In memoriam

Op hierdie blad bring LitNet hulde aan diegene
wat ons lewens geraak het.

On this page LitNet pays tribute to those
who have touched our lives.

‘Gij zult zijn naam niet ijdellijk gebruiken’

Ingrid Glorie 2013-12-06 Daarom weiger ik om luchthartig over meneer Mandela te praten.

Mandela-herinnering

Albert Maritz 2013-12-06 Ek het eendag sy hand geskud, tydens die SABC se herinwyding. Tot vandag is ek bly oor my keuse – om vir hom op Afrikaans te sê: “Dis my voorreg.” Net dit. Niks minder nie; niks meer nie.

Nelson Mandela (1918–2013)

Carina van der Walt 2013-12-06 Muhammad Ali staan kopskud-kopskud
geboë oor die bed van sy ou skermmaat

Nelson Mandela – die ATKV bring hulde

2013-12-06 Die  ATKV verneem met leedwese van die afsterwe van Nelson Mandela, of Madiba, soos  die wêreld na die eerste demokratiese verkose swart president van Suid-Afrika  verwys het.

Nelson Mandela Gedenkmuur

2013-12-06 Huldblyke aan Nelson Mandela.

Stuur jou huldeblyk of herinnering aan litnet@litnet.co.za.

Melvyn Whitebooi en Jakes Gerwel

Jason Lloyd 2013-12-06 Jakes Gerwel en Melvyn Whitebooi het ? onuitwisbare bydrae tot die ontwikkeling en vestiging van swart Afrikaans gemaak. Dit was pas weer November en dus is dit gepas om terug te kyk en te besin oor die bydrae wat hulle gelewer het.

Noordwes Universiteit bring hulde aan Madiba

2013-12-06 Gister het Suid-Afrika en die res van die wêreld ’n ikoniese leier verloor wat nie net vorm gegee het aan Suid-Afrika se geskiedenis nie, maar ook ’n groot rol gespeel het in die stryd vir demokrasie.

Sanlam Sing 'it lyric writers honour Nelson Mandela

2013-12-06 LitNet invites lyric writers to write a chorus of four lines in honour of Nelson Mandela.

Vriende van Afrikaans bring hulde aan Nelson Mandela

Vriende van Afrikaans 2013-12-06 "Ons is vandag baie hartseer oor die verlies van een van die groot geeste van alle tye."

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans eer Nelson Mandela

Danie van Wyk 2013-12-06 "Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) eer die nagedagtenis van Nelson Rolihlahla Mandela, ’n uitsonderlike kind van Suid-Afrika, wêreldwyd geken en geëer vir sy onwrikbare geloof in menswaardigheid, medemenslikheid en versoening."

In Memoriam: Seamus Heaney

Malvern van Wyk Smith 2013-09-06 "Now he is gone. Moreover, he died in the very week of the 11th anniversary of that astounding visit in August 2002. The loss to the world of English letters is immense, and all over the world memorial services will be held and memories and appraisals will be voiced in many important places."

In Memoriam: Willem Cruywagen

2013-07-11 Die ATKV neem met hartseer kennis van die afsterwe van Willem Cruywagen, voormalige minister en oud-administrateur van Transvaal.

Willem Cruywagen – lid van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

2013-07-11 Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die heengaan van dr Willem Cruywagen. Hy was 'n hoogsgeëerde en gerespekteerde lid van die SA Akademie en het aktief aan alle verrigtinge deelgeneem.

’n Huldeblyk aan Arthur Chaskalson, die Grondwetbouer

Marinus Wiechers 2013-07-11 "Hierdie bydrae is ’n persoonlike huldeblyk aan ’n groot Suid-Afrikaanse juris wat by sy heengaan verlede jaar nie die erkenning ontvang het wat hy so uitermate verdien het nie."

In Memoriam: Francois Odendal

2013-06-25 Die ATKV bring hulde aan Francois Odendal (86 jaar) wat in April in Rondebosch oorlede is.  

Aan Erik. Ter herinnering.

Abraham H de Vries 2013-06-12 "Dit was Erik. Dit is ook die eintlike storie van Cheviot Place 6. Dit is nou verby. Dit was nie net ’n gebou nie. Dit gaan nooit verby nie." Abraham H de Vries bring hulde aan Erik Laubscher.

'n Huldeblyk aan Freda Linde: Die smaak van suringwortels

Danie Botha 2013-05-02 "Ek onthou Freda Linde as ’n heel voorbeeldige skrywer. So mooi dankbaar."

Rus in vrede, Pine Pienaar

Jason Lloyd 2013-04-30 "Pine Pienaar (55), voormalige DA-lid van die Oos-Kaapse wetgewer, wat onlangs na ’n lang stryd teen kanker oorlede is, was in vele opsigte ’n beter mens as die konvensionele politikus."

In Memoriam: Carl Mischke

Joan Hambidge 2013-04-22

"Ingeperk, ja geskaad,

maar met ’n locus standi"


Freda Linde (1915–2013)

Amanda Botha 2013-04-09 "Haar nalatenskap is groot en gewaardeerd – dit verteenwoordig die beste werk in hierdie genres wat in Afrikaans gelewer is."
Top