Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Terugflits: Terrence Malick

André Crous 2011-08-03 Terrence Malick is my generasie se Greta Garbo: die amptelike kluisenaar van die filmwêreld. In sy loopbaan, wat strek vanaf 1973, het hy tot op hede nog net vyf films geregisseer. Hy fokus op ...

Heeltemal te veel toevallighede in The Perfect Host

André Crous 2011-07-29 Regisseur: Nick Tomnay Kamerawerk: John Brawley Rolverdeling: David Hyde Pierce, Clayne Crawford Looptyd: 90 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 15 Julie 2011 The Perfect Host is een van daardie onafhanklike galgkomedies wat dikwels ...

Very little bang in The Bang Bang Club

Réney Warrington 2011-07-27 I don’t get it. War photographers Greg, Joao, Ken and Kevin, the four original members of The Bang Bang Club, lived the kind of lives, during the violent end of apartheid, that legends and great films are made of. So why is The Bang Bang Club, the film, so boring?

Harry Potter and the Deathly Hallows, Part II: Die einde van 'n era

André Crous, André Crous 2011-07-20 Die einde van die reeks en die einde van ’n era. Dié aflewering, die tweede helfte van die laaste boek se verhaal, beantwoord baie vrae en skets ’n hele paar karakters as meer kompleks as wat ooit vantevore gedoen is.

Harry Potter and the Deathly Hallows: Part II damn near perfect

Réney Warrington 2011-07-19 Harry Potter 7 is a damn near perfect film.

Bridesmaids is not just a chick flick

Réney Warrington 2011-07-15 Bridesmaids is not a chick flick just because there’s a lot of chicks in it! It will appeal to anyone with a slightly twisted sense of humour and a tendency toward the politically incorrect. I fitted the bill and loved every minute of it. ...

Ek joke net kon skerper en snaakser wees

Réney Warrington 2011-07-06 Candid camera films was nog nooit “hogere” kuns nie.

Flikker: The Adjustment Bureau - 'n intrige-belaaide wetenskapfiksie-liefdesverhaal

Suzette Myburgh 2011-06-30 ’n Bloedjong politikus (Matt Damon) se briljante verkiesingsveldtog om senator te word, ly op die laaste oomblik skipbreuk. Terwyl hy sy verloorder-toespraak in die manstoilette oefen, ontmoet hy ’n vrygeestige danseres (Emily Blunt).

Flikker: The Lincoln Lawyer – ’n baie kykbare film met 'n gatskop-klankbaan

Suzette Myburgh 2011-06-30 Prokureur Mick Haller is ’n regte hardegat. Sy praktyk, wat hy uit ’n statige ou Lincoln met die nommerplaat “Not guilty” bedryf, fokus hoofsaaklik op ongure karakters uit die bendewêreld.

Flikker: The Way Back getuig van wilskrag en oorlewingsvermoë

Suzette Myburgh 2011-06-30 Dié film is gegrond op die ware verhaal van sewe gevangenes, meestal Pole, wat in die 1930’s as “vyande van die staat” in een van Stalin se strafkampe in Siberië gevange gehou is.

Top