Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Mont du Toit Wynkwatryn: Lucas Malan

Lucas Malan 2006-07-27 Siklus Die druifstok het vog in die grond gevind.Die son het die vrug met lig verbind en die sap het 'n ruk lank skuins gaan lê.Nou word die gul seisoen uit 'n glas gedrink.

Mont du Toit Wynkwatryn: Henning Pieterse

Henning Pieterse 2006-07-27 Met die son sweet en gis jy deur my grond,swel my nagte met dou tot soet-sterdruifwat my knotlyf span, tot parstyd stuif.Karmosyn gloei jy in glas. Laat ons in mekaar uitmond. << Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek ...

Mont du Toit Wynkwatryn: Ilse van Staden

Ilse van Staden 2006-07-27 Muse Sou ek haar vasvang in 'n glassoos in 'n klankkas van kwatryn,dan rol ek haar later uit my keel uit losen laat haar gaan, mooi muse van die wyn. << Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek <<

Mont du Toit Wynkwatryn: Alfred Schaffer

Alfred Schaffer 2006-07-27 Zuur zijn de druiven Het is de wintermaand die ons deed zwijgen,de harde maat gemeten boven brood en wijn.Aldus gezeten. En we genoten van dit uitzicht, dit moeras - bleven we dorstig en monddood.

Mont du Toit Wynkwatryn: Marlise Joubert

Marlise Joubert 2006-07-27 oudergewoonte vanaand het ek lief omdat daar wyn is om te drinkvanaand kan ek liefhê omdat ons steeds alles vir mekaar kan skink en langsaam wis hoeveel sagterdie reën en son in verouderde glase is

Mont du Toit Wynkwatryn: Louis Esterhuizen

Louis Esterhuizen 2006-07-27 Wat die wyn onthou Dit is die grond wat die wingerdstok dwing om die druiwetrosse aan hul lote te string - Maar dis son, mis en reën wat onthou word wanneer die wyn die genade van tyd besing.

Mont du Toit Wynkwatryn: Joan Hambidge

Joan Hambidge 2006-07-27

Mont du Toit Wynkwatryn: Charl-Pierre Naudé

Charl-Pierre Naudé 2006-07-27

Jakobsleer

Charl-Pierre Naudé 2006-07-14

Voorleggingsriglyne: gedigte

2000-01-01 Stuur jou gedigte vir keuring aan gedigte@litnet.co.za – hoogstens vyf gedigte per voorlegging.

Submission requirements: Poetry

2000-01-01  Send your poems to poetry@litnet.co.za for consideration – no more than five poems per submission, please.
Top