Film

Alles oor die jongste films
Everything about the latest films

Corné van Rooyen gesels oor Hollywood in my huis

Henry Cloete Film 2015-06-30

"Die groot ding vir my as ’n filmmaker is dat my werk ’n unieke persoonlikheid en stem moet hê – of dit nou ’n drama, riller of ’n romcom is."

Resensie: Far from the madding crowd

Suzette Myburgh Film 2015-06-03

Ontmoet nou Thomas Hardy se Bathsheba Everdene in Far from the madding crowd (in 1874 as boek gepubliseer), ook sterk en onafhanklik, maar nie heeltemal so beginselvas nie.

Resensie: Exhibition on screen: The Impressionists – and the man who made them

Suzette Myburgh Film 2015-06-03

Hierdie film word hoog aanbeveel vir alle kunsliefhebbers.

Filmresensie: Wys Treurgrond dalk elke Suid-Afrikaner wat hy reeds glo hy weet?

Danie Marais Film 2015-05-27

"Treurgrond is uiteindelik ’n soort ontstellende Rohrschach-toets  wat jou eie oortuigings en identiteitspolitiek aan jou terug-eggo."

Interview: Darrell Roodt on Treurgrond

Darrell Roodt, Danie Marais Film 2015-05-26

Treurgrond is definitely a hot potato. Casting Steve might, as you suggested, give  the (false) impression that this is right-wing propaganda. It is not.

Treurgrond: Onderhoud met Tarryn-Tanille Prinsloo

Tarryn-Tanille Prinsloo, Naomi Meyer Film 2015-05-19

"Nee,  niemand van ons wil onder gewelddadige omstandighede leef nie. Ek dink glad nie  dat enige moord of gewelddadige aanval verhewe is bo 'n ander nie."

Filmresensie: Dear White People

Suzette Myburgh Film 2015-05-07

Die gesprek oor ras en rassisme is klaarblyklik springlewendig, en nie net hier in ons gekwelde land nie.

Resensie: Exhibition on screen: Vincent Van Gogh – A New Way of Seeing

Suzette Myburgh Film 2015-04-21

Gou spring om hierdie besonderse film te sien!

Resensie: Whiplash

LitNet 2015-04-01 "'Whiplash' daag die kyker werklik uit met dit wat aan die donker kant van groot kuns lê ..."

Ballade vir 'n Enkeling-lied: toe en nou

Hunter Kennedy, Naomi Meyer 2015-03-16 Die Heuwels Fantasties sing die temalied van die nuwe Ballade vir 'n Enkeling-film. Hunter Kennedy gesels met Naomi Meyer oor die verwerking van 'n liedjie wat hy self ook uit sy kleintyd onthou.

Resensie: Kingsman: The Secret Service

Suzette Myburgh 2015-03-04 "Hierdie fliek is net reg vir ’n paar uur se genotvolle ontspanning!"

Resensie: The Imitation Game

Suzette Myburgh 2015-03-04  The Imitation Game is meer menslike drama as historiese of oorlogfliek. Dit word hoog aanbeveel.

Regstreekse uitsending van kykNET Fiëstas gaan die sterre behoorlik laat skitter

2015-03-04 Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die bloutapyt uit vir ’n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer. Hierdie glansryke geleentheid sal vir die tweede keer regstreeks uitgesaai word op kykNET, DStv kanaal-144.

Oor Fifty Shades of Grey, die film

Johann Rossouw 2015-03-03 "Op ’n somberder trant moet gevra word of die sukses van Fifty Shades of Grey nie ook sprekend is van hoeveel vroue in ongelukkige verhoudings met beskadigde mans bly hoop dat hulle liefde ’n 'ondier' in ’n 'prins' moet verander nie?"

ATKV: Filmverse – twaalf klassieke verse met animasieteks

2015-02-27 Kom kyk en luister by die US Woordfees 2015.

Resensie: Birdman

Suzette Myburgh 2015-02-03 "In dié veelvlakkige film is ’n verskeidenheid temas só vervleg dat jy later voel jy dool in ’n labirint rond." Suzette Kotzé-Myburgh gee 5 sterre aan Birdman.

Wil jy die taal van diere verstaan en kan terug praat?

2015-02-02 Op Vrydag, 13 Februarie, sal Anna Breytenbach se boeiende vollengte dokumentêre film oor die kuns van diere-kommunikasie, by die Breytenbach Sentrum onder die sterre vertoon word.  

Resensie: St Vincent

Suzette Myburgh 2015-01-21 "St Vincent het my ewe veel laat lag en huil."

Flieks 2014: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys

Suzette Myburgh 2014-12-16 "’n Verblydende ontwikkeling is dat ek soveel goeie Suid-Afrikaanse flieks gesien het, waarvan vier my toptienlys haal." 

Resensie: Horrible Bosses 2

Suzette Myburgh 2014-12-03  "Ek vermoed die rede hoekom hierdie fliek nie Dumb and Dumber heet nie, is omdat daardie titel reeds gevat is."
Top