Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Outside the Law: Een van die beste films van die jaar

André Crous 2011-12-01 Die oploop tot die onafhanklikheid van Algerië, te midde van erge onderdrukking deur die koloniale magte van die Franse regering, word op dikwels skokkende wyse uitgebeeld in hierdie majestueuse film wat draai om die betrokkenheid van drie broers in die ...

Fotoblad: Die geheim van Slangfontein word bekendgestel

Alwyn van Zyl 2011-11-30 Die geheim van Slangfontein is ’n musiek-fliek met Rian Malan en die Radio Kalahari Orkes.

Beginners bring hoop vir elkeen

Jacques Liebenberg 2011-11-29 Twee dinge waarmee ons saamleef:

1. Die rol wat ouers in hul kinders se benadering tot die lewe speel, is bepalend; en
2. Sommige lesse gaan mens dalk nooit leer nie.

The Adventures of Tintin – Kuifie, maar nie juis nie

Reinhardt Fourie 2011-11-23 The Adventures of Tintin is ’n samesmelting van drie strokiesboeke uit die gelyknamige reeks: Die krap met die goue knypers, Die geheim van De Eenhoorn en Die skat van Rackham die Rooie.

Van prikkelende tot omstrede temas by die Daring Doccies Dokumentêr-filmfees

Paul Blom, Steyn du Toit 2011-11-23 Die Daring Doccies Documentary Filmfees vier vanjaar sy tweede bestaansjaar. Steyn du Toit het met Paul Blom, die organiseerder, gaan gesels oor wat feesgangers als te wagte kan wees op die program.

Beginners sonder enige stroop

André Crous 2011-11-17 Beginners stel ons in staat om, op die maat van geheue, tussen hede en verlede te gly op ’n manier wat nostalgies is sonder om soetsappig te wees, en bied ons ’n indruk van die ingewikkeldheid van die menslike bestaan sonder om self ingewikkeld te wees.

50/50 kans dat kankerkomedie slaag

Jacques Liebenberg 2011-11-16 Dis waagmoedig om ’n kankerstryd as ’n komedie te bemark; mense neem tog so vinnig en uit beginsel aanstoot. Maar hoewel 50/50 die verwagte emosionele knoppies druk wanneer hy sy deurslaggewende slottonele bereik, is die komedie-element ...

Robert Mugabe: What happened? – Insigryk en ewewigtig

Suzette Myburgh Film 2011-11-12

"Hierdie dokumentêr oor Robert Mugabe, vertoon by die Tri Continental Film Festival, gee ’n deeglike oorsig oor die lewe van die man wat eens van die mees bekende en gerespekteerde leiers in Afrika was." 

Flikker: Skeem trek voordeel uit ons ingewikkelde bevolkingsamestelling

Suzette Myburgh 2011-11-08  In ons gekwelde land is dit ten minste ’n ligpunt dat die ingewikkelde bevolkingsamestelling uitstekende stof vir komedie bied. In Skeem word die hele spul bymekaargegooi, met besonder prettige gevolge.

Contagion: Verrassend interessant en slim geskryf

André Crous 2011-11-08  Daar is al jare lank gerugte dat die farmaseutiese bedryf reeds ’n geneesmiddel teen vigs gevind het, maar vir eers nog ander tydelike medisyne verkoop om al die geld wat op navorsing spandeer is, terug te maak.

Boekbedonnerd 2011: Film

Bibi Slippers 2011-11-03  

Black Butterflies: Lost opportunities

Gillian Schutte 2011-11-03  

Crazy, stupid, love: ’n Puik romantiese komedie

Suzette Myburgh 2011-11-02  Om een of ander rede het ek hierdie fliek die afgelope tyd misgekyk op ons kringloop (moontlik die simpel plakkaat). As ek vroeër besef het Ryan Gosling speel daarin, sou ek lankal gaan kyk het.

Writer and director Tim Greene on his feature film Skeem

Janet van Eeden, Tim Greene 2011-11-01 Tim, Skeem seemed to burst on to the scene out of nowhere. As a film writer I know this can’t be true. What inspired this film and how did the script come to fruition? 

Flikker: The First Grader: Veelvlakkig en boeiend

Suzette Myburgh 2011-10-20  Hierdiefilm is gegrond op die lewe van die Keniaan Kimani Maruge (oorlede in 2009). Toe die Keniaanse regering aankondig dat skoolonderrig voortaan gratis gebied sal word aan almal wat ’n geboortesertifikaat kan toon, besluit die 84-jarige Maruge om vir die eerste keer skool toe te gaan.

Black Butterflies se inhoud skiet tekort

André Crous 2011-10-20  Dit is nie maklik om hierdie film vanuit een enkele hoek te resenseer nie, aangesien ons te make het met ’n ware verhaal wat egter om kommersiële en ander redes verdraai is en die verband tussen voorstelling en werklikheid gevolglik behoorlik deurmekaar gegooi word.

One Day vele dae te lank

Jacques Liebenberg 2011-10-18  

Die wyd-geprese Incendies wél die moeite werd

André Crous 2011-10-11  Die kas van die geskiedenis bevat soms vreeslike geraamtes, en hierdie geraamtes hou aan ratel totdat die deure oopgegooi word en hulle in die sonlig behoorlik gadegeslaan word.

The Change-Up – amateuragtig en amper lagwekkend simplisties

André Crous 2011-10-11  Dis kere soos hierdie wanneer ek herinner word hoe neerdrukkend ’n slegte film kan wees, maak nie saak watter genre dit is nie.

Friends with Benefits: Darem hoofsaaklik ''Benefits'' vir dié ''Friends''

Jacques Liebenberg 2011-10-05  Anders as wat die geval was met die vervelige No Strings Attached, kan mens wrintiewaar bly sit totdat die slottoneel in Friends with Benefits vervaag.
Top