Film
Everything about the latest films
Life Itself, ’n filmresensie
2018-11-27"Die eerste deel van die film beweeg te stadig en kon ingekort gewees het, maar dit word mettertyd ’n boeiende ondersoek na liefde en familie."
Private life is bracingly funny and moving
2018-11-27"The great thing about Private life is that it does not take sides. It shows you the couple’s total heartbreak and fatigue, but also that their obsession with having a baby is destroying their lives."
A star is born has a split personality
2018-11-21"A star is born, apart from its faults, manages one thing deftly: to launch Lady Gaga’s acting career. (American horror story does not count.) She outshines (and outsings) the veterans in this film."
First Man
2018-11-14"Hierdie rolprent wys hoe wonderlik dit kan wees wanneer die rolprentvervaardigingsindustrie behoorlik hande met historici vat."
The girl in the spider’s web – slick, but lacklustre
2018-11-13"Lisbeth Salander, the cult figure and title character of the acclaimed Millennium book series created by Stieg Larsson, will return to the screen in The girl in the spider’s web, a first-time adaptation of the recent global bestseller."
Persverklaring: produksie van Poppie Nongena-rolprent begin
2018-11-06"'Die Swerfjare van Poppie Nongena is 'n baie belangrike storie wat vertel móét word. Dit het etlike jare geneem om dit uiteindelik op film te kan verewig, maar ons is opgewonde oor die produksiespan en rolverdeling en sien uit om die finale produk vir Elsa Joubert en die res van die wêreld te wys,' sê Karen Meiring, hoof van kykNET."
First Man, ’n filmresensie
2018-11-02"Die sterkste indruk wat die film laat, is dit waartoe die mens in staat is danksy vindingrykheid, toewyding, harde werk en – veral – ambisie en wedywering."
Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop
2018-10-29"Die grootste gevaar is dat mense kan dink Kanarie is 'net nog ’n gayfliek'. Dit is nie. Dit is byna elke troep se storie, maar ook elke troep se vrou se storie, want as jou man in die army was ..."
Sew the winter to my skin: a film review
2018-10-22"Sew the winter to my skin does not live up to its utterly poignant title."
Kanarie binnekort by plaaslike rolprentteaters: ’n onderhoud met Schalk Bezuidenhout
2018-10-18"Ek dink mense is dikwels onder die indruk dat ’n 'ernstige' rol meer uitdagend is as ’n rol in ’n komediereeks byvoorbeeld. Of dit nou drama of komedie is, jy moet ’n karakter op ’n geloofwaardige manier aan ’n gehoor oordra, en dit is altyd ’n uitdaging."
Festival voor het Afrikaans 2018: Fonteine in die Dorsland en meertaligheid
2018-10-03"Die saal waar die gesprek plaasgevind het, was stampvol. Mense het van heinde en verre gekom om die Afrikaanse fees by te woon en die gesprek oor Afrikaans in Suid-Afrika was vir die Nederlanders baie belangrik. Hoewel die tyd beperk was, het die gesprek ontwikkel in ’n debat met die gehoor wat vir ure kon voortduur."
Ellen: ’n filmresensie
2018-10-03"Dis asof die hele span, van draaiboekskrywer en regisseur tot elkeen van die akteurs, saamgewerk het aan ’n atmosfeer van ingetoë onderbeklemtoning – en juis daarin lê die film se besondere trefkrag."
The Recce: ’n filmresensie
2018-10-02"Die probleem is, mooi beligting, goeie stilering en goeie kamerawerk is nie genoeg om van ’n film ’n kunsfilm te maak nie."
Leave no trace – quietly observing its subjects
2018-09-25"The film ultimately questions issues such as living off the grid versus needing community, broken soldiers coming home, forced assimilation into society and religion, and father-daughter relationships."
Kanarie ’n uitdagende grensverskuiwing: ’n filmresensie
2018-08-31"Ons leef in ’n tyd waar baie verskillend-definieerbare kwesbare minderhede in ons land beleef dat hardvogtiges met die mag van die meerderheid nie hul verhale wil hoor, sien of verstaan nie. Kanarie vertel so ’n verhaal. Rolprentgewys is dit van puik standaard."
kykNET Silwerskermfees 2018: Hoogtepunte en indrukke
2018-08-31"Kykers het baie om na uit te sien. Die kykNET Silwerskermfees bied geleentheid vir fliekmakers om te waag en hulself uit te daag, en sodoende bied dit ook aan gehore die geleentheid om te leer en hulle in plaaslike talent te verlekker."
kykNET Silwerskermfees 2018: 20 kortfilms in kompetisie
2018-08-29"Maar hoewel die sentrale tema dieselfde is, word die films op uiteenlopende wyse aangepak, wat sorg vir ’n wye verskeidenheid – ’n besliste pluspunt van vanjaar se aanbod."
Film review: Crazy rich Asians – probably good
2018-08-28"Of course, it is an important film, because, as was the case with Wonder Woman and Black Panther, this film represents a section of society, (crazy rich) Asians, on screen in a blockbuster format."
kykNET Silwerskermfees 2018: Wenners aangekondig
2018-08-27"Die wenners van die agste kykNET Silwerskermfees is tydens ’n toekenningsgeleentheid in Kampsbaai aangewys. Die fees poog om elke jaar gevestigde rolspelers en jong opkomende filmmakers byeen te bring en ’n geleentheid te skep waar kennis gedeel en nuwe geleenthede geskep kan word."
