In memoriam
Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.
On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.
In Memoriam: Hennie Aucamp
2014-03-21Die gevierde Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 oorlede en NB-uitgewers bring graag hulde aan hom.
Hoe sê jy, Ma?
2014-02-11 Koos Kombuis se ma is in Desember dood, maar hy hoor haar vandag praat. Wat sê sy vir hom?In Memoriam: Pete Seeger
2014-02-04 “Pete Seeger is die vader van protesmusiek. Sy loopbaan het ‘n patroon van aanvaarding en verwerping, aanvaarding en verwerping gevolg, en ten laaste vredige aanvaarding deur die publiek. Dit het ‘n patroon geskep wat dikwels herhaal is in die ontwikkeling van moderne musiek ...”Ons is almal eilande (na aanleiding van die dood van Nelson Mandela)
2013-12-18 "We are all islands, till comes the dayWe cross the burning water."
Madiba is nie dood nie – hy lewe vir ewig
2013-12-18 "Madiba is op die piek van die berg en het ook nie vergeet om Suid-Afrika saam te neem nie. Ons is wel ’n paar duisend treë agter Madia, maar sterk op pad om ook dié besonderse mylpaal te bepaal."In Memoriam: Paddy O'Byrne
2013-12-10 'n Oud-omroeper van die destydse Springbok Radio leef voort in vreugdevolle herinneringe. CJ Nortje onthou Paddy O'Byrne.PEN Afrikaans bring hulde
2013-12-09 Hy is vir ons 'n simbool van die bevryding van ons land, die leier wat 'n era van vreedsame versoening ingelei het toe daar 'n gevaar van 'n bloedige oorgang was.Nelson Mandela: 'n Herinnering
2013-12-09 Niemand het my vooraf gewaarsku dat president Mandela so lank is nie – ek is ses voet, en hy het bo my uitgetroon.Doodsberig: Nelson Mandela
2013-12-06 Nelson Rolihlahla Mandela is dood.Hy is op 18 Julie 1918 in Mvezo gebore en is op 5 Desember 2013 in die ouderdom van 95 in Johannesburg oorlede.
Hamba kahle Madiba
2013-12-06 Mandela was bestem om sy volk te lei uit die woestyn van apartheid na die Beloofde Land van demokrasie. Die regte man op die regte tyd, as daar ooit een was.‘Gij zult zijn naam niet ijdellijk gebruiken’
2013-12-06 Daarom weiger ik om luchthartig over meneer Mandela te praten.Mandela-herinnering
2013-12-06 Ek het eendag sy hand geskud, tydens die SABC se herinwyding. Tot vandag is ek bly oor my keuse – om vir hom op Afrikaans te sê: “Dis my voorreg.” Net dit. Niks minder nie; niks meer nie.Nelson Mandela (1918–2013)
2013-12-06 Muhammad Ali staan kopskud-kopskudgeboë oor die bed van sy ou skermmaat
Nelson Mandela – die ATKV bring hulde
2013-12-06 Die ATKV verneem met leedwese van die afsterwe van Nelson Mandela, of Madiba, soos die wêreld na die eerste demokratiese verkose swart president van Suid-Afrika verwys het.Nelson Mandela Gedenkmuur
2013-12-06 Huldblyke aan Nelson Mandela.Stuur jou huldeblyk of herinnering aan litnet@litnet.co.za.
