Film
Alles oor die jongste films
Everything about the latest films
Everything about the latest films
Die Laaste Tango is nie háár laaste tango nie
2013-06-18 Die Laaste Tango se premières vind op 18 en 20 Junie in onderskeidelik Kaapstad en Johannesburg plaas. Antoinette Louw het met Naomi Meyer gesels voor die fliek - maar tog ook ’n paar geheime gehou.Festival voor het Afrikaans 2013 in volle swang
2013-06-14 Die Festival voor het Afrikaans is van 13 tot 16 Junie 2013 in volle swang. Hier is foto's van gisteraand se optredes in De Melkweg (Amsterdam) en uittreksels uit die feesprogram. Die feestelikheid duur die res van die naweek in Den Haag voort.Oor kuns, eerlikheid en die Living Newspaper
2013-06-10 Balbesit: "Dit gee nie net aanstoot oor die onderliggende kulturele voorskrifte waarmee dit te koop loop nie, maar dwing ook ongemaklike begrip oor ... ’n baie spesifieke tipe kwesbaarheid ..."Cool stuff: May 2013
2013-06-05 What happened in the entertainment industry during May of 2013? Réney Warrington shares her thoughts.Resensie: Bernie
2013-05-29 "Die draaiboek is gegrond op ’n ware gebeurtenis, een van daardie gevalle van die werklikheid wat vreemder is as fiksie."Resensie: Lien se lankstaanskoene
2013-05-15 "Al die akteurs pas uitstekend in hul rolle, maar Carmen Pretorius is na my mening die perfekte Lien ..."Resensie: Trance
2013-05-08 "En dis wanneer die hipnosesessies begin dat die kyker moet kophou, want Elizabeth krap veel verder in Simon se geheue as net die rooftog."Wits Theatre celebrates 100 years of Bollywood!
2013-05-06 This year, Bollywood turns a century and to commemorate this occasion Wits Theatre in association with IndiaAfrica is hosting a week of Indian movies to celebrate 100 Years of Bollywood!Resensie: The Intouchables
2013-04-02 "Die middeljarige Philipe (Francois Cluzet) is van sy nek af ondertoe verlam ná ’n skermsweefongeluk. Nie een van die oppassers wat vir dié aristokraat aangestel word, hou lank nie."Kommentaar op die Oscar-toekennings 2013
2013-02-26Die beste nuus oor vanjaar se Oscars is natuurlik dat Searching for Sugar Man die prys gewen het as beste dokumentêr, aangesien twee Suid-Afrikaners gesorg het vir die herrysenis van die sanger Rodriguez.
