Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Friedrich Nietzsche – es ist vollbracht

Jacobus Swart Poësie 2019-09-11

“op jou knieë
onder die gewig van ’n enkele woord
jou grondelose hande uitgesteek
na die trekdier onder ’n sweep”

Katedraal

Marius Coetzee Poësie 2019-09-11

“Sophie sit slaggereed om haar toegif te offer sonder voorbehoud.
Sy laat loop met ʼn brute geesdrif wat menige protestant sal knak.”

Aftree-oord

Estelle Kruger Poësie 2019-09-11

“Party vir ’n vriendelike glimlag
Ander vir ’n nuwe dag
Ons almal wag”

My skemertyd

Anzé Bezuidenhout Poësie 2019-08-29

Gedig deur Anzé Bezuidenhout:

"en dit wat moes is nou wat was;
en my lewensspore lê nou vasgeskroei
in duisend bloedmane gelede"

2 blou gedigte om te pas by my skoene

Koos Kombuis Poësie 2019-08-21

"Die tyd is lankal ryp, ons moet nou begin praat
Oor die plek van Afrikaans in hierdie stotterstaat
Tussen boewe en betogers trek ons digters (kort van) draad"

To that young woman eating watermelon

Abigail George New writing 2019-08-14

Poem by Abigail George:

"Enough,
you little show-off! You heathen, or if it is by your choice,
atheist, then, if it pleases you. Are you happy?"

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra Poësie 2019-08-14

Gedig deur Loretta Szikra:

"met jakkalsdraai beloftes
wat met leuens vetgestop is
en ’n slapriem
wat die hart op horings neem"

Le quattro stagioni

Loretta Szikra Poësie 2019-08-02

"Ek hoor hoe vier viole
in tale met my praat"

Selfportret: Gister vandag en môre – ’n pantoen

Estelle Kruger Poësie 2019-08-02

"musiek was deel van jou lewe en toe sterf die note stadig weg"

VroegGham

Riyaadh Lawrence Poësie 2019-07-24

"lat hierie dae veilig wôd:
kanala maak net als reg wat vikeed is"

Death, the dressmaker 

Babatunde Fagbayibo New writing 2019-07-24

"All we want deep down is that
perfect dressmaker who
knows when the time is nigh"

Kraal

Heidi Henning New writing 2019-07-18

"As dusk settles with the dust, cattle dreams still linger"

Geography

Babatunde Fagbayibo New writing 2019-07-18

"... does my mind only think of geography any time I’m with you?"

Lossie love stories

Riyaadh Lawrence Poësie 2019-07-17

"hoekô sal jy ’n romentic relationship inne warzone wil hê?
Daa’sie tyd om nog te staan en vry nie,
jy moet lieweste dai meisie help duck."

omkeervlam

Celesté Fritze Poësie 2019-07-10

"met die sweisboog van liefhê
durf ek jou liggaam in ere herstel"

Exes is nie soet nie

Sacha Landkroon Poësie 2019-07-10

"nou spreek hy lukraak kennisse aan
via WhatsApp en Facebook"

olyfboord

Celesté Fritze Poësie 2019-07-10

"op die wortelstok van die begin
en van die einde
wentel die onblusbare gees
van my ma"

Stellenbosch Poësiekring met Lina Spies

LitNet Leeskringe 2019-07-04

Op 5 Augustus word 'n feesvergadering gehou waartydens Lina Spies die spreker sal wees met die tema "Vroue in die Afrikaanse poësie met klem op Kirsch en Rousseau".

Imbongi: die skeepsklok van die SS Mendi

Franco Colin Poësie 2019-07-03

"Jy moes die nag,
toe seshonderd karosse na die seebodem gly,
vir oulaas die wagskof lui"

Ramaphoria

Gideon Brückner Poësie 2019-07-03

"langs die pad staan honderd wit kruisies
geplant vir plase nou sonder base"

Top