Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Filmresensie: Viceroy’s House

Suzette Myburgh Film 2017-09-05

"Te midde van die plaaslike gestoei met ons koloniale verlede (Krotoa en dies meer) was ek eerlikwaar nie lus om my ook nog met die Britte se koloniale geskiedenis te bemoei nie. Viceroy’s House was egter ’n besonder aangename verrassing."

Filmresensie: Nina

Suzette Myburgh Film 2017-09-05

"Simone het agt jaar voor haar dood daarin geslaag om ’n musikale terugkeer te maak, en dis daardie greep uit haar lewe wat die onderwerp van hierdie film is."

The Wound: film review (kykNET Silwerskermfees 2017)

Réney Warrington Lifestyle and entertainment 2017-09-04

"When I say The Wound is transformative, I don’t use the word casually. With great care and respect, John Trengove and his team disconnect you from your world, and walk alongside you into a world foreign to most." 

Krotoa: uit ’n historiese oogpunt

Emile Coetzee Film 2017-08-30

"Ek hoop dat hierdie rolprent oor Krotoa wel ’n aansporing sal wees vir vervaardigers en maatskappye wat produksies kan befonds om te erken dat gehore nie histories-gebaseerde rolprente sommer sal verafsku nie – veral nie as dit ’n hoë vlak van akkuraatheid het nie!"

Silwerskermfees 2017: Die wonderwerk van ons onvertelde stories

Jaco Barnard-Naudé Film 2017-08-30

"Ons leef in hierdie land in ’n tyd van ontnugtering op soveel vlakke. Die gesprek by die fees na die vertoning oor Krotoa het laasgenoemde weer eens duidelik gemaak. Maar ek dink tog dat ons by vanjaar se Silwerskermfees by meer as een geleentheid die 'eruption of the miraculous in life' op die silwerdoek kon meemaak."

Silwerskermfees 2017: indrukke van die kortfilms

Suzette Myburgh kykNET Portaal 2017-08-28

"Vanjaar se oes bevestig net weer dat ons bedryf oor uitstaande talent beskik, veral wat betref akteurs, regisseurs, musiek, tegniese versorging en kinematografie."

Wenners van die kykNET Silwerskermfees 2017

LitNet kykNET Portaal 2017-08-28

Die wenners van die sewende kykNET Silwerskermfees is op Saterdag 26 Augustus 2017 by The Bay Hotel in Kampsbaai aangekondig. Hier is ’n lys van die wenners.

Silwerskermfees 2017: kortfilms

Réney Warrington Film 2017-08-24

"Die 2017 Silwerskermfees het weer eens ’n opwindende versameling films gelewer. Die gehalte is deurlopend indrukwekkend, en boonop is daar met verskillende genres gewoeker, gespeel en kanse gevat."

Atomic blonde: film review

Réney Warrington Film 2017-08-11

"In Atomic blonde, they managed to find the coolest, yet totally eighties, outfits for Charlize. The styling and lighting as a whole are perfect. The Atomic blonde delivers a love letter to a cold, blue and grimy Berlin, five days before the fall of the Berlin Wall."

Dunkirk: ’n filmbespreking

Emile Coetzee Film 2017-08-01

"’n Ervare en diepsinnige regisseur met ’n ingeligte draaiboekskrywer is dus nodig om die gravitas van hierdie suksesvolle ontruiming en die impak wat dit in die Britse publiek se psige gelaat het, tot vervulling op die silwerskerm te bring."

Filmresensie: EXHIBITION ON SCREEN: Goya – Visions of Flesh and Blood

Suzette Myburgh Film 2017-07-27

"Goya was ’n selfopgeleide kunstenaar wat eers op ses-en-dertig sy eerste opdragwerk van ’n Spaanse koninklike ontvang het, maar danksy toewyding en brandende ambisie is hy uiteindelik aangestel as die belangrikste hofkunstenaar van koning Charles III."

Churchill: ’n mening

Emile Coetzee Film 2017-07-27

"Churchill sal nou nie enige prys vir historiese akkuraatheid wen nie, maar die verloop van die storie sal ook nie ’n persoon verveel nie."

Baby driver: a film review

Réney Warrington Film 2017-07-24

"All in all, Baby driver is an unexpectedly beautiful dance between love, music and kick-ass car chases."

The Odyssey: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-07-21

"Met planeet Aarde se voortbestaan wat ernstig bedreig word, is die verskyning van hierdie biografiese prent oor die oseanograaf Jacques Cousteau (puik vertolk deur Lambert Wilson) tydiger as ooit."

Krotoa: ’n mening

Réney Warrington Film 2017-07-18

"Die storie van Krotoa is fassinerend en behoort vertel te word, maar op ’n geloofwaardige en respekvolle manier."

Nul is nie niks nie: ’n onderhoud met Antoinette Louw

Antoinette Louw, Naomi Meyer Film 2017-07-13

"Alhoewel Jaco Jacobs se boek ’n jeugroman is, is die film vir beide kinders en ouers. Almal kan met die storie en emosies identifiseer en word daardeur geraak. Dis ’n storie oor lewe en dood, en veral hoop."

20th Century Women: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-07-06

"20th Century Women is nie ’n uitstaande fliek nie, daarvoor is die struktuur te los en rammelrig, maar dit het ’n groot, warm hart. Gaan kyk gerus."

Gifted: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-06-27

"Hierdie film word hoog aanbeveel vir kykers wat ’n stewige drama verkies."

Krotoa movie: an interview with Kaye Ann Williams

Menán van Heerden, Kaye Ann Williams Onderhoude 2017-06-08

"Films are there to stimulate discourse, and to bring about awareness of issues to remind us where we come from. Often, we forget how strong we are as a nation, and just focus on the negative. But film is meant to enlighten and ignite change."

Vaselinetjie, die film: ’n onderhoud

Mercy Kannemeyer Onderhoude 2017-06-01

"Vaselinetjie is ’n film oor die soeke na identiteit en die lang pad na oorlewing om te ontdek wie jy werklik is; ’n huldeblyk aan die krag van die menslike gees, die mag van liefde en ons vermoë om ten spyte van alles wat teen ons saamsweer te triomfeer." Vaselinetjie begin op 22 September 2017 in filmteaters draai.

Top