Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Resensie: Fading Gigolo

Suzette Myburgh 2014-06-17 "Natuurlik voel dit ’n bietjie soos ’n Woody Allen-fliek, maar nie so neuroties en freneties nie."

Perdevrou se verhaal op die verhoog in Hermanus!

2014-06-11 Die Hermanus Historiese Organisasie bied in samewerking met die bekroonde dramaturg en regisseur Charles J. Fourie van Pringlebaai ‘n aand van toneel aan by die Hermanus Burgersentrum.

Stuur jou film vir die kykNET Silwerskermfees 2014

Anneke Villet, Naomi Meyer 2014-06-04 Is jy 'n aspirantfilmmaker? Inskrywings vir vanjaar se kykNET Silwerskermfees is oop – maar sluit binnekort.

Resensie: The Monuments Men

Suzette Myburgh 2014-06-02 In ’n land waar die gewese minister van polisie pas aangestel is as die minister van kuns en kultuur, is dit besonder gepas om na hierdie fliek te gaan kyk. Dit gaan oor ’n stukkie onbekende (maar myns insiens belangrike) geskiedenis uit die Tweede Wêreldoorlog en is gebaseer op werklike gebeure.

Leading Lady: Internasionale lokprent vrystelling

2014-05-30 Hollywood is bekend vir sy meevoerende films wat die kyker “goed laat voel” en dit lyk of iets van hierdie glans op Leading Lady afgeskuur het.

All the world's a stage

Mike van Graan 2014-05-28  Mike van Graan's opinion on the appointment of Nathi Mthethwa as Minster of Arts and Culture.

Resensie: Four Corners

Suzette Myburgh 2014-05-21 Wat ’n plesier om nogmaals trots Suid-Afrikaans uit ’n fliekteater te stap. Four corners was ons amptelike nominasie vir vanjaar se Oscar vir die beste buitelandse film – ’n aanbeveling wat vanself spreek.

Out In Africa Gay & Lesbian Film Festival

2014-05-19 The 21st Out In Africa Gay and Lesbian Film Festival opens on Wednesday 28 May at Cinema Nouveau (Rosebank Jozi and V&A CT) with a selection of four exceptional features and two documentaries bound to spark debate. The Festival runs until Sunday 1 June.

Die Suid-Afrikaanse filmbedryf sedert 1994

Martin Botha 2014-05-14 'n Bloeitydperk of verlore geleenthede?

Resensie: Konfetti

Suzette Myburgh 2014-04-30 Komedie is die soort fliek wat ons Suid-Afrikaners die beste doen.

Resensie: Noah

Willem Burger 2014-04-23 "Die bouproses verloop vinniger as by Nkandla en gou-gou staan die houtreplika van die Titanic daar."

Resensie: The Grand Budapest Hotel

Suzette Myburgh 2014-04-23

James Bond, ontbloot deur Heinz Mödler

Heinz Mödler, Naomi Meyer 2014-04-23 Heinz Mödler vertel vir Naomi Meyer die naakte waarheid oor 007.

Resensie: Philomena

Suzette Myburgh 2014-04-03 "Worse than the ordinary miserable childhood is the miserable Irish childhood, and worse yet is the miserable Irish Catholic childhood."

Instagram: Four Corners | Die vier hoeke

Réney Warrington 2014-03-31 Die film Four Corners | Die vier hoeke het landwyd begin draai. Kyk wie was op die rooi tapyt by die persgeleentheid.

Waar is ons bruin akteurs?

Rohan Magerman 2014-03-31 Die akteur Ruben Engel skryf in Die Son oor bruin sterre steeds gemarginaliseer word in die Suid-Afrikaanse film- en televisiebedryf. Lees of Rohan Magerman saamstem.

Resensie: The Grandmaster

Suzette Myburgh 2014-03-25 Dis altyd ’n bonus as jy ’n fliek oor ’n spesifieke onderwerp gaan kyk, in hierdie geval kung fu, en dan kry jy soveel méér.

US Woordfees 2014: Feesfoto's

Izak de Vries 2014-03-13 Izak de Vries is bedrywig by die US Woordfees 2014 en deel sy feesfoto's met LitNet.

Resensie: The Animal Communicator

Suzette Myburgh 2014-03-04 Daar wys tans by die Labia in Kaapstad ’n uitsonderlike dokumentêre film, The Animal Communicator, oor Anna Breytenbach. Sy fokus al jare lank op kommunikasie met diere met die doelwit om as brug te dien tussen mense en diere.

Resensie: Saving Mr Banks

Suzette Myburgh 2014-03-04 Die Mary Poppins-boeke staan saam met talle ander op ’n wil-dit-nog-lees-lys in my agterkop. Hierdie besonderse film het my belangstelling só geprikkel dat die storie oor die vlieënde goewernante met die pratende sambreel heelwat plekke opgeskuif het op daardie lys.
Top