Film
Everything about the latest films
’n Fliekpleb se eendagervaring by die 2018 kykNET Silwerskermfees
2018-08-27"Diegene wat sê dat die Suid-Afrikaanse en veral die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf net ’n druppel in die emmer van die wêreldwye vermaaklikheidsbedryf is, is net suur. Die ywer, liefde, sorg, deursettingsvermoë, waagmoed en skeppendheid waarmee gehalteprodukte met ’n klein begroting gemaak word, is nie iets wat as niks afgemaak kan word nie."
kykNET Silwerskermfees 2018: aantekeninge oor die meeste van die kortfilms
2018-08-23"Vir diegene wat die fees bywoon: berei julle voor vir besonderse films wat omtrent elke genre dek."
kykNET Silwerskermfees: ’n onderhoud met Antoinette Louw oor An act of defiance
2018-08-22"Maar ná die film by die fees gewys het, het Molly se kleindogter na my toe gekom. (Sy het nooit haar ouma ontmoet nie.) En sy het vir my gesê: 'Ek het nou my ouma ontmoet' en ons het mekaar omhels. Dit is beter as enige toekenning."
Stroomop: ’n resensie
2018-08-22"Stroomop is ongelooflik mooi geskiet. Chanelle de Jager en Simone Nortmann beïndruk soos altyd. Chanelle gee ’n menslikheid aan Adri, maar kan jou met een kyk laat skaterlag. Van die temas wat aangeraak word, is belangrik vir vroue."
Kanarie maak Suid-Afrikaanse debuut by Silwerskermfees
2018-08-21"Hierdie is primêr ’n Suid-Afrikaanse 'coming-of-age'-verhaal met ’n geweldige klomp taboe onderwerpe wat aangespreek word. Dis ’n film oor oorlog, maar die oorlog wat mens met jouself voer. As jy jou lewe lank gekondisioneer word om dit wat jy is te haat, gaan jy uiteraard jou eie grootste vyand word."
Back to Burgundy: ’n filmresensie
2018-08-14"Dit is tot groot krediet van die filmmakers dat hierdie verhaal sonder sentimentaliteit of romantisering vertel word, terwyl die eeue oue tradisie en statuur van Franse wyn hom sekerlik daartoe leen."
Adrift: ’n filmresensie
2018-08-02"Met ’n bootjie wat weke lank hulpeloos op die oseaan dobber (die wye skote uit die lug is angswekkend!), sou ’n mens ’n flou spanningslyn verwag, maar jou aandag word heeltyd geboei deurdat statiese tonele afgewissel word met naelbyt-aksietonele."
Verantwoordelike rolprentvervaardiging: ’n onderhoud
2018-08-01"Ek dink die verantwoordelikheid lê heel eerste by die filmmaker. Abbas Kiarostami het in sy toespraak getitel 'An unfinished cinema' by die Centenary of Cinema in Parys (in 1993) gesê dat die eerste 100 jaar van film aan die filmmakers behoort het, omdat hulle kon besluit hoe hulle iets wou uitbeeld en die medium so ontwikkel het, maar dat in die volgende 100 jaar, filmmakers die gehoor moet betrek."
On Chesil Beach: ’n filmresensie
2018-07-18"As daar een ding is wat hierdie fliek ’n mens kan leer, is dit dat die Seksuele Rewolusie op meer as een vlak vooruitgang gebring het!"
Ocean’s 8: a film review
2018-07-18"A great cast rarely guarantees a great film (and a lot has been made of this film’s cast). Yet, I was hopeful that the ginormous ensemble of highly talented women in Ocean’s 8 would prove to be a slick, exhilarating and entertaining combination. It was all in vain."
Isle of Dogs: ’n filmresensie
2018-07-04"Die film is volgens Anderson geïnspireer deur die Japannese filmmaker Hayao Miyazaki en toon ook invloede van houtblok-drukwerk, wat sorg vir ’n visuele fees in selfs die lelikste omgewing. Veral die honde se lyftaal is ’n plesier van begin tot einde, met vermaaklike dialoog daarby."
Independent filmmaking: “Get out there and make movies”
2018-06-27"On 24 May, the South African Independent Film Festival, or SA Indie Film Fest for short, took place at the Labia Theatre in Cape Town, celebrating independent filmmaking. The festival showcased 22 short films, documentaries, music videos and even VR films from all around the world."
Pluck: ’n filmresensie
2018-06-25"Ons leef in ’n tyd van broodnodige maatskaplike verandering, maar die keersy daarvan kan ’n humorlose politieke hiperkorrektheid wees – daarom waardeer ’n mens hierdie soort gepluk aan die kollektiewe stertvere des te meer."
Blinde sambok en Meerkat Maantuig: Die aanpassing van boek na fliek
2018-06-22"Lank lewe skrywers en hul verbeelding, en lank lewe filmmakers wat ons sinne betower!"
All the money in the world: ’n filmresensie
2018-06-07"As jy hou van ’n veelvlakkige drama, gaan kyk gerus hierdie een."
Catching feelings: film review
2018-06-04"It’s a beautifully shot, warm and fuzzy love letter to Joburg. Joburg is, as a matter of fact, the strongest and most interesting character in the movie. The rest pale in comparison, unfortunately."
Solo – A Star wars story: film review
2018-05-28"Instead of exploring new ideas, new fertile ground, the familiar Star wars concepts were simply reused."
