Film
Everything about the latest films
kykNET Silwerskermfees-resensie: Shepherds and butchers
2016-09-05"Elke nou en dan slaan 'n film jou wind uit, hetsy weens die manier waarop dit jou verbeelding kaap of weens die storie wat dit vertel."
Onderhoud: Anna-Mart van der Merwe sélf tuis voor die kospotte
2016-09-05Anna-Mart van der Merwe oor haar rolle in die film Dis koue kos, skat en in die teaterproduksie The Painted Rocks at Revolver Creek: "Wat ‘n geskenk en voorreg!"
Die 2016 kykNET Silwerskermfees: 'n Bloutapyt vir plaaslike filmtalent
2016-09-02"Die diversiteit in onderwerp, tema en uitbeelding in vanjaar se kortfilms getuig van die rykdom wat Suid-Afrika in jong storievertellers het."
Film review: The Shallows
2016-09-01"The best thing about this film, though, is the suspense. You really sit on the edge of your seat from beginning to end."
Sing Street, 'n filmresensie
2016-08-31"John Carney se 2016-jeugfilm Sing Street herinner volwassenes dat tienerdrome 'n magtige houvas op die hart het, terwyl jonger kykers sien dat 'n bietjie dagdromery, harde werk en 'n kanniedood-houding jou lewe kán verander."
Twee grade van moord probeer te hard
2016-08-30"Dit sê vir my hoe ek moet voel, in plaas daarvan om my dit te laat voel."
Filmresensie: Captain Fantastic
2016-08-26"Hierdie fliek is die kyk werd, maar wees voorbereid op nogal skokkende inhoud – dit laat jou behoorlik nadink oor vandag se siek samelewing."
Filmresensie: Nobody’s died laughing
2016-08-26"As Nelson Mandela jou een van sy 'true heroes' noem, dan is jy wragtig ’n held. Ek beveel hierdie puik film vir alle kykers aan."
Filmresensie: Twee grade van moord
2016-07-27"As ek net een rede moet gee waarom dit die moeite werd is om hierdie fliek te gaan kyk, hier is dit: Sandra Prinsloo."
Filmresensie: Youth
2016-07-26"Net soos met The Great Beauty dra Sorrentino sy boodskap oor met betowerende, enigmatiese tonele wat vervloei tussen werklikheid en die irreële."
kykNET Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
2016-07-21Al die rolprente wat vanjaar by die kykNET Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is pas bekend.
Filmresensie: Money Monster
2016-06-29"Money Monster is in ’n kategorie wat ek intelligente aksieflieks noem."
Boekresensie: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop
2016-06-08"Daar doer in die fliek is ’n viering van die Afrikaanse filmbedryf se prestasies, en Van Nierop blyk positief te wees oor die toekoms."
Filmresensie: Sing Street
2016-06-01"Hierdie pragtige, bittersoet verhaal hoort op die kyklys van elke toegewyde fliekvlooi."
Filmresensie: Irrational Man
2016-05-17"Hierdie moordmisterie word hoog aanbeveel vir nie net Allen-bewonderaars nie."
Invitation: Kreun
2016-04-28An invitation to attend the seminar and film on Thursday 28 April, 17:00 to 19:00, Room 228, Arts and Social Sciences Building, University of Stellenbosch
Resensie: Modder en bloed
2016-04-28"Die film se sukses berus op verskeie elemente, waarvan die belangrikste die puik draaiboek en uitnemende toneelspel is."
Filmresensie: The Jungle Book (2016)
2016-04-21"The Jungle Book is in baie opsigte baie dieselfde as die oorspronklike, maar dit vertoon ’n bewustheid van hedendaagse waardes betreffende familie en die mens se verhouding met die natuur. En boonop bly dit ’n prettige en vermaaklike avontuur."
Film review: Allegiant
2016-04-06"Allegiant is a tedious, more befuddling, and even more sexist version of Divergent and Insurgent."
Filmresensie: Modder en bloed
2016-03-29"Modder en bloed is ʼn nuwe hoofstuk in die Suid-Afrikaanse filmbedryf."
