Suzette Myburgh2014-11-21 Vir kunsliefhebbers begin daar nou by Ster-Kinekor se Cinema Nouveau-teaters ’n nuwe seisoen van dokumentêre films oor uitstallings by van die wêreld se bekendste kunsgalerye.
Suzette Myburgh2014-10-13"Dit terwyl dit eintlik verpligte kykstof in ons wye en droewe land behoort te wees – ernstige fliekkykers moet ’n plan maak om dit te sien."
Adean van Dyk2014-09-03"Twintig jaar ná demokrasie verstaan ons nog alte goed dat dinge wat nog ontwikkel, nie net leiding deur mentorskap nodig het nie, maar ook beskerming."
Suzette Myburgh2014-09-03"Die nuweling of inkommer wat homself ten spyte van vooroordeel moet bewys, is ’n stokou storieresep, so ook die tromp-op botsing tussen twee kulture."
Jaco Jacobs, Naomi Meyer2014-08-26"Partykeer moet ’n mens bereid wees om jou kinders by iemand anders te los en te kyk hoe goed hulle sonder jou regkom."
Coenraad Walters2014-08-15Uitsonderlik in Dead Poets' Society. Maar ook het hy kammakots bestudeer en op sy lessenaar gestaan en die wêreld uit 'n ander hoek bekyk. Coenraad Walters leer vir sy leerders die lesse wat Robin Williams hom leer.
Louis Awerbuck, Naomi Meyer2014-08-14Robin Williams is dood – en Naomi Meyer vra vir Louis Awerbuck om te gesels oor die onderwerp waaroor baie mense dink, maar min mense praat.