In memoriam

Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.

On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.

Die 100ste geboorteherdenking van Elisabeth Eybers

Ena Jansen Academic research 2015-02-24

"Vandag is dit sover. Elisabeth Eybers is nou nie meer ’n medetoeskouer van ’n vertoon van rou nie, maar die sentrale figuur, dié een gedagvaar om te verdwyn, terwyl ons ander voorlopig nog hier is."

André P Brink: Huldeblykgeleentheid by Universiteit van Kaapstad

2015-02-24  'n Huldeblykgeleentheid vir André P Brink vind op Maandag 2 Maart by die Universiteit van Kaapstad plaas.

Clover Aardklop bring hulde aan André P Brink

2015-02-20 Baie is die afgelope tyd ná sy dood geskryf oor Brink die skrywer en die verskeie boeke wat as van die beste ooit in Afrikaans beskryf is, maar sy werk vir die verhoog verdien beslis ook spesiale vermelding. 

André P Brink se nalatenskap aan die letterkunde

Hennie van Coller 2015-02-17 "Wanneer Brink se plek in die Afrikaanse letterkunde bepaal word, kan hy ook nie bloot as skrywer van bellettristiese prosatekste beoordeel word nie. Brink was ’n formidabele teoretikus, kritikus, vertaler en seker een van die belangrikste kanoniseerders in die Afrikaans letterkunde ..."

André P Brink: Wat 'n letterkundereus!

Michael le Cordeur 2015-02-16 "Ek het met groot hartseer verneem van die heengaan van André P Brink. Die laaste keer dat ek saam met André Brink kon skouers skuur, was twee maande gelede by die opening van die Soms Delta Museum in Franschhoek."

Koffie, Oos-Kaap en André P Brink

Jason Lloyd 2015-02-16 "Hoe beland Brink nou skielik hier in die Oos-Kaap? ... Brink is net so Oos-Kaaps soos wyle Jakes Gerwel se Afrikaanssprekende skilpaaie met hul skalkse droë humor – soos hul nederige baas – wat nog vrylik en gelukkig in Kommadagga rondwei."

André Brink. ’n Huldeblyk

Wilfred Jonckheere 2015-02-12 "André se veelsydige belangstelling (literatuur, filosofie, musiek, fotografie, skilderkuns, ens) was verstommend en uiters stimulerend vir almal met wie hy sy kennis gedeel het."

Afrikaans nou sonder haar protesterende woordwonder

2015-02-11  "Alhoewel Afrikaans foutiewelik as die taal van die onderdrukker uitgekryt was en nog steeds soms word, het André P Brink as protesskrywer juis in veral sy romans sterk geprotesteer teen die onmenslike bestel van apartheid en dus Afrikaans ook as ’n taal met ’n protesstem gevestig."

Woorde vir André

Tim Huisamen 2015-02-11 "Die man agter die boek verdien al die woorde wat vriendskap, menslikheid en mentorskap kan insluit: beskeie, besielend, die ekstra myl, gasvry, gul, liefdevol, privaat, skaam, vergewensgesind, vrygewig."

André P Brink: Oor die vroue in sy lewe

Amanda Botha In memoriam 2015-02-11

"Dit was ’n lekker gesprek oor sy vrouekarakters in sy boeke, maar ook oor die vroue in sy lewe. Só sal ek hom onthou: lojaal, meelewend, mededeelsaam, innemend en welwillend."

Brink – tydig en tydloos

Bettina Wyngaard 2015-02-11 "Daar was iets idealisties, amper Don Quichot-agtig, aan Brink se geloof dat hy die siektes van die samelewing kon oopskryf."

Die dood van André P Brink

Etienne Britz Academic research 2015-02-11

"Seks ontdoen van taboes kan die fondamente van 'n hele politieke orde skud. ... Seks wat grense oorskry, verskuif daardie grense. Dit is een van die politiek-didaktiese boodskappe wat Brink in sy romans oorgedra het."

After Brink

Leon de Kock 2015-02-10 "The question is: Can we gather together such an accumulation of civil dissent again? Surely – if only for André Brink’s sake, and for the memory of his principled refusal – we should decline to sit back and let the thievery pass us by as if it’s just another day, business as usual?"

André Brink: Impressions / Afterthoughts

Ludo Teeuwen In memoriam 2015-02-10

After André Brink had received an honorary doctorate and delivered a speech at UCL he made one final public appearance. On Thursday, 5 February he was interviewed by Ludo Teeuwen at Bozar in Belgium. This interview (including photos) was the last time he appeared in front of an audience in his life.

Nederlandse reacties op het overlijden van André Brink

Hendrik-Jan de Wit 2015-02-10 "Het aantal reacties op het overlijden van André Brink is ook in Nederland overweldigend. De afgelopen dagen verschenen op de verschillende media veel necrologieën waarin de Zuid-Afrikaanse schrijver wordt herdacht."

Photos of André Brink's last public performance

LitNet Books and writers 2015-02-10

After André Brink had received an honorary doctorate and delivered a speech at UCL he made one final public appearance. On Thursday, 5 February he was interviewed by Ludo Teeuwen at Bozar in Belgium. This interview was the last time he appeared in front of an audience in his life. Here are photos of this final interview.

André Brink: de weerbare kosmopoliet

Laurens van Krevelen 2015-02-09 "André, de grote man die zich zo lichtvoetig wist te bewegen en die zonder zwaarte over de ernstige levensvragen kon spreken, was (en is) een van de grote schrijvers van onze tijd."

André P Brink se afsterwe

Ampie Coetzee 2015-02-09 "Dit het alles by Brink begin, en uitgekring tot 'n verset teen 'n hegemonie. Daardie verset het saamgehelp om 'n einde aan apartheid te bring. En om te bewys dat die boek, die ernstige betrokke boek, die mag het om politieke magte te ondermyn."

In Memoriam: André Brink

Carole Blake 2015-02-09 "Meeting him gave me a dear friend. Losing him is painful. Something I share with so many. Raising a glass to you now in London, dear André, friend for 41 years."

Huldeblyk: Steward van Wyk oor André P Brink

Steward van Wyk 2015-02-09 "Met die afsterwe van André P Brink het die Afrikaanse letterkunde ’n reus verloor. Op ’n aantal vlakke het Brink se skryfwerk my lewe geraak en ’n blywende indruk gelaat."
Top