Film
Everything about the latest films
Burgeoning Estonian festival seeks more African film
2018-01-30"'The selections from Africa up to now have mostly come from recommendations from friends,' says event founder and director Tiina Lokk-Tramberg. 'It is one of the areas where I would really like to get more submissions.'"
Persvrystelling: Plaaslike film ding mee by internasionale rolprentfees
2018-01-29"Ellen, die storie van Ellen Pakkies is die ontstellende verhaal van ’n vrou wat deur die strafproses geplaas word, teregstaan op ’n moordaanklag en gedryf is deur ’n onwrikbare liefde vir haar seun. Dit delf in die innerlike psige van ’n familie wat deur dwelms vernietig word in een van die gevaarlikste gemeenskappe in Suid-Afrika."
The shape of water: film review
2018-01-26"The shape of water is beautifully styled and filmed and the actors give it their all, but the lack of substance and a stock-standard script lets the whole production down."
Waar is die “magic” heen?
2018-01-11"En met die koms van digitaal kon [Koos] Roets sien hoe regisseurs en tegniesespanlede nie skroom om skoot ná skoot te neem en dít wat hulle nie op stel regkry nie, na die tyd in die redigeerkamer reg te maak nie. Dus kan hy nie anders as om te mymer nie: 'Waar is die magic van movie maak heen?'."
Molly's game: a film review
2017-12-20"The film is based on the fascinating story of Molly Bloom, an intriguing real-life person. It’s worth buying your ticket just for that. Don’t expect well drawn characters or anything outside of the Hollywood soapbox, though."
Jumanji – so much fun
2017-12-20"Jumanji is good, old-fashioned entertainment guaranteed to put you in a fantastic mood."
Flieks 2017: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys
2017-12-18"Ek het vanjaar altesaam 59 flieks gesien – nege minder as laas jaar, wat die knaende gevoel bevestig dat daar al minder kykbare films op ons kringloop wys as jou smaak afwyk van die gewone aksie-oordaad, superheldsages en kinderflieks."
Murder on the Orient Express: 'n filmresensie
2017-11-30"Op die ou end tref die verhaal die sterkste met sy boodskap van kompleksiteit: die groot speurder wat aan die begin met sekerheid verklaar dat daar slegs swart en wit bestaan wat mense se oortredings betref, moet ten slotte toegee dat alles nie altyd so eenvoudig is nie – nes die lewe self."
Vuil wasgoed: ’n filmresensie
2017-11-30"Dis einde van die jaar en almal is moeg en gatvol – gaan kyk hierdie fliek om jou op te kikker!"
Murder on the Orient Express (2017) deur Kenneth Branagh: ’n resensie
2017-11-09"Maar bowenal laat hierdie nuwe weergawe mens onder die indruk van die ontsettende impak wat verbonde is aan die verlies van 'n kind, aan hoe één ontydige dood 'n netwerk van lewens omver kan werp en verwoes."
Die naderende dood van queer-rolprentkuns: die LGBT-films by die Cape Town International Film Market & Festival (CTIFMF)
2017-11-09"Film is maar altyd ’n soort spieël, en die afwesigheid (in meer as een opsig) van queer by die LGBT-films op die CTIFMF – wat in bykans dolleë ouditoriums vertoon is – is nie toevallig nie. Net soos dit ook nie toevallig is dat die beste queerfilm wat op die fees gedraai het se titel Screwed is nie."
The big sick: ’n filmresensie
2017-11-02"Dis selde dat ’n mens so ’n vars en oorspronklike film teëkom soos hierdie een, gegrond op die ware verhaal van ’n Pakistani-komediant en sy Amerikaanse vrou."
An act of defiance: ’n onderhoud met Antoinette Louw
2017-10-26Antoinette Louw het pas 'n toekenning as beste aktrise by die Kaapstadse Internasionale Filmfees ontvang. Sy gesels met Naomi Meyer oor haar rol in die film An act of defiance.
Wonderlus: ’n filmresensie
2017-10-20"2017 het reeds ongelooflike Suid-Afrikaanse films opgelewer. 2018 lyk nog meer opwindend. Een van die hoogtepunte gaan vir seker Wonderlus wees."
Vuil wasgoed: ’n filmresensie
2017-10-18"Ek voorspel dit gaan ’n lokettreffer wees, maar nog belangriker, dit kan ’n nuwe tipe gehoor teaters toe lok."
An inconvenient sequel: truth to power: ’n filmresensie
2017-10-16"Hewige orkane en ekstreme vloede, vernietigende brande, droogtes en kosskaarste, die Noordpoolys wat teen ’n verbysterende pas smelt, stygende seevlakke – letterlik elke dag sal ’n mens nuusberigte daaroor sien."
Raaiselkind: ’n filmresensie
2017-10-04"Raaiselkind is my lewe uitgespel op die silwerdoek. Ek was deel van ’n familie wat deur ’n erg gestremde broer vernietig is. Ek het ook kontak gehad met soortgelyke families. Ek kan derhalwe met gesag sê die draaiboek het die chaos perfek vasgevang ..."
Liewe Kersfeesvader: ’n resensie
2017-09-29"Liewe Kersfeesvader is ʼn vars, onvergeetlike komedie, met ongelooflike spelers in die rolverdeling en ʼn belowende regisseur (en skrywer) wat nog groot hoogtes gaan bereik."
Vaselinetjie by die kykNET Silwerskermfees 2017: filmresensie
2017-09-11"Vaselinetjie het al die onderdele wat ’n besonderse film opmaak. Elke skoot is fyn uitgewerk, geraam en verfilm. Die klankontwerp is so effektief dit smelt weg. Die karakters is volrond en kruip in jou hart in."
