Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

In my vel deur Azille Coetzee: ’n skrywer wat haarself blootlê sodat ons onsself kan sien

Lindie Koorts Resensies 2019-08-14

"Hierdie is ’n grondverskuiwende boek. Dit is slim. Dit is vlymskerp. Dit is uitstekend geskryf. Dit is ’n dapper skrywer wat haarself so blootlê, en wat haar eie verhaal gebruik om ons te laat besin."

"'n Gladde klippie in 'n suiwer stroom": Corlia Fourie se digdebuut

Karen de Wet Resensies 2019-08-13

"Die gedigte gaan meestal oor tipiese sake of kenmerke van die spesifieke vrou waaroor die gedig handel en waarmee die leser reeds vertroud is. Wie 'mites' wat met betrekking tot vroue in stand gehou het wil eien en ontmasker, moet self en interpreterend hierna op soek gaan."

Die groot koelte deur Leon de Villiers: ’n lesersindruk

Anke Theron Lesersindrukke 2019-08-12

"Leon de Villiers is bekend vir sy eerlike hantering van aktuele kwessies, tog is dit sensitief genoeg om nie aanstoot te gee nie. Sy boeke maak dit vir jong lesers moontlik om te verstaan waardeur ander tieners gaan en om ʼn kapasiteit vir empatie te ontwikkel."

Kaap, kerrie en koesisters deur Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien: ’n resensie

Elsibe Loubser McGuffog Resensies 2019-08-12

"My raad is: koop een. Pos dan ’n tweede boek aan jou famile- en vriende in Kanada of waar ook al, sodat jy self aan hul tafel lekker warm kan eet wanneer jy eendag daar gaan kuier."

Die jaar toe Pa ... deur Hannes Visser: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2019-08-04

"Tog is dit wat jou bybly ná die laaste bladsy, die horlosie wat nooit weer teruggedraai kan word nie. Dit wat gesien en ervaar is, kan nie verander word nie. Die seer waaraan die seun blootgestel is, veral in sy vormingsjare, is 'n bitter werklikheid."

Breaking a rainbow, building a nation by Rekgotsofetse Chikane: reader impression

Barend van der Merwe Books and writers 2019-08-04

"Breaking a rainbow, building a nation is painful reading. The book documents the disillusionment of young people with South Africa."

In ’n land sonder voëls deur Harry Kalmer: ’n resensie

Jonathan Amid Resensies 2019-08-02

"Gestroop is dalk een manier om dit te beskryf, maar dit laat nie reg geskied aan die magdom betekenismoontlikhede wat die skrywer se woordkeuses en rangskikkings wel tot stand bring nie."

Review: Remnants restante reste by Annette Snyckers

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2019-07-30

"Writing in English, Afrikaans and German, Snyckers explores the possibilities of translation and creative expansion."

Christo Wiese: risiko en rykdom deur TJ Strydom: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2019-07-25

"’n Mens sal kan argumenteer dat Christo Wiese: risiko en rykdom ’n boek is wat in sy doel slaag – en as die onderwerp jou prikkel, is dit die lees werd."

FMR-resensie: Donker bloeisel deur Jacques le Roux

Danie Botha Resensies 2019-07-24

"Donker bloeisel deur Jacques le Roux is ’n toeganklike roman oor ’n bekende gedeelte van ons land se geskiedenis. Maar dit is ongelukkig nie tipografies en redigeringsgewys goed genoeg versorg nie."

Leon de Kock se André P Brink en die spel van liefde: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Annemarié van Niekerk Resensies 2019-07-18

"’n Kwesbare, magtelose en worstelende man kom tot gestalte, teenoor die reeds bekende beeld van die 'groot' en briljante skrywer en ewige Don Juan."

Betsie, meneer Tier en die blou maan deur Sally Gardner: ’n lesersindruk

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2019-07-18

"’n Verhaal geskryf vir jong lesers van omtrent ses tot tien jaar wat handel oor ’n jong meisiekind, Betsie Glorie, wat saam met ’n tier op ’n avontuur gaan."

Reader impression: A captain's journey by Neil Tovey

Barend van der Merwe Books and writers 2019-07-18

"A captain’s journey details a fascinating time in the history of South African soccer, with the sport making the shift from semi-professional to professional."

Resensie: Wit Wolf deur Stefaans Coetzee & Alita Steenkamp

Carla van der Spuy Resensies 2019-07-15

"Dit is ’n verhaal oor haat en geweld, maar ook met ’n onverdunde boodskap van hoop, liefde en inspirasie."

Boekresensie: Verslag deur Clinton V du Plessis

Dewald Koen Resensies 2019-07-15

"Verslag demonstreer Du Plessis sy fyn aanvoeling vir die menslike psige. Hy is een van die min Afrikaanssprekende digters wat die lot van die gewone man en vrou op toeganklike dog deernisvolle wyse verwoord."

Resensie: Jan, Piet, Koos en Jakob deur Loftus Marais

Karen de Wet Resensies 2019-07-15

"Lees gerus hierdie bundel. Jy sal dit weer wil lees."

Jonglesersindruk: Karre en kroeks deur David Walliams (vertaal deur Kobus Geldenhuys)

Johannes Meyer Jong lesers 2019-07-12

"Ek het Bad dad gelees voordat ek Karre en kroeks gelees het. Die boek is vir my goed vertaal."

FMR-resensie: Aan die deur van die wis en die onwis deur Pirow Bekker

Danie Botha Resensies 2019-07-10

Danie Botha resenseer Pirow Bekker se kortverhaalbundel Aan die deur van die wis en die onwis. 

Book review: Lacuna by Fiona Snyckers

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2019-07-10

"Lacuna is the story of Lucy Lurie, a fictional woman who shares a name with one of the main characters in Disgrace (published exactly two decades ago in 1999). It is a feminist ‘reply’, for want of a better word, to JM Coetzee’s most famous — or infamous (depending on one’s reading) — novel."

Reader impression: The rise and demise of the Afrikaners by Hermann Giliomee

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2019-07-09

"Despite the ambitious title of this book, and the feeling it left of not being detailed enough, The rise and decline of the Afrikaners is still very much worth the read."

Top