geloop van die lag in die verwerking van Rudie van Rensburg se Hans steek die Rubicon oor. Pierre van Pletzen het die rol van Hans vertolk en sy ouetehuisrevolusie was tegelyk skreeusnaaks en hartseer."
An interview with the South African creators of a Star wars: Visions short film, Aau’s song
2023-08-31"The more fantasy, visual effects and large world set-ups in a story, the more it lends itself to animation. Animation makes anything possible."
In foto's | Gala-aand by die kykNET Silwerskermfees
2023-08-29Die kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie het Saterdag 26 Augustus in Kaapstad plaasgevind aan die einde van ’n bedrywige Silwerskermfees in Kampsbaai waar die jongste Afrikaanse films vertoon is. Blaai deur die foto’s!
Persverklaring van die kykNET Silwerskerm-toekennings vir film en TV: Hier is die wenners
2023-08-28Dié gala-aand het Saterdag 26 Augustus in Kaapstad plaasgevind aan die einde van ‘n bedrywige Silwerskermfees in Kampsbaai waar die jongste Afrikaanse films vertoon is.
kykNET Silwerskermfees 2023: ’n onderhoud oor Die tragiese saak van Pamina Vermaak
2023-08-24"Destyds toe ek die idee vir die storie gekry het – en dis nou al ’n paar jaar gelede – het ek dit voor my geestesoog as ’n fliek gesien afspeel. Maar in daardie stadium het ek nog geen benul van draaiboekskryf gehad nie en besluit toe om dit as roman te skryf, want dit was eenvoudig makliker."
Oppenheimer: ’n filmresensie
2023-08-08"Eintlik gaan Oppenheimer veral oor die geniale fisikus se hoed. Opmerklik dat hy een van die min karakters is wat ’n hoed dra in ’n era toe alle mans met hoede gespog het. Dit isoleer hom nie net visueel van die menigte koue wetenskaplikes wat hom omring of leegtap nie; dit skerm soms gedeeltes van sy gesig of oë af. Maar wanneer Nolan hierdie veelbesproke figuur in fokus kry, pen sy ysblou oë jou teen die muur vas."
