Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

rondom stellenbosch

DW Gouws Poësie 2022-08-25

"mens slaan jou oë op na die berge
soek verniet ’n ou klooster ingebou
in rots"

Menswees

Morné du Preez Poësie 2022-08-25

"sewe dae se slaap is nodig
om die sondes
die aangetaste betaste vervuiling
van menswees te suiwer"

Oordeelsdag: die gevolge van sonde #79

Neo Mehlomakulu Poësie 2022-08-18

"met sy formidable intro bewusteloos slaan
en deur die eerste verse
sy besluite try reverse
maar toe die chorus tref
het hy my swart siel uitgepluk"

read between the lines

Mariska Bolleurs Poësie 2022-08-18

"ek slaan my skryfgids oop soos ’n bybel en
probeer om tussen die lyne te lees
ek giet my hart uit met ’n bic pen en
die deadlines kan maar wag"

Musiek

CJ Saterdag Poësie 2022-08-18

"Die verskillende klanke
in my hart geanker
'Life is Tough'
musiek – die berg van my skouers af"

Kom huis toe

Zebulon Kochk Poësie 2022-08-18

"Ek wens meteens
agter stil mure
jy was nog híer ..."

Afrikaans, die moeder van soveel kinders

Kenan Davids Poësie 2022-08-11

"Nei man, djulle wat my so onderskat
Met tegnologie wat heeltyd develop
Gaan ek djulle nog ’n lang pad vat.
Ek is tienertaal
en soos die jare aangaan, gaan ek die grootste wees op die skaal van taal."

 

landelike bestaansvergaan

Breyten Breytenbach Poësie 2022-08-11

"om op te hou skrywe
na die einder-kom-nader
met sterre se sterwe
nog net buite bereik
is nie ’n opsie nie"

Die kom-en-gaan-refrein

Louis Esterhuizen Poësie 2022-08-11

Lees Louis Esterhuizen se reeks verse ter huldiging van die dramaturg Athol Fugard wat in Junie vanjaar 90 geword het. Hierdie teaterverse word met die ondersteuning van die LW Hiemstra Trust aangebied.

Kwatryn

Johan Myburg Poësie 2022-08-05

Lees Johan Myburg se kwatryn in die reeks verse met "teater" as tema. Hierdie reeks word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in Junie 2022 te vier.

Familiebesoek

Paul Maritz Poësie 2022-08-04

"Aanvanklik was dit die plaashekkie
of ’n afgesproke voorafbepaalde plekkie
waar ons mekaar in trane van vreugde
om die hals kon val en kuiertjies inhaal."

Ous Dulcie

Neo Mehlomakulu Poësie 2022-08-04

"Dulcie September, kan jy my hoor?
jou statues en monuments kry koud
iewers in ’n kunstenaar se agterkop
iewers in jou comrades se kaalgevrete gewete"

Kansellasie

Paul Maritz Poësie 2022-08-04

"Ek gaan jou kanselleer,
jou loopbaan diep beseer
jou toekoms sal ek kwes"

Samesyn

Jannie van Niekerk Poësie 2022-07-27

"In die herfs
wanneer die wind waai
koester ek vir jou."

Sonsopkoms

Margaret Cordier Poësie 2022-07-27

"Onaards uit die vallei tussen klip
lê uit klei, die berg ’n skip"

Depressie

Janica Flink Poësie 2022-07-24

"Nog ’n sny op my arm
ek kry skoons warm.
My lewe voel soos ’n nagmerrie"

"om te roei sonder hawe"

Antjie Krog Stemme | Voices | Amazwi 2022-07-21

LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na Hannah Borthwick se vertolking van Antjie Krog se "om te roei sonder hawe". Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen Hannah en regisseur Nicole Holm.

Manie se Bosveld-baobab

Michelle van Graan Poësie 2022-07-20

"Ons wou die sand se spoed in jou uurglas
tot stilstand roep
– om jou langer by ons te hou."

Naakstudie

Morné du Preez Poësie 2022-07-20

"jou stem was nog nooit so verruklik
toe jy weet van my, en ek van jou"

monoloog vir ’n hond

Bibi Slippers Poësie 2022-07-20

Lees Bibi Slippers, intreeskrywer van Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap, se "monoloog vir ’n hond" in die reeks verse met "teater" as tema. Hierdie reeks word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in Junie 2022 te vier.

Top