Suzette Myburgh2012-08-08"Daar word net genoeg afwykende gedrag gewys om oortuigend te wees, maar nooit soveel dat die karakters in fratse verander nie."
Henry Cloete2012-08-07"kykNET se betrokkenheid, veral by Afrikaanse produksies, is sonder twyfel een van die belangrikste maniere om die behoud van Afrikaans op ons televisiestelle te verseker."
Suzette Myburgh2012-08-01"Peter (Christopher Denham) en sy meisie, Lorna (Nicole Vicius), is besig om ’n dokumentêre film oor godsdienstige kultusse te maak."
2012-06-27Die aansoekproses vir die Absa KKNK 2013 is oop en die Absa KKNK nooi alle produksiehuise, kunstenaars en ander kunste-praktisyns om produksie-voorstelle in te dien vir die 19de Absa KKNK, wat van 29 Maart tot 6 April 2013 op Oudtshoorn aangebied word.
Steyn du Toit, Geoffrey Fletcher2012-06-25The Tribeca Film Festival just launched an international film competition. One of the judges, Academy Award winner Geoffrey Fletcher, explains how filmmakers and budding filmmakers are given the chance to make their own short film by interpreting a script created by him.
Steyn du Toit, Paul Blom2012-06-24Hierdie jaar se Celludroid-filmfees sluit 'n lewende opvoering in van 'n nuwe klankbaan vir Fritz Lang se legendariese 1927-stilfliek Metropolis deur die Makabra Ensemble. Volgens Paul Blom, een van die organiseerders, kan kykers selfs uitsien na Nazi's op die maan!
Réney Warrington2012-05-30"I didn’t see this one coming. I did not predict being so completely overwhelmed and saddened by this true tale. Know as little as you can about this documentary before you go and watch it."
Suzette Myburgh2012-05-16"Soos die titel aandui, volg die film die patroon van ’n Shakespeare-tragedie. Ek het gevoel dat daar darem té veel gruwels met die een karakter gebeur, maar toegegee: al die drade van die intrige is goed ontwikkel en heg saamgebind."
Réney Warrington2012-05-02Bloed is dus ’n ideale medium om filmgangers se bloeddruk mee op te jaag. Dit is nie bloot die rooi, dikkerige vloeistof nie, maar ook die moord, ongeluk of drama wat tot die vergieting daarvan gelei het, wat die impak maak.
2012-04-26The 8th annual South African Horrorfest will bring the house down at the Labia Theatre, Cape Town across Halloween season! (24 Oct - 2 Nov 2012)
Réney Warrington2012-04-16 It’s not what you think. Really. God Bless America should, in fact, have been titled God Help America – because it’s going down the crapper fast.