Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Filmresensie: Hotel Mumbai

Suzette Myburgh Film 2019-04-02

"Hotel Mumbai is ’n uiters relevante film, aangesien ekstremistiese terreur vandag omtrent enigeen op enige tyd kan tref en dit die kyker insig in dié verskynsel gee."

Dumbo: good enough

Réney Warrington Film 2019-03-29

"Dumbo, along with Mary Poppins Returns, might not have been cinematic milestones in the careers of the cast and crew, but it is the kind of movie that is sorely needed: films that enhance childlike wonder in children ..."

Filmresensie: Vice

Suzette Myburgh Film 2019-03-25

"Daar is egter een baie goeie rede om hierdie film te gaan kyk: Christian Bale. Ek misgun Rami Malek nie sy Oscar vir beste akteur nie, maar as dit my keuse was, sou die goue beeldjie aan Bale gaan vir sy werklik uitstaande vertolking."

Destroyer – a hard “no”

Réney Warrington Film 2019-03-15

"Nicole Kidman goes full tilt into the character of Erin Bell, and this performance, which is supposed to carry the film, ends up ruining it. On top of that, the film suffers from some rather serious plot holes, dubious styling and one-dimensional characters."

Die stropers – onder draai die duiwel rond

Réney Warrington Film 2019-03-14

"Die stropers is ’n totale aanslag op dogma, indoktrinasie, patriargie, isolering teen die buitewêreld, fundamentele religie en ’n rigiede stelsel wat van almal slagoffers maak, ’n stelsel wat in stand gehou word deur niemand anders as ons self nie."

Rocky Balboa: ’n filmverslag

Jannie Smith Film 2019-03-11

"Rocky VI is nie ’n fliek oor boks nie, maar oor ’n bokser. Nie oor wen nie, maar oor oorlewing. Die legende is dalk nie wat jy bereik nie, maar waarvoor jy bereid is om op te staan."

Filmresensie: The favourite

Suzette Myburgh Film 2019-02-14

"Hierdie fliek is satire en dis brutaal. Dis ook absoluut oorspronklik en eenvoudig briljant."

Filmresensie: On the basis of sex

Suzette Myburgh Film 2019-02-11

"’n Sterk punt van hierdie fliek is dat vroue nie eenvoudig téén mans opgestel word, met die een party wat voorgestel word as reg en die ander as verkeerd nie."

Green book – unsettling, yet heart-warming

Réney Warrington Film 2019-02-04

"The controversy surrounding this film should not dissuade people from watching it. (Google if you must.) It is a nuanced, tender tale about an unlikely friendship that overcame loneliness, bigotry and class differences. Viggo Mortensen and Mahershala Ali’s performances appear effortless."

The favourite – a reward for the committed cinephile

Réney Warrington Film 2019-01-31

"The film is visually sumptuous, thanks to incredibly detailed costumes, lavish locations, great camerawork, dimly lit scenes and perfectly precise editing."

Wildlife, ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2019-01-21

"Op die oog af is Jerry, Jeanette en Joe die perfekte gesinnetjie, maar reeds vanaf die openingstoneel broei spanning onder die oppervlak."

Roma, ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2019-01-15

"Hierdie film kry volpunte vir atmosfeer en heelwat minder vir dramatiese impak – dis betekenisvol dat Cuarón net twee van sy drie benoemings vir die Golden Globes kon realiseer: dié vir beste regisseur en beste buitelandse film, maar nie vir beste draaiboek nie." 

A wrinkle in time

Liné Loff Film 2019-01-11

"Ons het almal nou en dan nodig om te hoor dat daar ’n ontelbare aantal dinge sedert die ontstaan van die heelal op spesifieke maniere bymekaar moes gekom het vir ons elkeen om op hierdie tyd en plek te wees wie ons is en dat ons, ten spyte van ons tekortkominge, goed genoeg is."

The old man & the gun

Réney Warrington Film 2019-01-08

"The old man & the gun does not demand too much; it does not aim to unsettle or shock. It tells a marvellous tale of a bank robber who simply loved robbing banks, got caught, broke out 17 times and returned to what he loved – robbing banks."

Blindspotting – for real, for real and damn funny

Réney Warrington Film 2018-12-19

"The film goes beyond issues of race and looks, without being cynical, at other blind spots such as hanging with the wrong friends, the pressure of culture, aggression, gentrification and the failures of the justice system."

2018: Toptienlys van rolprente

Suzette Myburgh Film 2018-12-18

Suzette Kotzé-Myburgh kies haar top 10 rolprente van 2018.

Mary Poppins returns – all the feels

Réney Warrington Film 2018-12-17

"It is a magical mischievous musical wonderland."

Internasionale Filmfees in Mannheim-Heidelberg: Sterk vroue, randfigure en vervreemde tieners

Martin Botha Film 2018-12-14

"Waar daar ’n tendens in die Afrikaanstalige filmkuns op die oomblik is om die harde werklikhede van Suid-Afrika se sosio-politieke landskap te vermy, konfronteer die filmmakers by die Mannheim-Heidelbergfilmfees juis die probleme van die 21ste eeu."

Bohemian Rhapsody, ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-12-14

"Die draaiboekskrywers het soms verander aan die chronologie, karakters saamgegooi en sekere aspekte onderbeklemtoon terwyl ander weer oorbeklemtoon is. Tog vorm dit ’n boeiende uitbeelding van die soort uitsonderlike talent wat mense boaan die gewildheidsleer plaas, terwyl die gepaardgaande roem en rykdom hulle net so seker tot ’n val kan bring."

Widows tried to be too many things

Réney Warrington Film 2018-12-06

"Widows tries to be a heist movie-cum-social drama, but does not deliver on either."

Top