Film
Alles oor die jongste films
Everything about the latest films
Everything about the latest films
The Ides of March se titel coolste ding van dié drama
2012-01-12 Dis ’n besonder tydige uitreiking van George Clooney se dromerige huldeblyk aan diegene in die Amerikaanse politiek wat nie onder die druk swig om hul beginsels te verloën nie.Drive ’n sprokie met ’n hart van bloed
2011-12-23 Drive is ’n sprokie. Maar ’n sprokie soos A Fistful of Dollars en Wild at Heart sprokies is.Top 11 2011: Films
2011-12-14 2011 was nie ’n jaar om te onthou nie. Hoewel ons begin het met uitstekende films wat Oscars ingepalm het, was daar ’n groot leemte in die middel, tot relatief onlangs, toe ’n paar wonderlike Europese films uiteindelik uitgereik is.The Adventures of Tintin is ’n avontuur vir oud en jonk
2011-12-14Spielberg is anders as die res van die regisseurs.
Top 11 2011: Suzette Kotzé-Myburgh kies haar topflieks
2011-12-14 Hierdie lys is saamgestel deur Suzette Kotzé-Myburgh, ’n gebore Namakwalander en het gematrikuleer aan die Hoërskool Nuwerus (anderkant Vanrhynsdorp neffens die N7). Sy het ’n BA-graad en ’n honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch behaal."In a better world" sou dit ’n beter fliek wees
2011-12-14 Mens kan so half verstaan waarom In a Better World vroeër vanjaar met die Oscar vir beste anderstalige fliek weggestap het.Puik spel maak 50/50 die kyk werd
2011-12-07 Dat hierdie film konneksies het met die skeppers van Sideways en About Schmidt beloof al veel. Moet egter nie ’n komedie verwag soos die lokprent – of sommige resensente – aandui nie.A Shot at the Big Time
2011-12-07 Award-winning film-maker and journalist Janet van Eeden has launched a crowd-sourcing campaign for her film A Shot at the Big Time, inspired by the story of her brother, Jimmy, who took his own life rather than fight in the apartheid Border War, a war ...In a Better World lig nuwe gesprekspunte uit
2011-12-06 Die Deense regisseur Susanne Bier was in 2007 aan die stuur van ’n formidabele film genaamd After the Wedding. Ongelukkig, soos so dikwels gebeur, is die film nooit in Suid-Afrika uitgereik nie, wat dalk juis bewys hoe goed die film was. Dis moeilik vir die ...Nashen Moodley joins the Sydney Film Festival
2011-12-01 Nashen Moodley joins Sydney Film Festival at a time of great strength and growth.Outside the Law: Een van die beste films van die jaar
2011-12-01 Die oploop tot die onafhanklikheid van Algerië, te midde van erge onderdrukking deur die koloniale magte van die Franse regering, word op dikwels skokkende wyse uitgebeeld in hierdie majestueuse film wat draai om die betrokkenheid van drie broers in die ...Fotoblad: Die geheim van Slangfontein word bekendgestel
2011-11-30 Die geheim van Slangfontein is ’n musiek-fliek met Rian Malan en die Radio Kalahari Orkes.Beginners bring hoop vir elkeen
2011-11-29 Twee dinge waarmee ons saamleef:1. Die rol wat ouers in hul kinders se benadering tot die lewe speel, is bepalend; en
2. Sommige lesse gaan mens dalk nooit leer nie.
