Film
Everything about the latest films
Bevrore landskappe en bewegende beelde: die Tromsø Internasionale Filmfees
2017-01-30"Die toegesneeude stad met sy ryk kultuuraktiwiteite en ’n wêreldklas filmfees is ’n besliste moet op enige filmliefhebber en reisiger se spyskaart."
Die Kandidaat en Citizen Kane
2017-01-25"Die verskyning van Die Kandidaat in 1968 was ’n gebeurtenis in Afrikaanse flieks vergelykbaar met die eerste vertoning van Citizen Kane in Hollywood in 1941."
Filmresensie: Sing
2017-01-18"As jy reeds 'Die jaar sleep ...' wil kreun hier so halfpad deur Januarie, is daar net een oplossing: gaan kyk Sing."
Persvrystelling: Chris Barnard-radioverhaal kry lewe op die silwerskerm
2016-12-22"Komedie, drama en elemente van fantasie word verweef in ’n aangrypende storie van ’n man wat kans sien om die onmoontlike aan te durf om sy droom van ’n beter wêreld vir almal te verwesenlik."
Flieks 2016: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys
2016-12-13Ek het vanjaar 68 flieks gesien, waarvan 18 Suid-Afrikaanse flieks is – en soveel daarvan goeies dat ek besluit het om vir die eerste keer ook ’n plaaslike toptienlys op te stel.
Filmresensie: Vir die voëls
2016-11-29"Vir die voëls is uiters geslaagd as ’n komedie, maar net so oortuigend as ’n drama wat temas soos die grensoorlog, drankmisbruik en geweld binne die gesin aanroer."
Oor Jans Rautenbach se Jannie Totsiens
2016-11-14"Jannie Totsiens, die geheime Jannie Totsiens, was die droomwêreld van Uysie se begraafplaas wat uiteindelik soos 'n teaterstel van onder opgerys het vir die wêreld om te sien."
Filmresensie: Shepherds and Butchers
2016-11-08"Hierdie fliek is eintlik verpligte kykstof. Dit belig ’n gruwelike stuk geskiedenis in detail, en dit sal enige kyker se begrip van kompleksiteit oneindig verruim."
Filmresensie: Queen of Katwe
2016-10-28"Wat ’n mens bybly van hierdie plek-plek skreiende film, is die drie sentrale karakters – die vasberade Phiona, haar vegter-ma en die wyse, ruimhartige Robert – gespeel deur drie akteurs wat mekaar perfek aanvul."
Filmresensie: Labyrinth of Lies
2016-10-26"As jy ernstig oor fliek is, gaan kyk hierdie een. Met apartheid en die WVK so in die agterkop."
Resensie: ATKV se Filmverse 2 spreek beelde
2016-10-19"Al 12 gekose gedigte en die mate waarin dit geanimeer is, is 'n hupstoot vir beide die animasiekuns en die digkuns, wat nuwe generasies van kunstenaars en skrywers sal aanwakker tot die potensiaal wat die Suid-Afrikaanse kunste inhou."
Noem my Skollie: Dies wat ek dink
2016-10-05"Noem my Skollie het emosies in my oepgemaak wat my gevolg tot ek daai aand in my bed geklim het. Dit het in en uit my kop geklim vi die afgelope drie wieke. Noem my Skollie het in meer as twie ure in my kom los die riedes hoekom taal, stories en geskiedenis soe belangrik is vi ‘n mens."
Noem my Skollie vertel een van ons stories
2016-09-15"Die storie gee mens insig in die ontstaan van bendes, in die bekoring van behoort aan iets. Tien uit tien daarvoor."
Sy klink soos lente is bloot lekker
2016-09-15"Sy lyk soos lente sal jou laat hardop lag en verlang na goeie vriende."
Tess – goed, maar nie sonder foute nie
2016-09-15"Daar is omtrent geen dialoog in die film nie. Die afwesigheid daarvan, die stilte wat dit skep, het vir Christia baie speelruimte gegee."
Kortfilms Silwerskermfees 2016
2016-09-13"Ná verlede jaar se uitstaande kortfilms was die vraag: Sal dit vanjaar weer so wees, of was 2015 net ’n uitskieter? Die antwoord is gelukkig dawerend: eersgenoemde!"
Filmresensie: Johnny is nie dood nie
2016-09-08"Postrevolusie blues is ’n universele verskynsel en die gehalte van die film, die toneelspel en die musiek sal grense oorsteek."
Dis koue kos, skat – snaaks, maar sielvol
2016-09-08"Dit is werklik snaaks, en nie enigsins soetsappig of pretensieus nie."
Silwerskermfees-kortfilms verken eenderse tema: Spoor(loos) en Vlees van my vlees
2016-09-07"Spoor(loos) en Vlees van my vlees is eersteklas kortfilms en getuig van ons plaaslike storietalent wat op 'n groter gehoor wag."
Nuwe film oor Adam Small bekendgestel
2016-09-05"Waarom bly Small relevant vir vandag se jongmense?"
