Film
Alles oor die jongste films
Everything about the latest films
Everything about the latest films
Blue Valentine bied uitstekende dialoog en toneelspel
2011-03-15 “How do you trust your feelings, when they can just disappear like that?” vra die jong Cindy, pas uit die skool, haar ouma. Haar ouma gee die wyse raad dat ’n mens dit maar net moet toelaat om te gebeur, anders sal jy nie weet of jy moes nie.The King's Speech: 'n Pragtige, menslike drama
2011-03-01 The King’s Speech Regisseur: Tom Hooper Kamerawerk: Danny Cohen Rolverdeling: Colin Firth, Geoffrey Rush and Helena Bonham Carter Looptyd: 118 mins Agter die baie bekende historiese gebeure van die abdikasie van koning ...127 Hours: Kan jy die klimaks hanteer?
2011-02-15 In 2003 het Aron Ralston, ’n jong, spontane, avontuurlustige adrenalienjunkie, in Utah die Wilde Weste en sy klowe gaan verken. Hy het gegly en ’n groot rots het op sy arm geland – ’n rots wat hy nie kon beweeg nie. Vyf dae later het hy daar uitgeloop, lewendig, ...The King's Speech is 'n soliede stuk werk
2011-02-09 The King’s Speech sal vanjaar ’n waardige Oscar-wenner vir beste film wees. Dit is ’n fassinerende prent waarvan die genot nie beperk sal wees tot een kultuur of een groep mense met ’n belangstelling in die geskiedenis nie – hierdie is ’n soliede stuk ...Black Swan demonstreer Aronofsky se byna geniale aanleg
2011-01-26 Ek erken: ek is nie ’n aanhanger van balletfilms nie. Robert Altman se 2004-film The Company, en selfs die klassieke The Red Shoes van 1948, so mooi soos wat dit was, het my dood verveel. Daarom het ek nie vreeslik na dié jaar se groot balletfilm, Black ...Winter's Bone a slow burner
2011-01-18 Title: Winter’s Bone Director: Debra Granik Cinematography: Michael McDonough Starring: Jennifer Lawrence, John Hawkes and Garret Dillahunt Runtime: 100 mins Rotten Tomatoes Score: 94% Reney's Score: 95% When a film as bleak, as ...Terugflits (April 2010): Die Coen-broers
2010-05-04 Op 14 Mei word een van my gunstelingfilms onder die tien nominasies vir beste film by vanjaar se Oscars in Suid-Afrika uitgereik: A Serious Man. Die film is deur die bekendste regisseursbroers in die bedryf ...Date Night skreeusnaaks
2010-04-29 Titel: Date Night Regisseur: Shawn Levy Kamerawerk: Dean Semler Rolverdeling: Steve Carrell, Tina Fey, Mark Wahlberg, James Franco, Mark Ruffalo Looptyd: 85 minute Uitreikingsdatum in ...Die gay cowboy
2007-12-05We loved each other in the way men do And never spoke about it, Al and me,But we both knowed, and knowin’ it so true Was more than any woman’s kiss could be. Badger C. Clark, The Lost Pardner.
1
...
