Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Plesierland

Neo Mehlomakulu Poësie 2022-07-13

"jou sweet en trane
word gebruik om private jets, exotic vakansies
en Armani-pakke te befonds"

vroegmôre

Willem de Swyger Poësie 2022-07-13

"vroegmôre
se natvars winterlug
soek krake in die nag
styf lê ek agter jou rug"

Mag die wêreld ons vergeet

Paul Maritz Poësie 2022-07-11

"Tog uit jongdigterspen gly geen greep of geluid
geen woede, geen angs, nie ’n tikkie verset"

Klaskamer: aanlyn

Kenan Davids Poësie 2022-07-07

"Nou
sit ek agter ’n skerm en hoor net stemme.
PowerPoint-skyfies word ons nuwe handboeke
en reaksies met ’n knoppie is ons voorland."

Innie foyer

Ashwin Arendse Poësie 2022-07-06

Ashwin Arendse se "Innie foyer" is deel van ’n reeks verse met "teater" as tema, en word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in 2022 te vier.

Vir Athol (2022)

Marius Crous Poësie 2022-06-29

Marius Crous se "Vir Athol (2022)" is deel van ’n reeks verse met "teater" as tema, en word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in Junie 2022 te vier.

Visserman

Tommy Koekemoer Poësie 2022-06-28

"As die golwe breek
Op die wit sandland
En die see sy vis kom deel"

Egbriek

Christo Meyer Poësie 2022-06-27

"ek wens ek het gewiet
hoe ommie egbriek te kee
but soedra djy djou vinges klap
haloep ek tot voo djou deu"

Hamba bhekile

Zongezile Matshoba Poësie 2022-06-24

In this video the poet reads the poem and provides a short introduction. The sounds are important.

"Hla hle hli hlo hlu
Bazokuyazi uMahlangu weegolide ezimbini
AyingoMalangu"

(Don’t go back to) Dogville

Nathan Trantraal Poësie 2022-06-22

Nathan Trantraal se "(Don’t go back to) Dogville" is deel van ’n reeks verse met "teater" as tema, en word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in Junie 2022 te vier.

Hulle sê

Megan Adendorff Poësie 2022-06-21

"my hart
is by die persoon
wat nooit
my gedagtes verlaat."

Eindstreep

Neo Mehlomakulu Poësie 2022-06-21

"by die rivier hier onder
swem my toekoms
sorgvry en sonder worries"

Oupa Jan (Oupsie)

Janica Flink Poësie 2022-06-21

"Op die stoep het jy gesit met
die pyp in jou mond,
heel fris en gesond."

Hou die ligte aan

Veronique Jephtas Poësie 2022-06-17

Veronique Jephtas se "Hou die ligte aan" is deel van ’n reeks verse met "teater" as tema, en word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in Junie 2022 te vier.

Athol Fugard 90: Teatergedigte

LitNet Poësie 2022-06-09

Op 11 Junie 2022 word die dramaturg Athol Fugard 90 jaar oud. Om hierdie spesiale mylpaal te vier, publiseer LitNet vanaf dié datum ’n reeks Afrikaanse gedigte met "teater" as tema.

van die mond na die hand om verweer (om) te keer

Breyten Breytenbach Poësie 2022-06-09

"maar om jou naam te fluister / is om verlange op die tong te vertroetel / in die stil sloep begeerte ..." – Breyten Breytenbach skryf ’n gedig by geleentheid van Athol Fugard se 90ste verjaardag op 11 Junie 2022.

Vir jou, my kind, sal my besem altyd vee

Tommy Koekemoer Poësie 2022-06-08

"Maar sal nooit opgee
Sal skoonmaak
’n Duisend besems deurvee
Om my kind ’n beter lewe te gee"

Drie gedigte uit “Freud’s Field Trip” – ’n WhatsApp-verhouding in screengrabs en 10 gedigte

Bibi Slippers Poësie 2022-06-06

"’n algoritme het ons voorgestel.
ek verstaan jou as data en jy het my nommer.
in vlees sit ons vas, te veel arms en duime ons sukkel"

die swart hond

Chestlyn Draghoender Poësie 2022-06-06

"die beeld van ’n
swart hond
wat by onse
kombuisvenster
staan en loer."

hang vir my

Willem de Swyger Poësie 2022-06-01

"hang vir my
die sterre
(helder soos lanterns)
aan die donker"

Top