Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Die dag toe PW Botha sterf
2007-01-29 En dit was môre en dit was aand – nog ? dag swik en kantel dan teen die aarde se konkaaf af, verskiet in die ewige spiraal. Waarheen verdamp jy, vandag, soos soveel ander voor jou? Vaar jy soos ? wafferse Marco Polo verby ...My vrou
2007-01-19 Vir Kannetjie Ek hou van ‘n vrou Wat haar man kan staan Breed en bonkig van stuk Sonder toom, sonder juk Ek hou van ‘n vrou Met ‘n hart vol son Sy bou haar huis op die rots Soos ‘n boer in beton My vrou is nie mooi nie ...Interteksseks
2006-12-14 'n Moderne ballade Un coup de chapeau pour JdL en Anna K. Tussen die stank van pis en kak stap ek 'n publieke toilet binne, 'n horingou Let: die tea-room trade boei my dildo-loos - self 'n cruiser in my hart-der-harte - jaloers, nee nydig op die ...In die bed wat ek gemaak het
2006-12-13 ek wil jou hart vir jou teruggeein die hoop dat tyd sal leerin die hoop dat jy my kan vergewein die hoop dat jy sal probeer ek wil teruggaan na die begin voor die begin van hoofstuk tweevoor ek by jou ingespring het en jy by myen ons by die ons ...As die jare yl
2006-12-13 As die jare ylword om my kop en my vingers sooskrom wingerdstokke word, as ek in die vroegoggendrooiwang appels gaan koopen stadig tussen die dennebolleen akkers deurloop sal langs my ’nkrom ou omie loopmet geruite pet en room trui netjies ...Die koue front
2006-12-13 Ons lê styf teen mekaar in die bed.Twee moeë lywe se yl verweerom ons van die koue front te red. Die oeroue spel van die lyf hetons lankal reeds uitgeredigeer.Ons lê, styf, teen mekaar in die bed.Met lang gesprekke slaag ons, ...want
2006-12-13 ons stap nie meer saam hand aan handop ’n maanlignag langs ’n Suidkus strandwantons maak nie meer kampvuur bo in die bergenagte alleen so onder die sterre want ons eet nie meer by kerslig uitdaar waar ons saam oor die baai kon ...Die lone ranger sien sy gat
2006-12-13 Jy’t geval van jou perd vul die landskap met kneusplekke die speechbobbel wat sweef bo jou kop soos ‘n ekstra persoonlikheid ...Sering voor Lydia
2006-12-13 in ’n dorp so swaar ge-eikskyndie sering gering:’n klein nebula pers-wit 5 punt sterre valtussen goue meteorietedalk geaborteerde manekykparty nog met naelstring aan puntenerige hoë hakkies trippeldeur ’n gevalle heelalhoe ...ndlela-ntle mpilo-nde mfundisi wam!
2006-12-01Akuvumanga ukuba ndithule ngale mini yakho,
Ndaqopha ngentw’ enye ukuba ndisuse isiziba emlonyeni wam.
Akuvumang’ ukuba ndingayitsho ...
