Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Wits Theatre celebrates 100 years of Bollywood!

2013-05-06 This year, Bollywood turns a century and to commemorate this occasion Wits Theatre in association with IndiaAfrica is hosting a week of Indian movies to celebrate 100 Years of Bollywood!

Resensie: The Intouchables

Suzette Myburgh 2013-04-02 "Die middeljarige Philipe (Francois Cluzet) is van sy nek af ondertoe verlam ná ’n skermsweefongeluk. Nie een van die oppassers wat vir dié aristokraat aangestel word, hou lank nie."

Dustin Hoffman verras met Quartet

Suzette Myburgh 2013-03-13 Met alles in die film is die balans nét reg.

Kommentaar op die Oscar-toekennings 2013

Suzette Myburgh 2013-02-26

Die beste nuus oor vanjaar se Oscars is natuurlik dat Searching for Sugar Man die prys gewen het as beste dokumentêr, aangesien twee Suid-Afrikaners gesorg het vir die herrysenis van die sanger Rodriguez.        

Denzel Washington dra Flight

Suzette Myburgh 2013-02-12 "Dan kom die werklike drama: weens ’n opening wat nie behoorlik gesluit het nie, begin die vliegtuig by een vlerk opbreek. In ’n uiters spanningsvolle toneel kry Whip dit wonderbaarlik reg om ’n noodlanding te doen ..."

The Sessions is iets baie besonders

Suzette Myburgh 2013-02-12 "Die fliek sentreer om sy verhouding met sy versorgers (eers Amanda, op wie hy verlief raak, en dan die Chinese Vera), die Katolieke priester, vader Brendan, by wie hy gereeld gaan bieg en raad vra, en Cheryl, die sekssurrogaat."

Fanie Fourie’s Lobola is an awesome South African flick

Réney Warrington 2013-02-12 "By saying Fanie Fourie’s Lobola is an awesome South African flick I do not mean compared with other South African films, or lekker for a local flick. Oh, no, I mean FFL is a world-class film with a strong South African flavour."

Klein Karoo kry meer reg as verkeerd

Réney Warrington 2013-02-04 "Dankie tog! Klein Karoo breek weg van die standaard rom-kom se boodskap dat jy alles moet prysgee vir liefde."

Django – a very romantic flick

Réney Warrington 2013-02-04 "The only surprise element is the romance. Even though Django gets as down and dirty as the 'baddies' he is doing it for loooove. Ahhh."

Butter vol skelm humor

Suzette Myburgh 2013-01-18 "Die tipiese Amerikaanse 'rednecks' word bygekom, maar strykdeur op ’n goedige manier, en die draaiboek wemel van binnepret-oomblikke, veral die slot."

Lincoln een van die boeiendste uitbeeldings van ’n politikus

Suzette Myburgh 2013-01-18 "Die film open met gebeure in Januarie 1865, toe Lincoln pas vir die tweede keer as Amerikaanse president verkies is. Die burgeroorlog tussen die noordelike en suidelike state is in sy vierde jaar."

The Hobbit ’n móét-sien hierdie somer

Rohan Magerman 2013-01-08 Peter Jackson, regisseur van die Lord of the Rings-trilogie, neem ons terug na Middle Earth met The Hobbit: An Unexpected Journey – die eerste deel van ’n trilogie gebaseer op JRR Tolkien se gewilde kinderboek The Hobbit.

Top 12 2012: Films van 2012

Suzette Myburgh 2012-12-13 "Daarby is Kirsten Dunst weergaloos in die hoofrol as die jong reklamekunstenaar wat op haar troudag nie inpas in die feestelikhede rondom haar nie."

Top 12 2012: Films of 2012

Réney Warrington 2012-12-13 "Once it was compiled I realised that almost all of them transcended their genre ..."

Skyfall – possibly the best Bond film ever

Réney Warrington 2012-12-11 "Skyfall is a hell of a ride. The action is non-stop, but clever, inventive and totally funny at times."

Pretville –’n Lang lawwe musiekvideo

Réney Warrington 2012-12-10

Ek verstaan die film is veronderstel om lig (en laf) te wees en dat dit nie ernstig opgeneem moet word nie. Tog kan ligte vermaak meer diepte, meer kompleksiteit en ’n baie meer komplekse storielyn hê.

Safety Not Guaranteed – wonderfully trippy

Réney Warrington 2012-12-10 "It is quirky without getting Zooey-Deschanel-type-ditzy and becoming all about the weirdness. It keeps its humanity intact all along."

A Seperation – ernstige fliekkykers sal beloon word

Suzette Myburgh 2012-12-07 "Wanneer hulle vertrek op hande is, weier die man (Peyman Moaadi) om te gaan. Hy wil nie sy pa, wat alzheimersiekte het en by hulle woon, agterlaat nie."

Deon Meyer se "Die laaste tango": Antoinette Louw gesels oor haar rol

Antoinette Louw, Naomi Meyer 2012-11-23 Deon Meyer het iemand in 'n toneelstuk raakgesien en besluit om 'n filmteks vir haar te skryf. Antoinette Louw vertel van "Die laaste tango".

Jeff, who lives at home laat ’n mens tevrede by die teater laat uitstap

Suzette Myburgh 2012-11-21 "Die Jeff van die titel (gespeel deur Segel) is die spreekwoordelike probleemkind. Op dertig bly hy nog in sy ma (Susan Sarandon) se huis, want hy kan net nie rigting kry nie."
Top