Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Review: Four Corners

Réney Warrington 2014-02-17 What a tightly bound package of violence, humanity, music and glorious Afrikaaps.

Faan se trein

Réney Warrington 2014-02-07 Why does Réney Warrington find the portrayal of Faan a bit creepy?

Resensie: The Book Thief

Suzette Myburgh 2014-01-28 Die reddende genade van woorde en boeke is ’n ou, ou tema, maar hier word dit nogtans uit ’n vars hoek aangebied – nie die minste daarvan dat die verteller die Dood is nie!

Resensie: 12 Years a Slave

Suzette Myburgh 2014-01-21 "Die spesie mens se rou, brutale wreedheid is vir my onbegryplik. Ek het dit al in talle flieks uitgebeeld gesien, maar selde nog met so ’n groot emosionele impak as in 12 Years a Slave."

Gedagtes oor die filmbedryf

Polonius 2014-01-03 "Sê nou maar ’n gementorde ganse bedryf kan gereeld puik produkte koester. Die gesprek oor puik produkte, soos Faan, Wonderwerker, Long Walk to Freedom en Robbie de Wee, sou die kroon span op ’n ryk, verwaarloosde geskiedenis."

Top 10 films van 2013 op LitNet

Suzette Myburgh 2013-12-18 Suzette Kotzé-Myburgh deel haar toptien films uit die 73 films wat vanjaar op haar flieklys was.

Aansoekvorms vir Clover Aardklop Nasionale Kunstefees vir 2014 beskikbaar

2013-12-12 Aansoeke vir 2014 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom sluit Maandag 10 Februarie 2014. Dit geld produksies sowel as visuele kuns-aansoeke.

US Woordfees 2014: Volledige program

2013-12-11 Hier is die volledige en propvol program van US Woordfees 2014. Die feestema is: "Kuns hier, kultuur daar, siedaar 15 jaar!"

Mandela: Long Walk to Freedom

Suzette Myburgh 2013-12-10 Sekerlik die grootste uitdaging wanneer so ’n projek aangepak word, is die omvang daarvan – Nelson Mandela se outobiografie is so dik soos ’n baksteen. Maar die regisseur en draaiboekskrywer, al twee ervare en met groot fliekname op hul kerfstok, kry dit uitstekend reg om met die regte keuse van tonele ’n behoorlike blik op die lewe van dié groot man te gee.

Rust and Bone: Grinterige realisme

Suzette Myburgh 2013-12-10 ’n Klompie nasies is bekend vir hulle kunsflieks: die Franse, Italianers, Spanjaarde en Spaanssprekendes in lande soos Mexiko, Brasilië en Argentinië, Skandinawiërs en in toenemende mate die Amerikaners. Van almal bly die Franse maar my gunsteling, dalk omdat hulle sulke absoluut uiteenlopende films maak.

The Hunger Games: Catching Fire

Suzette Myburgh 2013-12-10

Local film students' stop-motion animation to make debut at Ster Kinekor V&A Waterfront

Chrizane Geldenhuys 2013-11-22 Chrizane van Zyl chats to a team of young filmmakers about their stop motion animation,Wegkruipertjie, ahead of the film's first screening at the V&A Waterfront's Ster Kinekor Nouveau theatre.

Blue is the warmest colour

Réney Warrington Film 2013-10-28

"There is a lot of controversy surrounding the production of this film – and the root of it all is present in the film itself. Lea Seydoux, one of the leads, said she felt 'like a prostitute' during filming."

Rush: ’n Stewige drama

Suzette Myburgh 2013-10-23 Rush is glad nie die blote niaaouw-niaaouw-lawaai van renmotors wat om en om ’n baan jaag nie – daarvan sien jy net genoeg om die loop van die storie te volg.

Musiek vir die agtergrond: Gaan kyk hierdie fliek en sing saam

Suzette Myburgh 2013-10-23 Gaan kyk hierdie fliek en sing “Heitou Peteitou” lustig saam – praat van ’n catchy tune ...

En aksie: Kolligte op resente Afrikaanse filmkuns

2013-10-02 Unisa se Departement Afrikaanse en Algemene Literatuurwetenskap bied op 25 Oktober 2013 'n program oor die Afrikaanse filmkuns aan.

The Conjuring: Vreesaanjaend

Suzette Myburgh 2013-10-02 "Ed en Lorraine Warren het sedert die 1960’s in Amerika gewerk met gevalle van okkultiese teistering en The Conjuring is ook ’n biofliek oor hulle lewe – Lorraine (’n bekende clairvoyant) was op 86 ’n raadgewer vir die draaiboekskrywer en regisseur."

Midnight’s Children: Meesleurend, epies, wonderbaarlik

Suzette Myburgh 2013-10-02 "Midnight’s Children is ’n meesleurende, epiese, wonderbaarlike, kleurryke, beeldskone, oordadige, groothartige film – “there is a generosity of story,” soos my fliekgenoot gesê het."

Clover Aardklop 2013: Afda brings Afrikaans short films to festival

Réney Warrington 2013-09-05 A selection of Afrikaans short films made by the students of The South African School of Motion Picture and Live Performance (Afda) will be shown at the Clover Aardklop Festival. Reney Warrington asked Garth Holmes, co-founder and chairman of Afda, about the films and the industry.

Namibiese Woordfees 2013: Volledige program

2013-08-29 Hier is die volledige program van die Namibiese Woordfees 2013. Die fees vind vanaf 2 tot 7 September 2013 in Windhoek plaas.
Top