Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Kwatryne oor plante, gewasse, mens en natuur
2019-10-09“hoe jy jou ook al loswikkel, jou wortels bly Afrikaans”
Toy designers
2019-10-08“We pick the struggling succulents
Sparsely scattered on the barely surviving
Bleached lawn, prickled with camel thorns”
slab slabbert slabbertste
2019-10-08“jou asem het toe jou hande gevolg
om lug te wees vir nageslagte”
Die bestemming
2019-10-03“hoe weerloos die bloue maan was
soos ’n swael wat vlerke na somer uithang”
Sluiterspoed
2019-09-25“Hoe graag sou ek die sluiterspoed wou verstel
die lewe op ʼn driepoot stil, lig op nog ʼn film laat val.”
Verjaarsdagvers vir Breyten deur Clinton V du Plessis
2019-09-16"Kyk, jy roggel nog nie
op 80 gorrel jy bekkig, bolands
en skerp-astrant, sonder brieke,
skuinsmoerig"
Friedrich Nietzsche – es ist vollbracht
2019-09-11“op jou knieë
onder die gewig van ’n enkele woord
jou grondelose hande uitgesteek
na die trekdier onder ’n sweep”
Katedraal
2019-09-11“Sophie sit slaggereed om haar toegif te offer sonder voorbehoud.
Sy laat loop met ʼn brute geesdrif wat menige protestant sal knak.”
My skemertyd
2019-08-29Gedig deur Anzé Bezuidenhout:
"en dit wat moes is nou wat was;
en my lewensspore lê nou vasgeskroei
in duisend bloedmane gelede"
2 blou gedigte om te pas by my skoene
2019-08-21"Die tyd is lankal ryp, ons moet nou begin praat
Oor die plek van Afrikaans in hierdie stotterstaat
Tussen boewe en betogers trek ons digters (kort van) draad"
To that young woman eating watermelon
2019-08-14Poem by Abigail George:
"Enough,
you little show-off! You heathen, or if it is by your choice,
atheist, then, if it pleases you. Are you happy?"
Die aap op jou rug – ’n idioomboeket
2019-08-14Gedig deur Loretta Szikra:
"met jakkalsdraai beloftes
wat met leuens vetgestop is
en ’n slapriem
wat die hart op horings neem"
Selfportret: Gister vandag en môre – ’n pantoen
2019-08-02"musiek was deel van jou lewe en toe sterf die note stadig weg"
