Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Twee nuwe gedigte deur Deon Swanepoel
2019-02-19"Niks is gewaarborg op hierdie reis
alleen stap jy en los ’n spoor
hoe wankelrig ook al"
sorry my broe
2019-02-13"djy hettie ee's vi' oulaas
vi' my koebaai gesê nie
net stil-stil die pad
van nooit-wee-t'rugkom gevat"
Vyf nuwe gedigte deur Gideon C du Toit
2019-02-06"Want binne ʼn verwelkte hart se are,
eens gevul met lewensbloed,
lê nou opgehoop oor lang swart jare
niks anders as stof, en as, en roet."
Meer as nét vlam
2019-02-06"waar die warmwind se asem grimmig blaas
word die landskap ʾn verskrikking"
Three poems by Abigail George
2019-02-06"Look at the winter leaf. Look at how it gathers
under your bedroom window. Look at the
arrangement of light as it falls on this cool
as spring Monday afternoon."
Wat gat nou an, Bo-Kaap?
2018-12-06"Is ’n democracy virrie rich
Buy one get one free
Hulle koep die Bo-Kaap stuk vir stuk
Alles is vi’ sale ..."
Twee dagga-gedigte deur Kleinboer
2018-09-21"op 1 Oktober gaan ek ’n donker daggapit in die agterplaas plant
wat ek teen R280 van Trophy Seeds oor die internet gekoop het"
Rockbottom
2018-09-20"En ’n hart wat nooit die dors leer ken nie,
sal ook nóóit na laafnis smag nie."
Fragmente oor die Hanekam
2018-09-19"stilte sak geleidelik om die vuur
die laaste stokke roer die pap en hurkend word die aand betrag"
ingelmens
2018-09-13"tja sug ma en skink tee in haar royal alberts
met die pers viooltjies
’n spierwitte ingelmens"
blou
2018-09-13"my broer sê jy kry nie
’n bloukransduif nie
net ’n kransduif
maar vir my is sy gekoer blou"
